189
Replies
jy op n motorfiets🥵🥵🥵
Het jy net fotos gesien of verby my gery?
Sal altyd die mooiste man bly
😊😊😊thanks
tell me abt complicated 😮💨
Difficult to muchhh
verlang na jou <>
?*?*?*?
if you could say one thing of your past what would you say
Amazing times
jys heavy private
Sorry nehhhh
het jy nog n meisie ?
Nee ek het nie
Hoekom aanvaar jy nie almal wat jou request om te follow op instagram nie? Ek wil graag jou follow.
Okay ek sal tyd maak...
what is your hockey position
Right central back❤
Lief vir jou x
En ek vir jou
out of sight but still in my mind 🦔🙁
Same same
Nou wanneer kom haal jy haar hier in Tzaneen
New year's glo ek of vroer
Hoe het jy jou bakkie gestamp vertel toe
So laasnaweek was ek opad joburg toe en ek het gery my spoed...en toe dink daar n mannetjie dat ek vir hom gaan stop toe ja het hy dit bietjie laat besef....maar ek is okay....my bakkie is nie sy is in Tzaneen ini hospitaal sy behoort seker in volgende week ontslaan te word...🤕
Vann waar af kom jy
Weet jy waar welkom is....nie daar nie maar ek kom van Tzaneen af
Hoe gaan dit met die liefdeslewe , enige nuwe meisies waarin jy belang stel 😌
Daar is nie klagtes...jy sal like om te weet😁😁😁
Ek dink jys noggals hot as jy hokkie speel love
Hahaha dankieeee
Sal jy ooit in n verhouding wees met iemand nou?
Ek sal ja maar....maar ek nou op n vlippen lekker plek in my lewe als gaan regtig goed....sooo jaa ek glo ek sal sodat ek my geluk kan deel....?
Hoe voel jy oor verhoudings
Soos ek oor jou voel....ek weet nie....
Relationship status?
Single all the wayy.....
hoe gaan n meisie weet jy stel belang - soos hoe impliseer jy dit
Glo my sy sal weet😁
plans for the weekend ??
Nahhhhhhh
Ek dink jy is baie oulikkk🥰
Waardeer.....😶
Blond of brunette ?
Either way 🤑
Van wie hou jy ?
My bank bestuurder...
Ek wil jou baba hê 👄
Jy gaan betaal vir die gene😃😉
jy is so mooi
Dankieeeeee
ek like jou
En jy isssss???
do you like someone 🔒
Maby
iemand in die oog 🤷🏼♀️
Nope
Oop vir geselskap 😇
Ja DM my
Type ? 😊
Dm my dan vertel ek jou
Sien jy like dit nie as n girl gevoelens kry vir jou nie
Hoe soo verduidelik my
Jys super hot 🤗🤗
Fanks maar dink nie sooo
Favorite animal , car , sport , colour ?
Dog(as jy my ken sal jy weet watse tipe hond)...BMW (M8 comp of M5CS).... HOCKEY HOCKEY HOCKEY....Grey
Hoekom het n ou soos jy nie n meisie nie 🥵🥵
Because...ek weet nie🤣dm my....dan sé ek jou
Het jy n meisie ??
ek het jou n follow request gestuur
DM my.....
i asked what is your relationship status
Ek ook gevra maar kon nog nie n antw kry....
ek dink jy moes aanhou met hokkie jys rrg goed ?
Ek stem
Wat moet n meisie doen om jou te kry🥵
DM my dan vertel ek jou....
Im still waiting for you to respond to my question
Okayyy imm but which one is for you....
het jy n tattoo ?
Yess ek het
wat doen jy op die plaas ?
Ek is n Pakhuis bestuurder
Jy is fokken mooi
Dankiiiiii
Hoekom was jy in die hospitaal
My ingewande het geknoop organe het geen bloed toevoer gekry was daying hayyyy
Is jy steeds in die hospitaal?
Nee darm nie ek werk darm al weer
het Jy iemand specials op die oomblik
Ja soo 2 keer n dag as ek ini spiel kyk ja
Have feels for who ?
My dog
is jy happy
Net baie seer maar ek altyd n smile op my gesig
gunsteling liedjie ?
El Maestro-Ek is mooi
so jy vry in die bonder hoor ek
Daar seker foud met jou gehoor dan...of jy het n bitter kak informant...sorry neh
single ? And are you up for grabs ?
Single...but not up for grabs
be my manss 🥺
🤣dm my???🤣🤣
Why het jy nie in die sport rigting in gegaan nie
Ek weet nie....ek seker nie goed genoeg nie
bly jy lekkr in MH
Yesss ek doen...kom kuir
hgd met jou Cope jy darm nog
I am getting there
Watse skool was jy
Ben Vorster
Wanne kom jy weer tzaneen se kant toe
Ek nou in Tzaneen hospitaal
You are one of the most handsome guys I’ve ever seen.
Hahaha can't be....
There is no perfect, there’s always going to be struggle . You just have to choose the RIGHT person to struggle with . Even when you feel lost there’s always a way - remember that .
Dankie baie waare woorde daai het dit nodig gehad
Looking good 😍
Dankie dankii
You’re a hard worker 🥰
Dankie iemand sien dit raak
How you ?
Alright thanks can't complain thanks
praat jy met iemand ???
Nope
seeing someone?
Haha no don't even know my neighbor🤣🤣
Sien jy kans vir geselskap? 🥰
Ja why not...
Hoe was jou dag 🙂
Bitter besig danki en joune...
biggest dream ?
Being successful in life and to be able to provide for my family without struggling...
Ek miss eiland🥱
Wat kon daar gebeur....
What are you most thankful today
Everything that I have...and waking up every morning....and stil be able to do what I love....
Jyt baie beteken
Dan seker n rede hkm ek nie meer doen nie....
Discovering truth in a situation really hurts.
Nehh veral as n mens weet jy het als gegee
Don’t you miss your people in tzaneen
I do I really do
why do you stay in marble hall ?
Because I have the best job in the world
ja jou mak moer ek mis jou ❤️
Haha🤣❤ dankieeee
Jy in tzaneen boet ?
In die oomblik ja🤣
Hay are you permanently in marble hall
Yess I am
Is jy kwaad vir my
Dm my asb???
you live in tzaneen right ?
No....marblehall
Tot wanneer is jy in tzaneen
Was net vir die naweek daar
Kom ons maak n group van ons vriende net om in kontak te bly wat se jy
Maak dan so los dit in jou hande
Hoe is die boerdery
Geniet dit elke dag meer en meer
best sportsmen I know 😌
Haha thank you
VIEW MORE