profile img

Tiaan

tiaangenis

as jy nie iets goed het om te sê nie, sê dit in elkgeval ☀️

38 Replies

my bestie?
i appreciate you - bitter dankbaar vir jou?
mag jy elke dag my dag verbeter en mag jy elke dag my help met my probleme?
i love youuuuuuu?

Dis ń eer. ?
'Altyd' hier. Yah know?
U twice.

tiaangenis replied 2637 days ago

mooiste meisie in hts ?

Ek dink nie daar is so, iemand nie. ??‍♂️

tiaangenis replied 2647 days ago

How old are you?

Vandag is ek 17 ???

tiaangenis replied 2823 days ago 1 1

Your greatest accomplishment?

N O T H I N G??

tiaangenis replied 2824 days ago

Eke wou nt gehaad ht j moes my naam se

Jane Doe,

tiaangenis replied 2826 days ago

Wat is jou swakpunt_e as dit by n meisie kom??

Soos, my kryptonite ?
Beeldskone oë,
Sagte persoonlikheid,

Dit maak GEWOONLIK my keel droog, ??

tiaangenis replied 2826 days ago

Wats die ding waaroor jy die meeste spuit is in jou lewe , en wat het jy daaruit geleer?

Spuit kom te laat right,
Dit was 14 November, Skeinat vraestel 2, ekt absolutely niks geleer, en guess what? Choices have consequences,???

tiaangenis replied 2829 days ago

Sal jy iemand met ń emmer gooi????

Vir jou?
Enige tyd Jania???

tiaangenis replied 2831 days ago 1

ACDC of Brendan Peyper?

ACDC⚡️

tiaangenis replied 2831 days ago 1

Waar kry jy jou cool tunes??

Jy kan my nie vas-vra nie,

tiaangenis replied 2831 days ago

Hello, teleurstelling, aangenaam???

Well , hello, Strong and Independent woman,??

tiaangenis replied 2831 days ago

Is jy n poes ?

Ehh, seker, maar ek het medikasie vir dit ?

tiaangenis replied 2839 days ago

Ek mis jou Tiaan!! Ek mis jou oe en jou groot hande!!
Xxxx mwahq!!! **

Ja, ek het nogals groot hande ????‍♂️

tiaangenis replied 2846 days ago

Ken jy iemand in bloem

Ek ken n paar mense van Bloem,,

tiaangenis replied 2853 days ago

fck_boy_tiaan_genis, volgende insta profile?

Naah, dis “fck_boy_G201” nuwe account , go follow❤️

tiaangenis replied 2854 days ago 3
VIEW MORE