Visit this profile later to see if your question was answered.
Yes ") I would gladly give my life for one of my friends.
Well.. Ek het gehakkel, haha en my broer afgeknou! Mar niks ernstig ni ")
:) hehehehe***
Danki!*
Hmm :) eks bewus daarvan THANK YOu VERY MUCH. Ekt nie gese eks beter as die res nie... En danki maar ekt kla ouers wat vir my se wat ek moet en nie moet doen ni ;)
Haha hyc orraait... Is hy vjo lelik,,?
Hehe nee ek Sny kla die meisies uit waarmee ek ni moet meng ni, Don't worry ;)
Ahw thanx!!*
Jade Caley hehehe...dit lyk dalk ni soo nie maar ons is en eks baie lief vir haar. Ken ha al vandat ek in doeke is en ns Sal altyd maiQs wec ")
Ooh baiE,, baie besluite wat ek anders sou maak, verhoudings wat ek beter sou optree en aan werk, vriende waarmEe ek eerder ni sou meng nie, mense wat ek ni sou seer maak nie, en maar Ander dom dinge.. Almal maak foute- mar ek dink as ek dit terug gevat het sou ek ni wees wie ek is vandag nie want ekt met elke fout, ietsi geleer*
Shu dis 'n moeilike 1ne,,, daars ni iemand wat rerig vi my uitstaan nie, maar ek dink Tiaan en Hennie is ngal orraait.
Ahw dis nice :) wi ookal jy is... Ek is seker jyc ook 'n nice maatjie* tnx!! ♡ you more ;)
Hahaha Janco :D dis my plesier!!! ,, nou kan ns lekke saam ns gatte swAai ;) hehe tnx vjo vriendskap ook! Lekke om mense soos j te he in my boaring lewe*
Hehe nee wat, niemand op di oomblik nie*
Belowe?
??? wow....
Haha dis 'n jammerte jy was ni genooi ni jong- ekt met almal lekke gekuier**
Haai Haai hahaha ja nee was dit nou ni goeie tye nie ;) ons moet defnitief weer kuier. Ns maak 'n goeie team as dit by braai kom hehe! Danki hoor** ((hug))
Ahw :) thanx Melans, geniet jy hom ook* lekke slapies!! SwEet dreAms... ♡ vir jou
Nope,,, bcause it would be dumb to have more than 2 of the same people