profile img

hennie horn

henster

Ask me anything you like anonymously

172 Replies

Weet die meisie waarvan jy hou, dat jy van haar hou?

Nee *

henster replied 3991 days ago

Sies dog eks ju beste meisie vriendin .....nu sien ek dis bernice : ' (

Ek ni gese Bernice is my beste vriendin ni ... Ek kuier bja leKa saam met haar en sy weet ho om mens te maak lag !!! :)

henster replied 3991 days ago

Praat jy met mense oor jou gevoelens? Vertrou jy mense?

Daar is mense wt ek met my lewe vertrou wt ek altyd me prt as iets pla !! En hulle weet wi hulle

henster replied 3992 days ago

Wat sou jy verander in jou lewe as jy kon?

My verlede .. Keuses wt ek gemaak het wat ek reg gemAak het maar spuit was daaroor

henster replied 3992 days ago

Is jy skaam voor meisies?

Laasjaar kon ek ni voor n mysi prt ni !! Maar ek het bja meer positief geword en ja dit gebeur nog dat ek skaam is voor Vreemde mysies maar ni my vriendine ni

henster replied 3992 days ago

Wie is jou BESTE maatjie?

Almal is opi selfde vlak !! :) elke een is spisiaal op sy eie manier .

henster replied 3992 days ago

Is jy bang om seer te kry?

Hang af van op watse manier

henster replied 3992 days ago

Hou jy meer van crunchies of ps chocolates!!?

N ps !!

henster replied 3992 days ago

Van wie hou jy?

So ane nice mysi !! :)

henster replied 3992 days ago

Jy is nie 'n baie eerlike mens nie, is jy?

Hkm sal ek nou ni wees ni ?? Ek is altyd eerlik

henster replied 3992 days ago

Is jy happy?

Ja .. Kani se ek isi !! :)

henster replied 3992 days ago

As jy iemand saam jou oorsee kon vat, wie sou dit wees?

Mysi is Bernice en seun is Koeke of Tiaan

henster replied 3992 days ago

Van watse ou hou jy die minste in jou vriende groep?

Almal is my pelle

henster replied 3992 days ago

Gym jy?

Ja .. Ek het lanklaas maar ek doen !! Sal volgende jaar aangaan !!

henster replied 3992 days ago

Is jy dom

Neee .. My raport se ni so ni so ek dink ni ek isi !!

henster replied 3992 days ago
VIEW MORE