59
Replies
Oh okay, so jy het eintlik geen kontak net Gr 10 meisies nie?
Wat bedoel jy ?
Ek mis jou Anro, al weet ek, ek moet nie,,?
DM my ??
Sal jy vir n effens vetterige meisie jou nr gee ??
Maak mos nie saak hoe mens lyk nie..
Hartseer om te sien hoe jy aanhou die meisies rond neek en net aangan asof niks gebeur het nie ? dit maak jou nie n man nie hoor !!
Wie is jy ..
As jy so MAN is se my wie jy is
Is jy seker kyla gaan net oe vir jou he by bokkieweek?
fck u
Verduidelik gou vir my!!
Hoe laat jy iemand soos Rene gaan??
Smhhh ek meen goud is nie almal se smaak nie ?
Duidelik nie !
As iets nie werk nie moet nie aanhou probeer nie
Wat die donnerse fok ?? Hoe kan jy so blind wees ??
In terme van
Hoekom het dinge nie tussen jou en haar uitgewerk nie???
Tussen my en wie ?
So gaan jy daardie graad 8 se hart breek nes die ander?
ASB kom vra my in persoon.. as jy ruggraat het
As jy manet weet wat jy verloor het ☝?
Is dit !
Jys iets vir die oog ?
Baie dankie ?
JY kan enige tyd jou rugby skoene onder my bed kom inskop ?
Haha dit is nou ongelukig nie so maklik nie ⏺
Much love boeta♥️? Paul_19
Boet jy is my nommer 1 ?
Jys n pragtige mens ?
Baie dankie ?
Jy sê jys n moeilike mens??
Hang af in watter opsig jy dit sien ?
Ek!!jy!! Koffie ???
Dink jy so ?
Ek dink jys mal mooi ?
Ek sal enige tyd daai A$$ tap ??
?A$$ tap sê jy !
Dankie hoor
Watse bokkieweek skandes?
Vra haar self ?
ek dink ek mis jou meer as wat ek moet
DM my dan praat ons daaroor..
Beskikbaar nj?
Dm my !! ??
Jy en Thea?
Glad nie ? goeie vriende
Lyk my jy mis al jou meisies??
Lyk my jy het nog nie so oor iemand gevoel nie ??
Het jy en thea weer iets aan
Ongelukkig nie Nee
Mis jy vir thea
Ek doen Ja ..
Bra ek weet by wie jy gister gekyer het, ek ht verby gery???
Haha BRA !! waar ek kuier het niks met jou te doen nie ..
Beste neef in die wereld lekker arries sien jou amper weer een van die dae dan kye ons weer en ry weer in n boom vas en los my op die plaas ❤??
Ek weet wie jy is ❤ lief vir jou boeta !!
Hierdie keer ry ons die boom net uit !!
EN jy kom saam ??
Well het jy nie handsome gelyk by die Matriekafskeid nie !!!??❤? ,,,
Baie dankie ??
Handsome beast jyy !!!❤❤
Aggg dankie ?
Dm my asb
Mis jy eerlik een van daai drie wat jy in die vorige qooh gesê het?
Natuurlik..
Jy's ñ nice ou Anro??
Baie dankie..
Dm my ASB?
Wat het tussen jou en thea gebeur ?
Teveel goed wat op gehoop het ..
Yho dis laag ? Wat van Thea ? Sal jy nie vir haar atleast ń bullet vat nie ?
Nope..
Tussen Larisca, Thea, Nicole en Lara vir wie sal jy steeds n bullet vat maak nie saak wat die omstandighede is nie?
Larisca,nicole en lara
Mal oor jou liefiie xx❤❤ Nay_12
❤❤
Hoe voel jy oor jou meisie se nuwe rook gewoontes????
Rook gewoontes sê jy.. ?
Moenie so laat in die aand rond ry nie hoor...??
Haha ?
Weet jy van jou meisie se bokkieweek skandes ? Oh ja ekt vergeet jyt saam gelag toe dit uit kom ..
Weet jy wat fok jou ? kom se dit vir my in persoon dan lag ek en sy weer saam as jy smile sonder tande!!
Brah, Jy twyfel in jou as mens en wat jy kan bereik in die lewe dis hoekom jy nie sonder n meisie kan kla kom nie ,vind eers jouself in die Here voor jy plek maak vir nog iemand in jou hart want haar hart is nie iets waarmee jy kan speel nie.
BRAH !
Jy ken my nie ! So hou asb jou lewenslesse v jouself todat jy my ken ASB
ek mis jou❤️
Wie is die ?
Dm my ?
Ek het op n tyd sooo baie van jou gehou en ekt soo groot crush op jou gehad ma nadat ek gesien het hoe baie meisies se harte jy soo onnodig seergemaak het het ek rrg al hoe minder respek gekry vir jou?
Haha ai jy is seker nou weer een van die meisies wat nie n kans gekry het nie nou is jy onnodig lelik !
Maar ja my Ma se altyd vi my dat jy oral sulke mense in jou lewe sal kry !! ?
Sal jy ooit die kans vat om saam met een van jou vriende se sussies te wees ?
Hang maar af ..
Stuur my n message op instagram ? Dan se ek jou
Ek like jou nogal xx maar ek wil jou eerder nie se nie ???
Dankie ⚘
Stuur my net n message op instagram ASB !
?? ,, beaaaast!!!?
? dankbaar !!
Xx
Vir wie het jy nog die meeste gevoelens gehad?
Dm my ASB ?
Hoekom is jy en Nicole uit?
Afstand het bietjie in die pad gekom !
Veiligheid eerste seatbelt ?
Gelukkig weet ek wie jy is ?⚘
As jy tyd kon terug draai, wat is die een ding of persoon aan wie jy langer sou wou vashou as jy kon?
Dm my dan se ek jou persoonlik en eerlik ..
Who is your best friend ?
Paul Cilliers
VIEW MORE