profile img

Abby

Abby_03

Go for it babe ?

126 Replies

What happened with Erich and Dianne?❤

Go, ask them 😘😘

Abby_03 replied 1631 days ago 1

Where did Kayla go?

New Zealand 😢😢❤️❤️❤️

Abby_03 replied 1631 days ago 1

Ja jou $exkat wmj❤️😏😘😘

Hello 😹😏❤️
Ek sit en doen nou Engels en jy 😹😹

Abby_03 replied 1656 days ago 1

Ek is lief vir jouuu x jys n engel in my lewe. Ek bid vir jou. Jys altyd in my hart. En ek bid vir die poppie ook xx

-voëltjie ❤🥰

Jys letterlike alles ❤️😌 ek het jou nodig om my nooit te verlaat nie x
I love you so much dankie vir al jou bystand en ondersteuning mooiste engel ❤️❤️😍

Abby_03 replied 1674 days ago 1

Ops on Rozelle?

Ons het al ons dinge gehad, sys cool

Abby_03 replied 1680 days ago 1

Ops on Debbie?

My hoofmeisie
Sys baie oulik, ou Debora
Sy vat nie nonsens nie, sy kan soms n bietjie baieee praat maar sys nogald baie nice 😌

Abby_03 replied 1680 days ago 1

Ops on Marli?

Die liefde wat ek vir daai kind het 😍😍 agh sys een van die beste mense wat ek in my lewe het x

Abby_03 replied 1680 days ago 1

Vwhj?😅

My hond, hys 4 weke oud en sy naam is Troy Penguin Young 😌

Abby_03 replied 1680 days ago 1

Were you born in '03 or '02?

'02 my friend 😌😹

Abby_03 replied 1680 days ago 1

Mooiste ooit 😻 vriendin eks lief vir jou xx

Ek het jou ook lief ❤️

Abby_03 replied 1680 days ago 1

How's the lockdown treating you??

Actually really really good😉
And yourself

Abby_03 replied 1680 days ago 1

Jys baie mooi

Baie dankie x
Ek is seker jy is net soos 10 keer mooier 😊

Abby_03 replied 1680 days ago 1

Wat was die storie met jou en Dianne?👀Dm?

Jaaaaa, dm my
Ek weet nie waarvan jy praat nie 😌

Abby_03 replied 1680 days ago 1

Dink jy ietsie kan gebeur tussen jou en dirkie of is dit net vriendskap?

Ons weet nooit wat die toekoms in hou nie, maar ouens is mos toe oor hulle gevoelings 😹💁🏼‍♀️

Abby_03 replied 1710 days ago 1

Het j al besluit op j afskeid date ?

Ja, baie dankie 😘😘

Abby_03 replied 1710 days ago 1
VIEW MORE