63
Replies
Daar enige iemand in wie jy dalk belangstel?
Ek hou my opsies oop . Dit help nie jy beweeg vinnig in iets waaroor jy nie seker is nie
Hoe voel jy oor verhoudings, sien jy kaans vir een of wil jy net vriende wees met almal.
Nee ek sien kans maar sal seker op die regte tyd gebeur en so aan
Alichia as ek een dag die kans kry sal ek jou graag wil ontmoet ! Jy lyk na 'n pragtige dame met die mooiste hart, breedste glimlag en oë wat skitter met geluk.
Daai kans is moet dan kom. Maar baie dankie ,ek waardeer dir verskriklik baie
Wat dink jy van mense wat rook?
Laaik dit nie rrg nie , dis onaangenaam
Trou met my?
Eew sies wats dit ? Haha
Thanks. Best news for the day ?
??
Before I DM you. Are you single, seeing someone or is there someone?
Yes im single and there is no one
Ek eet toevalig toe n burger van macdonalds, weet jy wat gebeur ? Jy sal my nie glo nie ? die frieken pattie was rou ? toe byt ek die burger die "moo" die pattie vir my ? toe kom ek agter dat macdonalds koeie slag ?
?
Really so you single and no guy in sight? But you look so pretty and pleasant in your photos on instragram.
Yes im single . Aaawh thank you very much ⚘?
Any guy on your radar?
None ✌
Would you take back the people who have hurt you in the past ?
No because they are out of my live for a reason. I dont see a good reason to take them back
Have you ever been in a situation where you and a friend couldn't pee someplace because guys could hear?
No but i think that would be very funny ?
Do you have regrets from the past?
Don't you think everybody have ?
Wie is jou ou liefie??
Wie wil jy he moet my ou wees ?
Joke , ek het nie een nie
Hey mag ek jou nr kry asb sal jou eers DM stuur net jou instagram?✌?
Abbottalichia
Sounds like your are not very impressed with the guys in life or your life at the moment, are you? ?
No i'm not but its okay. To be single is amazing
Hey mag ek jou nr kry asb sal jou eers DM stuur net jou instagram?✌?
Ek het twee nommers wat ek gebruik , stuur eers n DM dan sal ek vi jou gee.
Do you ever fight/race your sibling for the toilet when you get home from school?
I dont have a sibling but if i did have one, i probably push that little sht out of the way
Are you single or do you have someone spesiaal in you life or mind? ?
Single ✌
I ate sushi last week with some advocado, that advocado was on fire ?
Ja ek dink almal wat die eerste keer sushi geeet het het gedink dis advocado hahaha
Is daar iemand spesiaals ini oë??❤️
Nope
Het iemand jou onlangs misbruik? Vriend of vriendin. ?
Ja maar dis oor en verby ..ek kyk nou net vorentoe
Mooiste ding van jouself??
Ek sal altyd probeer om iemand te maak lag .
Ek het n sagte hard maar as jy my misbruik wys ek iets ander. Sal altyd iemand probeer help waar ek kan . My hard breek vir gestremdes , kan nie dit hanteer nie.
En my hart is sensitief vir die Here. Lief Hom baie.
Hoe was wiskunde 2 ?
Makliker as Benny in V1
jy en jonas is mos so close en doen mos alles saam so hoekom word julle nie net iets nie ?
Want ek gan potch toe en hy gan tuks toe . En ons wil nie onnodig seer kry nie . Almal sê long distance werk nie . As dit "ment to be" is dan sal ons weer by mekaar uit kom
If I could be an animal, I would probably be a cow. But a brown cow. That means free chocolate milkshake for me ?
???
Jy en Jonaz nou iets of nie
Nope
I used to like coconuts, but I'm allergic to nuts ?
??
Weet jy wat my irri ? ? is wanneeer 'sy' dat ons nie weet dis sy nie ? maar tog erken sy in n manier dis sy ??? #KryNLewe #SpeelMetMenseJouOuderdom
-S ? ShanieCGB
True that ?☺ Kinderagtig en dan het 'sy' nog die guts om aan te gaan asof als okay is en sy niks gedoen het nie.? ai.
Jy en Jonaz net vriende? Wie lieg vir wie. Want volgens ons se Jonaz jy is obsessive en irriteer hom? En jy is ook nie opreg nie. Arme Jods. So leer mens seke jou vriende ken.
Dalk moet jy jou feite reg kry en ophou my pla oor hierdie onnodige dinge . Ek weet wie jy is en sien jou in hoof se kantoor?
Jy druip? Nooit jy mos slim?
Haha dankie vir die positiwiteit . Maar die vraestel was bietjie moeilik
Hiee
How are you ? Think__
Hiii good thanks and there
Ek druip wisk en jy?
Ooooo ja def . Benny moet net n lewe kry
I love fall because trees get naked ?
Definitief??
Do you have a husband already? Or are you planning to get married very early in your life?
No hahaha . Im not planning to get married early. I enjoy my freedom and doing what i want .
Beste vakansie plek en droom vakansie?
Ek was nie regtig by baie plekke nie maar buffelspoort is baie lekker.
My droom vakansie is saam my man eendag as ons op vakansie saam gaan iewers tussen die berge met n houthuisie.
Hoe was rekeningkunde?
Ongelooflik moeilik . Voordeel: KLAAR
Ek het vandag n uitgedroogte cranberrie geëet, ek sal eerder die kaf se uitgedroogte brood eet ?
So random ? maar goed in te weet haha
Kaas bra
In die middel van die nag bra?
Gunsteling movie
The host.
Mag ek vra dalk wie, want ek jou in my gedagtes.
Dis my geheim maar wie is die ??
Jy nogsteeds single of is daar n gedagte van iemand, dame?
Hey , nee ek is single maar ek het def iemand in gedagte ??
Sokkie of los dans?
Al twee
Gunsteling kleur?
Navy blou en wit
Rugby or cricket
Dedinitief rugby
Jou gunsteling series?
Pretty little liars of big bang theory
What is your favourite drink?
Coke
What are you going to do next year?
Going to university
I agree you are unique don't listen to people with bad words. You are perfect and amazing.
Thank you very much ?
Beste horror wat jy onlangs al gekyk het of oor die algemeen?
IT . Dit was baaaie scary . Halfte van movie gemis omdat my oë toe was
Don't listen to haters u r perfect just the way u is Salasa7143
Thank you x The world need more people like you ?
Gunsteling movie en hoekom?
Ek ni juis n gunsteling movie nie . Ek het al so baie gekyk en laaik almal? maar ek love Horrors en comedy's .
Facebook or instragram?
Instagram
Tipe musiek?
Alle musiek maar meestal deep house.
Wat jou gunsteling kos?
Sjoe ek eet enige iets haha maar as ek moet kies . Sal dit steak wees of pizza?
What's something you fell in love with instantly?
Respect and loyalty of a person
Daar iemand in gedagte by jou
Nope , ek wag ma vi die regte persoon
Single or seeing someone
Single
Money or Loyalty ?
Loyalty
VIEW MORE