Visit this profile later to see if your question was answered.
My T mensie ❤
Ek voel dieselfde hoor. Jy maak my so grooooot smile ?
#EkDepsHomGirl ??
Lol ????
Well uhm as ek vir die ander span gebat het sou sy nie eers my laaste keuse gewees het nie ??
Of nee wag kom ek refrase dit .. as sy die enigste vrou op aarde was .. sou ek liewers n slang trou ?
Blocked an ex ??
Toema ? ek doen dieselfde ?
Cheers.
"Ek het by iemand anders gehoor jys agterbaks"
"Ek het by iemand anders gehoor jy praat sleg van my agter jou rug"
"Ek het by iemand anders gehoor jy versprei lieg stories"
"Ek moes by irmand hoor jy doen dit en dat"
??????????????????????
"Ek sal jou glo, se net of dit dir waarheid is of nie"
"Ek breek my rug vir jou en dis wat jy doen"
Alles van een dom onderwyser af ?????
Dankie vir nikd behalwe onderwysers wat jou afgepers het ?
Jokes daar was nogals n hand vol cool onderwysers ?
Uhm ek sal se .. dis nie die beste skool nie maar my vriende het dit lekker gemaak en ek hoop hulle kry meet proffesionele onderwysers ? en die snoepie se kos is altyd vrot ???
Teveel vir jou om te weet Luke ??????
Haha wie praat van my ? ?
Of nee wag, IDC ✋
Jammer om jou bubble te bars, maar ek was nooit agter af gewees met enige iemand nie ? dit meen nie omdat jy agter af is, is ek nie ? SMH
Uhm nee dit wat mense sien is wie ek is ? ek gee nie voor nie hoor !
Haha eerstens doen ek nie, en ek stoot niemand weg nie ? doe woe ek wel weg stoot is die wie ek nie in my lewe nodig gaan he voorentoe nie ?
Weni, net besig met eksamens
Loyalty, then royalty ! If you catch what I'm saying ?
Kerk ?
Ek gee nie rerig om nie ? maar eks dankbaar dat hulle tyd het om van my te dink ??
Ek dink nie, ek weet ek is Shana Brits ???
Dis mooi vir jou ??? ongelukkug het ek nie sike vriendinne nie ? eks n clue wie jy is ? so dis beter as jy my uitlos dink jy nie ? ? of moet ons na Loots toe gaan ? ?
Mmm en wie sal die vriendin nou wees wonder ek ?
Bra ? dis seker omdat jy nie die regte vriendin keuse gemaak het nie ? so los my uit ek ken my vriendinne ?
Haha eks bly jy dink so ? my groepie vriendinne is klein ?
Alles wat mal is ?
Ek kan mense maak lag ?
Ekt die persoonlikheid ?
IDK & IDC ?
Lees die eerste twee ?
Uhm joh .. daar so min eintlik ?
Juf Pellie, sys my skool ma en was baie daar vir my ?
Juf Claassie, syt n baie mooi hart ?
Juf Groenewald .. haar personality is net super cool ? en sy motiveer om altyd beter te doen ?
Juf Maryna, ek love haar net ?❤
En Juf Tehilla maar sys weg maar sy was cool gewees ?
Ja ek besluit nog, ek wil voltyd volgende jaar na CRC toe want dis vir my lekker daar ? daars nie n specifieke rede nie .. behalwe daars mense van my jeug en my ouderdom so dos lekker ☺
Hahaa eks toe nie onder n kalkoen gebore nie neh ??
Okay kom ek vertel jou ?
As ek se eks nie geintreseerd om n kerel nou te he nie dan gaan jy nie aan met jou vrae of lovie dowie kaas nie ! As ek se ek soek ie n verhouding nie dan beteken dit NEE ! Ek weet wie jy is, of moet ek se Shaun ? so ek sal dit wardeer as jy my uitlos en my keuses respekteer !
No thanks ? I'm fine on my own
Awww thank you ??
Nope, none ?
So far, so gooood ! Behalwe wisk vr 2 ?
Alichia Abbott ? ja sys my vriendin ?
Ja ☺ en eks seker "dit" weet wie "dit" is ?
Jasonnnnn Cameronnnn
You are - you're
Something you prefer to as yours - your
Jy hoef nie te weet nie .. ek weet wie jy is so hou net op ☺ jy irri my nou mooi hoor ?
Nog te jonk daarvoor ? maar eks opad as dit jou vraag beantwoord ?
Ek weet nie ? dis my eie besluit wat ek vir niemand hoef te verduidelik nie ?
Na n ander kerk toe ?
93% vir LO ???
Besigheids ?
Baie dankie x ek wardeer dit ❤
Onderwysers wat vir jou lieg en jou manipuleer en dan wanneer die plan van aksie nie werk nie dan word die situasie verdraai en jy word geblameer vir dit ? ek haat dit !!!
Yes ! Then I'm away from all the fake people hahhahaha
Be yourself and don't compare yourself to other people as for you were fearfully and wonderfully made through the one who made your heart beat ?
As jy tyd maak om van my te praat
Voel ek goed oor myself ?
It's my job to be okay .. but thanks tho ? *you're
Joh okay ... uhm dankie ? .. is jy ernstig ?
What a beautiful name van Hillsongs want dis n powerfull song en dit beskryf n "glimpse" van hoe powerfull die Naam van Jesus eintlik regtig is.
Blameless van Dara Maclean .. dis oor Jesus wat ons skoon gemaak het van ons sonde en ook vir ons gesterf het sodat ons die ewige lewe kan he. Dit gaan meeste oor die kruisiging van Jesus en dis baie mooi ! Even tho ons laag voel se Jesus ons is worthy of the cross wat Hy gedra het ! Dis n song na aan my hart ❤
Marion, yolandi, suene en helani ?
Dankie, maar nee dankie ?
Yep, just on a break ?
I have a fear to drive cars ?
Illegal stuff ?
Like : I have a likeable personality
Hate : cause I dont care if someone hates me and that makes them hate me even more ?
Lekker soos n krekker
Live like a hippie ?
GAAN KOOP N ANDER EEN EK WEET WIE JY IS EN KOM OOR JOUSELF ASB !!!!
Net 8 mense
Daaai is maklik ? Dis Juf Pellie ?
Good luck seeing me fail !
Attachment
Lol .. uhm ja ek dink hulle moet dit op n professionele basis hou ?
Lewenswetenskap
Besigheidstudies
Ekonomie
2014 .. dit was my gr 8 jaar want dis die beste jaar van my lewe gewees !
Bianca en Chanzelle ?
Niere, harte, tomaties, kaas, hamburgers en pizza
Die beste klas wat ek gehad het was my gr8 klas ?
I don't tell people my feara because they will use it against you ?
Was in hartenbos toe ek my eerste jelly fish optel ?
Theres too many ?
Hunters gold ?
Die see en die bos ?
Die bybel se guide your heart en dis wat ek doen ☺
Start new, start fresh ! The people here are only causing me trouble on trouble ! Too many drama tho ?
Haha baie dankie ek wardeer dit ?
Ek wil oorsee gaan swot en ek wil Law swot en worship leading ?
Jy maak nie sin nie ?
Nee jammer, eks nie fake nie ? enige iemand wat my ken sal weet waar hulle met my staan !
Ek gaan gan swot ?
Meeste my vriende want hulle gaan almal verskeie rigtings in gaan en die tye saam hulle .. soos die memories ?
Sushi en biltong ?
The people need to turn back to Jesus !
Dis Jason ? en nee hys my Best ?
Riska en Tannie Laan ❤
My friends are my family ?