profile img

Anche

Anche8227

Ask me anything you like anonymously

94 Replies

Wies ju bestie ??! Noem 2 of 3☺️

liza en ella...?

Anche8227 replied 2348 days ago

Is jy klaar met ju Wisk???

noooo??

Anche8227 replied 2348 days ago

by watse homeschooling program is jy?

umm...oo jinne ek dink dis impak?

Anche8227 replied 2348 days ago

Wen dit maak saak as jy n btch is want jy maak ander seer

Wel ek is rerig jammer as ek doen ...ma ek doen niks opsetlik om iemand seer te maak nie maar ek vra onverskoning as ek jou seer gemaak het...dm my asb

Anche8227 replied 2348 days ago

Jys rerig n Klein biets

Wat maak dit saak?Ek doen niks aan jou nie..en ek bedoel as jy so iets se moet jy bereid wees om dit in my gesig te sê...maar ons almal is mens so ek gaan myself net nie daaraan steur nie...maar ek hoop jy het n goeie dag...ek wil ander wees as ander...ek wil nie mense afkraak nie??x

Anche8227 replied 2348 days ago

Dankie dat jy my inspireer om nooit soos jy te wees nie ?

Niemand kan soos n ander mens wees nie ...God het ons almal verskillend gemaak en ek gee ook nie om nie...

Anche8227 replied 2348 days ago

Jys soo mooi❤ fennel.muller

Baie dankie?maar het jy jouself al gesien...jy het n hart van goud en dan nog ni look ook??

Anche8227 replied 2348 days ago 1

los die mense hulle like mense afkraak en sleg Se want dis al wat hulle kan doen en hoe om hulle besig te hou dat hulle nie oor hulle boring lewe kan dink nie
Anché jy het n Baie goeie hart en is n Baie goeie meisie

Baie dankie..mjy is rerig n daymaker...ek waardeer jou baie...Ons bly maar almal mens en dis in ons aard om ni altyd van almal te hoy nie maar die ding is...jy moet besluit of dit saak maak of nie?maar ek waardeer jou so baie...

Anche8227 replied 2348 days ago

Wie is jou beste friende

Hulle weet wie hulle is?x

Anche8227 replied 2348 days ago

Omw mense kan so afkrakend wees ! Ignore hulle en wees die beter een ❤❤❤

Baie dankie?x waardeer

Anche8227 replied 2349 days ago

Ons verneder nie onsself nie Ons se net wat almal dink !*

okay...ek se ni jul doen ni?

Anche8227 replied 2349 days ago

Mooiste hart , mooiste smile en die heel mooiste Siel ? jy is n prinses van bo ? Wys vir almal jy is sterker as dit hoor x Jy is n blessing in hierdie wereld? ek het jou ongelooflik baie lief ❤

joh...dit laat my so veel beter voel...jy is verseker n pragtige mensie en ek waardeer jou baie xxx baie dankie ek is ook baie lief vir jou?

Anche8227 replied 2349 days ago

Vir al die haters "AS JULLE NIKS MOOIS TESE HET NIE BLY EERDER STILL WAT JY VERNEEDER NET JOUSELF "
Moet nie na hulle luister nie God het jou perfek na hom geskape as hulle i probleem daarmee het is dit hulle probleem nie joune nie ❤

Baie dankie?jy is n regte inspirasie...mens kry min mense soos jy...baie dankie xx

Anche8227 replied 2349 days ago 1

btch please??‍♀️ Die hele skool praat oor jou

Wat gaan dit saak maak...dit gaan in elk geval wanneer ek ouer is niks beteken nie....en soms ken mense ni hul feite reg nie...

Anche8227 replied 2349 days ago

Hoekomm hett jyy virr Carlaa blameerr virr all jouu foutee?? Syy verdienn ‘n beterr vriendinn!!?

Ek blameer niemand vir enige iets wat in my lewe aangaan nie...Ek het nog altyd probeer om da te wees...soms het God net n ander plan...maar sy verdienn iemand goed

Anche8227 replied 2349 days ago
VIEW MORE