122
Replies
Watter van die seuns in jou klas het n date vir die valentyns bal
Hahaha nee eks nie seker nie ek weet net van 1
:D Best ,, ek mis Jou !*
Mis jou ook ;) ♡
Eks sooooo lief v jou Andrea!!♡
Awww dankie hoor ♥ lvj
2015 :D.. Hii Andrea'Qii ekii hoOp jyt een gatskop jaar en gee en doen net ju beste ..
Ahh baie dankie ({}) ek hoop ook jy het n amazing jaar en dis vol geluk en deel dit met al die spesiale mense in jou lewe :p
HoekOm gan Jy en Brandon ni uit ni ..?
Ek en Brandon is net baie goeie vriende =))
Hey jou cool persoon. Wat doen jy?:)
Hahaha hii hii ;) niks en jy?
Merry Christmas Andries*!! En ja voor j weer wonder wie jou dt noem dis ek Brandon =)) danki vi als en mag j n amazzing dag he*!! BrandonBarnard48
Merry Christmas xx hahahha =)) ek hoop jy like jou presents..en ek hoop een van hulle kom van my af =)) maar jy moet n verskriklike lekker dag he =)) ★ because we're gifts hahah
Be mine?♡
Miskien sou ek ja se as ek weet wie jy is :p
Hiiiii Andries* raaai wie :D xx
Well ek ken net een persoon wat my andries noem =)) maar eks te bang om te raai.. x_x
Ek wil
Hahahah man wie is 'ek' ? =))
Like jy vir Michael??
Wie wil weet?
Lol!!selle
Hahaha dis lekker man ;)
Hey!! Andreaii.. Wat mAak jy??
Hii hii ;) ek relax net voor die eksamen vrydag en jy?*
:) dii vay-kayy gan jy getoture word ..Zellie gan seker mak sy is da :D kidding ! Haha mis ju hoOr .. Chizelleii
Hahaha omw jy gaan soos eendag net by my huis opdaag =)) mis ju ook! =))
Hahaha JoH my brah ekt weaa Drama gehad met daii Leon !* lmga ek moes vi Ronny help met wisk en toe vertel mense vii Leon ek en Ronny het gesoen en als ek was van #WTH !!! Chizelleii
Aghhh dis sooo messed up :| daar is altyd drama tussen julle twee sjoe =))
Hayy hayy xx ♡*** ek dinkK jj' en Brandon sal ʼn flipPen 0uliike c0uplee maAk ***
Uhmmmm hahahha =)) ek twyfel daaroor
Oh my woord :o ekt nIE gewet jow draade is af nie?!!!!!!!!!
Ja dit is af :p
Hahaha LmGa Andrea'ii weet jy al hvl keer ht ek anon viju kom krap .. Haha #blySoOulikMens !* Chizelleii
Hehehhe =)) bly net soos jy is met al ju drama =))
Hahaha Andrea nog n #hater ! Hierii mense ht ook nx betr om te doen .. Se some "likit ni as jy lelik is met ander" Chizelleii
Hahahaha ag well dis maar nu hou dit is, nie almal gaan van my hou nie. Maar baie dankie dat jy biqi op my qoohme kom krap het :p
Ohh voor ek #forget .. Jy lyk baie moOi sonder ju draadjies !*
Ahhh baie dankie hoor :D
Jy lyk baie mooi sonder jou drade!
Awhhh baie dankie ({}) dit beteken baie vir my. :p
andrrreeea jyy en Brandon is soos bonny en clyde!!* nyQii12
Hahaha dankie =)) jy maak die klas ook snaaks hoor =D
Andreaaaaaaaaaaa!!!!!!!!!
Hehehe ja ? :p
Where do you want to live when you older?
I would like to live in Paris or something =D but still be able to be near my friends and family ;)
Life full of problems
It will get better. ;)
Hey hey andrea!!!!!!!!!!!
Heyyy :p
=) mis ju AndreaQii ..
Ek mis jou seker ook :p ({}) weet net ni wie jy is nie x_x
What would you suggest everyone try ?
To enjoy every moment and try to do things that give them something to remember ;;) ♡
Bly so nice soos altyd!!! AndreaQii=))
Hehehe =)) dankie bly jy ook net soos jy is ;) :p jys seker baie vriendelik :D
To the ladies: your type of guy?
Someone who is caring, knows how to handle people with respect, loving and loyal, doesn't care to show that he loves me
Haha jaa nee andrea, ons noem eerder ni name ni =)) j weet di dreigemente loop ma hoog *Rotfl* BrandonBarnard48
Ja voor jy weer gedreig word =)) =| party mense kan ook nie hulself gedra nie =))
Biggest regret?
Brandon weet watse persoon dit is =)) wil ni name noem ni
Jys flippen nice Andrea x bly so ♡ ;)
Awhhh dankie ;;) jys ook seker nice xx bly so amazing soos jy is ♥
Is jy n Christian † ?
Ja ♡
Lozer .. Haha my lozer :p
Hehehe* joune :p =D
Vat n kans.♡ jys die een vir my
Aii..maar dankie
Jigg but your a lozer.. But a cute one
Hahaha jis jys dan ook ene ;) =)) jou spesiale persoon
Eks mosi mea goed genoeg viju ni ..:)
Wie is die ooit? Want dans ek rrg jammer..ek prt seke nogsteeds met ju?
Jaa andrea eks mos ni meer gud genoeg vir jw ni :( BrandonBarnard48
Agh Brandon =)) ek was moeg ({})
Wish you were mine..❤
Awhh dis oulik ;;)
Skrik jy somme vir n kussingvin die agtergrond van n selfie *ROTF* jys n baie spesiminiaale kind Andrea
Die movie het my uitgefreak ok =)) dis ni my skuld sy pa maak my skrik
#ForeverAlone =D || selfs die diere begin my reject :p
Hahahah we both know the feeling =))
=D As ons in die Aande bang is en skree || Neh =dd
Ja jis ekt geskree hoor =)) hulle het dit geniet !! :p
Andrea ... Jys regtigg en awesome meisie al wt ek wens is dt jy my meisie was eks mal verlief en ek weni hoe om dt viju te se neno reject jy my eks in ju skool gr10 ..
Awhh baie dankie ;;)..en eks jamer as ek doen
Is reg Tag my ni LukiQ
:( I'm sorry Lukii
Leke dngggg
Hehehhe what?*
Enige stranger.
Nee ek moet hulle ken
Hai dis ek .. Hahaha wil net viju kom se prob dai ande #war game van my en my vriend .. Haha is bje lekker :p
Huh?? Watse game is dit nou =))
Sal j n stranger date?
Watse stranger is dit nou?
Oulikk verby !* van voor af verlief !*
Awhh dankie :p
Weet j wi ek is? miki1
As mens my se dan ja
Ek weet presies hoe jy is. Perfek♡.
Dankie ;;)
Want jy ken my skaars
Maar jy ken my...en jy weet seker hoe ek is..
As ek jou se sal jy ni ja se nie haha
Hkm dink jy so ?*
Sal j vi n ou nudes stuur
Nope
.. Jah weer .. Ek soek ju terug Andrea :( sal viju wag !!*
Hoori ek weeni eers wie jy is nie maar jy soek my terug?
Jyy weet dalk nii wi ek is ma eks regtig absoluut mal oor ju en ekii wEet dat jy ni WEER vimy sal gn ma sal bje graag nog n kans wil he :(
Weer? Wie is die ooit ?
Want ek weet van n dude wat jou like!
Hahha oh isit
Halo...jys mooi. So uhm ... bye.
Awhhh baie dankie ;;) :p
Hayy you!!! Jys vrek oulik!
Dankie baie ;)
Do u know who I am?????
Maybe
Hay vergewe jy my?* LukiQ
Aii ons baklei nie man ({})
Hey andrea, moet jou ni aan di 'shanks' steur ni, want jy en almal anders weet al di kak isi waar ni, dis nou net iemand wat niks het om di naweek te duni wat almal nou wil iriteer =)) #jysawesome!!({})
Heyyy dankie baie ({}) hahahha them skanks =)) jys net so awesome hoor :D let them hate =)) julle ken my teminste hahaha :p (
Haha oh my word di dng mak dt sterretjies ma sal ju nou se op bbm ..:p
Hahahah ohh ek verstaan
Net my plesier dalk moet hulle groot word en lewe kry h/s kinders weet hoe om hulle te gedra .. Of dii isi in di h/s of hul moet nog lat mammie hulle reg help duidelik ht hulle probleme
Hulle is ini hoerskool hoor =)) maar hulle se dit maar nie in my gesig hulle se sodat ek nie weet wie dit is nie
Aii Andrea ekii sien di mense prob ju naam k*k mak !! We'll dii wt ju ken weet wat di waarheid is,hulle moet net onthou di wiel draai en dat ons vi hulle sal bid ..xoxoZellie
Ja dankie Zella ({}) ek weet nie wat is hulle probleem nie maar nou ja,, teminste ken van die mense die waarheid! Dankie hoor :p
Julle ek weet dia moeilik om te besef maar sy gee nie om oor julle ***holes nie! ;) so kry n lewe disipline wnt julle kort duidelil altwee!
Ja nee ek meen hkm gaan ek omgee oor almal?? Daars geen punt daarin nie dis hkm mens vriende het :p want hulle gee ook om oor ju
Hahahahahahaahahahahahahahhah
Arme jy... Finally jou hate mail receive...
Hahahaha ai
Oh en dieselfde geld vir ***** nommer 2 wat nou se vani pics, as da iets vout is moet j net se hoor dan help ons jou gou reg, dis een ding om agterbaks te wees, ma n ander ding om n fake as* ***** te wees ;)
Ja nee hoor !! =)) daars probleme maar ek gaan nu nie judge nie ek praat seker nie eens met hulle nie nou soek hulle aandag, want jy van almal weet hoe ek is =))
Hey die ***** wat vir Andrea gese het niemand laaik ha ni en daai kak? Jy moet rrg n lewe kry, want as j ni agter gekom het ni, is j di enigste een wat so dink! As j in n minderwaardigheids kompleks lui, moet dit ni op ander mense uit haal ni ;)
Dankie hoor ({}) :D teminste ken jy my seker =)) ja nee,, dis seker weer iemand wat fake is =))
One thing you like about yourself?
My eyes ;;)
Toe ekii plaatjies gekry ht ht ek dai middag heel eerste byju gestop ... Wi is ek hmm ?*
Jou plaatjie??
Halo ju Freak .. Jy word gemis an di kant vni wereld !!*
Heyyy :D ek miss julle seker ook :p neti seker wie di is nie x_x
Ever had your heart broken? If so by who?
Yes
Let it go! Let it go!
Oh hell to the no!! =)) dis gross :|
What time do you sleep?
When I'm tired :p
"Look at the little tooth" neh =DD
Look at it ;;) :p
Who inspires you?
A lot of things in people :p
Hey andrea! Ek se jw iemand ht my account gehack =)) haha di skank!! Haha Jw awesome mens (if the shoe fits =)) #insidejoke) *ROTFL* hoop hoop skool more :| =)) BrandonBarnard48
Jaaa die flippen skank =)) hoe durf hulle !! Yeahh if the shoe fits lace that s*cker up and wear it #insidejoke =)) ja skool was tog te lekker :|
Ja seker, Wanneer daar nie meer suurstof is nie!!! Née Grappie Lekker nie hate mail kry nie:D
Hahahaha :D ja miskien kry ek :p en dalk nie =)
Almal se jy gaan hate mail kry! Maar jy kry niks!!!!!!!
Haha yeah, ek kry niks nie...dalk sal ek kry eendag :p
Jou qooh.me is bietjie stil, ne!!! :)
Hahaha aii ja nogals x_x
Hey andrea!! Hahah geniet jw naweek jw weirdo! ! :D dont miss me 2 much =)) KleinKrokodil
Hahahha nee ek mis jou klaar =))
What turns you off in a person ?
If people smoke or drink a lot or if they don't treat you right :/
Hey pop =)) awesome Nw priode!! :D
Heloo my dikass broodjie =)) ({}) jys baie funny :D dankie dat jy altyd op back :p onthou ju ouma se snoepie =)) as jy sad is ride a dinosaur naked x_x SUBWAYY & die chat room =)) lekker dagii verder
Haha Andrea vir n awesome kind soos jy is jou qooh.me ma still!! What's going on?? Haha danki vir als jys aaamazzziinGg! :D
Hahaha dankie vir wie okal die is :p waardeur =)) jys seke net soo amazing :D maar ja lekker aandjie verder ;;) dankie vir die oulike message
What freaks you out ?
Some of the people in my class =)) haaha neh
Hey there sweet cheeks
Hahaha heyy jou weirdo ;)
VIEW MORE