profile img

Anichka

Anichka_Barn03

Keep it pg?

209 Replies

Het jy al ooit gerook

Eewie

Anichka_Barn03 replied 1973 days ago

Is jy nog n virgin

Jaa x

Anichka_Barn03 replied 1973 days ago

Het jy al ooit gedrink

Al Baie water ja

Anichka_Barn03 replied 1973 days ago

Hoeveel ouens het jy al gesoen

Net een maak saak en dit is Reghardt sin😉

Anichka_Barn03 replied 1973 days ago

jys beautiful kiddo ❤ jessicakruger.x

Jys mooier Jessss😍

Anichka_Barn03 replied 1973 days ago 1

Innibos gaan n feeesss wees 😍😍😍 girl ons moet baie fotos neem ♥️

Jaaaa a definitiefssss❤️😍

Anichka_Barn03 replied 1973 days ago

Jy en jou kereltjie copy net alles van zelri en silvo🙄soos rerig

Jy weet ons is Baie langer saam al en Wie is jy dat jy dink jys so funny🙄

Anichka_Barn03 replied 1973 days ago

Hoekom het hy vir jou die blomme geloop??

Want hy is frikken oulik x

Anichka_Barn03 replied 2176 days ago

Met wat begin die persoon se naam

Hy weet Wie hy is

Anichka_Barn03 replied 2179 days ago

Hou jy van iemand nou?

Yes daar is iemand x

Anichka_Barn03 replied 2179 days ago

Wees myne????

Se my Wie jy is? ?

Anichka_Barn03 replied 2179 days ago

Wat doen jy als vandag

Iemand kom kuier van Amerika vir ons, why?

Anichka_Barn03 replied 2180 days ago

Verlange loop hoog ❤️❤️❤️ Meganpretorius3

Ek mis jou so so so baie?❤️❤️

Anichka_Barn03 replied 2180 days ago

Jy bly 4minute van my af?

En waar bly jy nogals??‍♀️

Anichka_Barn03 replied 2181 days ago

jigh ek gaan jou mis anuch ?
moenie na hierdie vertraagde mense luister nie volg net jou hart ?
ek is baie baie baie lief vir jou ?❤ n.blaauw

Liefste super Baie dankie?
Ek gaan jou so so so Baie mis jy moet gereeld kom kuier asseblief ❤️?

Anichka_Barn03 replied 2182 days ago 1 1
VIEW MORE