profile img

Megan

Meganpretorius3

I dare you.

205 Replies

mooistes❤❤ C.a.r.l.a567

Praat jy ❤️❤️

Meganpretorius3 replied 2095 days ago

Heyy meggie
My hokkie buddy?❤️

Heyy❤️?

Meganpretorius3 replied 2156 days ago

Jys baie oulik

Baie dankie, eks seker daarvan dat jy ook is.?

Meganpretorius3 replied 2215 days ago

Sal jy my vriendin wil wees volgende jaar as ek hoerskool toe kom ?

Ja enige tyd !!!??
Dm my asb

Meganpretorius3 replied 2218 days ago

Megs!❤❤Jy's die beste ek is soooo liefe jou!? megx.n

Megannn!!? teveel liefde vir jou!!! ❤️❤️❤️
Jys Amazing verby ?

Meganpretorius3 replied 2221 days ago 1

Hoe moet jou trouman se persoonlik wees?

Goeie maniere, Snaaks ,Vriendelik, Liefde vol, Betroubaar ens...?

Meganpretorius3 replied 2235 days ago

Met wies jy beter vriende
Carl Hugo of Johandre ???

Carl Hugo

Meganpretorius3 replied 2249 days ago

How bly jy sooo mooi???

Baie dankie?☀️?

Meganpretorius3 replied 2253 days ago

Hoe het jy so baie followers en likes? x
Ek is jaloers. ??

Ek weet nie, ek het Instagram al vir n lang rukkie??x

Meganpretorius3 replied 2253 days ago

Ek wen jyt my raak gesien ??
Jy is die sterre in my donker skyy
Jy is soosn alles mar jy sien my nie raak nie en ek jou soooo graag he ??
Mar jy gan my nie like nie ???

Aww baie dankie !!!??
Dm my net asb, dalk gaan jy verbaas wees ?

Meganpretorius3 replied 2262 days ago

reply to my dm

Sorry dm net weer.?

Meganpretorius3 replied 2262 days ago

Is ek jou favourite??

Ek weet nie wie jy is nie. ??
Maar ek glo so??

Meganpretorius3 replied 2262 days ago

milkshake of slushi!

Altwee ??

Meganpretorius3 replied 2263 days ago

Jy is n AWESOME persoon ek dog ek sê maar net ???

Jys baie AWESOMER !!!! ?????

Meganpretorius3 replied 2263 days ago

Dink jy ons sal vi altyd vriendinne bly?

Ek weet nie wie die is nie, maar al my vriende en vriendinne wat ek nou het wil ek regtig nie verloor nie !!❤️❤️

Meganpretorius3 replied 2302 days ago
VIEW MORE