Visit this profile later to see if your question was answered.
Ahh dié is so oulik dankie so baie! ❤
Skiesie, maar wie is jy?
Jy hou jouself groot agter Qooh.me
kom sê dit vir my in my gesig asseblief ek dare jou...
sodat ek vir jou kan lag oor hoe stupid jy is.
Ek weet presies wie jy is anyway het jy niks beter om te doen met jouself nie? Soos kry 'n lewe of iets...
Dm my "poppie" aangesien jy grootbek is.
Ek weet van hom, en kom ek sê net ons het al gepraat.
Nee, Donovan is soos 'n boetie vir my!
Kerk Toe Vir Jou*!
Uhhmm...
Moet nie so van jouself praat nie jinne.
En nee hy is nie.
I'm quite busy doing nothing❤🌻.
Stephan
Anike
Benco
Rico
Quedeane
Nog so paar.
Waaroor*
gaan*
jou*
status*
nou dat dit uit die pad uit is.
Dis 'n dood normale caption.
En jy sit my af.?
Uhhmm wat het dit enigsins met jou te doen.
Ek weet nie wie jy is nie.
en nope.
Meneer Taljaard of Meneer De Lange.
Te weet wat mense om my dink of om terug in tyd te kan gaan.?
Omf.
Is jy vertraag ?
Ja.
Ons het ...
Nie dat dit enige iets met jou uit te waai het nie
???
ek en ruben praat nie eers meer nie.
Wow !
True words
thank you x
what about a pm ?
Piet x
Alisha x
Lara x
Megan V x
Megan H x
Chene B x
Chante B x
Kayleigh x
en nog baiieee
Ek weet nie of ek vriendinne wil wees met iemand wat my sleg maak by almal anders nie.
Ek hou van karre wat kan ry ek huil gewoonlik as ek baklei
blindedermontsteking
Appendisitis is 'n ontsteking van die aanhangsel, 'n 3 1/2-duim-lange buis weefsel wat strek vanaf die dikderm. Een studie dui daarop dat die bylae dalk 'n rol in gutimmuniteit kan hê, maar niks is definitief nie. Een ding wat ons weet: Ons kan sonder dit leef sonder enige duidelike gevolge.
Appendisitis is 'n mediese noodgeval wat amper altyd vinnige chirurgie vereis om die bylae te verwyder. Onbehandeld, 'n ontsteekte appendiks sal uiteindelik bars, of perforeer, besmetlike materiaal in die buikholte mors. Dit kan lei tot peritonitis, 'n ernstige inflammasie van die buikholte se voering (die peritoneum) wat dodelik kan wees, tensy dit vinnig behandel word met sterk antibiotika.
I'm just tired of being someone I'm not...
❤ I'm fine
Ek het hierdie al geantwoord
Hang af wat jy klassifiseer as soet/stout
3 die langste was 'n jaar en 3 maande
Ek het niks gekry nie ?
Ja
Ek stel nie op die oomblik belang aan enige iemand nie.
anika_._x
Ek kyk all die vorige Avengers movies??
Hang af hoeveel ouer...
Nee eks oraait vir nou...
Uhmm askies ?
Ek lê op my bed en kyk movie en jy
Fine.
If I do kill myself tell me what would it do to your conscious
stop telling people that
woorde het krag.
And what do you get out of telling people this ?
I mean it's 02:25 and I'm answering this shtty Qooh ??
The feeling is mutual x❤
Wanneer jy my sê wie jy is ?
Ek doen mossss
Weereens baie meer maar as ek 1 moet kies
Piet
Daars baie meer as 3 maar
Piet
John-Roe
Eugene
Uhmmmmm blue foundation eyes on fire
Met almal
Nopeee
Dankie mens x❤
Wat van n dm daar
Hi anoniem❤ en dankie
John-Roe
William
Eugene
Justin
Gustav
Johnathan
Albert
Anrich
Donovan en nog so paar
Meisie :
Kayleigh
Chanel
Seun:
My boetie
Donovan
I have answered this already
Nee ek is nie... jy het seker die verkeerde persoon geQooh
'n mens vergeet nie net iemand na al die goeie memories nie so ja ek doen mis hom
maar die omstandighede is anders nou.
en ek is ongelukkig nie in hulle goeie boekies nie? vir watse rede weet ek nie...
Samantha Scott
Ankea v d Merwe
Anike
Chloe Goosen
Jonika Visagie
En nog so paartjies❤❤
Ek vat dit as n kompliment??❤❤❤
Heyy heyy
bby??
Uhmmm weirdo much??
Ayyee bonne lokkkiieee❤?
Dankie hey ek sal seker❤??
Ek mis jou ook x
Thank you I guess ?
What about you get a life
Yeahhh but it's gonna be louddddd???
Don't know who you are.
Woah net gou, skat? Okay, teef, jy is die een wat so bietjie net so klein bietjie kak irriterend is nou hoor... ek en Vincent is net vriende...
Ek verstaan nie hoekom in die lewe jy n probleem het met my nie.
En ek weet presies wie jy is
Ek stel voor jy dm my of hou op om vir my kak te Qooh want regtig waar is jou lewe so boring?
He's really nice and a great person
His personality is amazing
and he can make one laugh quite a bit ???
I look forward to getting to know him better.
Dankie
maar jy kan regtig met my praat ek byt nie
Ja ek was al??
Hey mooi mens❤❤
Okay luister...
Wie ever jy is jy moet n lewe kry en ophou mense badmouth...
Dis lelik en nog bo-op alles ken ek hom nie eers nie.
Ek ken hom nie persoonlik nie maar ek het hom al gesien op instagram en so
Hy lyk nice...
Heyy darling ❤❤?
Naaww dankie anon
Wat van n dm?
Uhmmm get a life.
Yes I have
My lewens "moto" is don't judge a book by it's cover... ek weet nie wat in daai persoon se lewe aangaan nie.. so wie is ek om vieslik te wees x En ongelukkig lewe ons in n wereld waar almal mekaar judge ek probeer nice wees met almal...
So indien ek moet jou ongeskik was vra ek onverskoning en sal jy my dalk kan dm?
En ek weet nie wie jy is nie.
dm?
Wat is dit? Kan mens dit eet ?
jk
Nee ek doen nie op die oomblik nie
Dankie anon jy sal net so stunning wees as jy my dm ❤
Ek weet maar jy het duidelik niks beter om te doen as om vir my Qoohs te stuur nie?
Ekt baie vriende en vriendinne
wees spesifiek
I think that this is just a way to shout yourself out cuz you desperate for followers
Awwwg dankie maar nee... ek is seker jy net so mooi
Besttieeee♡
You got me confused what about a dm
Jy sit my af
Wat vàn jy dm my dan sal ek jou sê
Gustav
Piet
Justin
Eugene
John-Roe
Albert
Marnus
Johnathan
Ek het nogal baie
Uhmmm wat ?