Visit this profile later to see if your question was answered.
Hii nuttelose mens🤦🏼♀️
Jy sal my nou nie glo nie neh, maar ek mis jou net so baie❤
Kan ons net weer bymekaar uitkom, ek meen hoe lank terug het ons net soos normale vriendinne saam gekuier ?☀️
Ek sal altyd lief wees vir jou, al is dinge nie nou altyd maklik nie❤
En jy is een fantastiese siel🌟❤
Dankie, ek steur my nie altyd aan alles wat hulle vir my sê nie☝🏻
As hulle jaloers is weet ek regtig nie op wat nie, want Jesus het ons almal op ons eie maniere pragtig gemaak en mense moenie vieslik raak met ander omdat hulle jaloers is nie🌻
Ken ek jou ? ❤
Aww☀️
Jy is letterlik dié beste mens. Jy het sopas my dag 10000 keer beter gemaak❤
Ek weet sommer in my hart dat jy net so pragtig is🌟
Ek dink jy is super oulik
Haha🙄
Bestaan vlieënde varke ?
Uhmm, seker wanneer ek klaar is met eksamen en jy my eendag nooi 🤦🏼♀️🤷🏼♀️
Ag my wêreld🙄🤦🏼♀️
Vra die een wie se naam ń geheim is😂
Waar was ek nou geheimsinnig ? As dit wel so is beteken dit net dat ek jou nie genoeg vertrou om vir jou te sê wat aangaan nie☝🏻
As jy nie weet wat aangaan nie is dit tien teen een omdat ek wil hê jy moet niks van my weet !!
My insta story ?
Ohh, ons is net nie meer so close met ń vriendin nie en ek het net op haar boodskap reply....
Thanks for the concern..☀️
Aww girly, dankie !
Maar niks beat jou nie❤
Aii slimstes?❤
x____deenqii
There ya go☝?
Ek sien jou net op die skerms?
Dm ?
Ek sal niks beantwoord nie, slegte mens. Vir jou informasie ek was en ek sal ook nooit só wees nie. Nee, ek is nie bang vir dit nie, ek het net nie lus dat ń niks werd mens soos jy, wat wegkruip soos ń sleg hond, my lewe beheer nie. Dit het eintlik absoluut niks met jou uit te waai nie. En ek hoop jy gebruik iets, wat al daardie vieslike goed uit jou mond was, voordat jy met jou ma praat. Ek stel voor dat jy my eers leer ken voordat jy sommer net aanmerkings maak oor iets waarvan jy heelduidelik niks weet nie. Gaan lees asseblief "slet" se betekenis op, want jy weet duidelik nie wat dit is nie
??♀️?
En in die volmaan opgespoor
??
Wanneer kom kuier jy weer ?
Sê net waar en wanneer?
Jy prt skaars met my, maar jy wil op ń koffie date saam my gaan?
As jy dalk net weer met my begin praat en ophou om my te ignoreer dan sal ons so vêr kom om op koffie date te gaan?
Ek mis jou❤
Kan jy asseblief net weer met my begin praat en ophou vieslik wees??♀️
Sjoe.?
Baie dankie vir dit, maar sulke mense soek eintlik net aandag, maar op hierdie stadium soek hulle dit op die verkeerde manier en plek??♀️
Jy is awesome en ek is bly Jesus sulke mense, soos jy, geskep❤
En jy is tien teen een van my gunsteling mensies in ń ander graad?
Dankie vir dié, ek waardeer dit opreg, heelduidelik het jy een van die mooiste hartjies❤
Eks bly ek maak jou beter voel oor skool??
Ek wens ook daar is meer goeie mense soos jy wat net die goed in ander mense sien❤. Maar mens kry nie altyd wat mens wil hê nie neh...??♀️
My Nesiii?
Dankiii skatiii ek is so dankbaar vir jou in my lewe al is jy verder as 1000 km van my af is jy nogsteeds daar vir my en eks dankbaar vir dit❤?
Jy is een van die pragtigste meisies wat ek ken en ek miss jou soos in heavyyyyyy erg❤
Love you 2 neh☀️
Aan die begin het dit my regtig gepla as mense so van my praat, toe besef ek dis net soveel lekkerder om eerder te sê: nee wat, fok die persoon !!
So weet jy wat ek voel ń fok wat jy te sê het oor my, want ek weet daar is hope mense wat van my sproete hou en ek weet diep die in my hart is daar ook iets wat vir jou sê dat jy daarvan hou??♀️
These freckles are like seasoning for my face. They make me spicyyy?
Onthou, envy is the art of counting the other fellow's blessings instead of your own❤
As sy nie met my wil praat nie, gee ek nie om vir nou nie. Hopelik sal sy net later besef dat sy dalk persoonlik met my hieroor moet praat, want dit is een MASSIEWE misverstand en dit is besig om hand uit te ruk.
Ek aanvaar dit dat sy dalk tyd nodig het om ń paar dinge, ek weet nie wat nie, te verwerk en ek sal haar die tyd gee wat sy nodig het
❤
Joh my ou,
As jy manet weet hoeveel keer kan ek daardie vraag vra en graag antwoorde wil he....
Hoekom is die lewe soms so onregverdig ?
Hoekom is sekere mense soms so fake ?
Hoekom is daar mense wat optree asof die wêreld aan hulle behoor as dit eintlik aan Jesus behoort ?
Hoekom maak liefde soms seer ?
Hoekom maak die mense wat jy die liefste het jou soms seer ?
Hoekom is dit moelik om te laat gaan van die slegte dinge ?
Hoekom het ons slegte gewoontes ?
Hoekom altyd iemand anders ?
Hoekom aanvaar mense nie net dat hulle ook op een stadium verkeerd was nie ?
Hoekom wil jy weet hoekom ?
??♀️
Luister. Jy weet niks van my lewe af nie. Ek mag dalk fisies siek wees, maar jy is beslis siek in jou kop. Sies man!! Jy behoort jouself te skaam vir die goed wat in jou kop aangaan?
In dié tyd van my lewe het ek regtig nie krag vir iemand soos jy wat dink hulle weet wat in ander se lewens aangaan, maar eintlik weet jy glad nie wat aangaan nie. Ek stel voor jy hou jouself by jou eie sake. Jy kan dalk weer probeer slim wees as jy weet wat aangaan.
As my vriendinne besluit om sulke fcked-up stories oor my te versprei dan is dit op hulle gewete nie myne nie.
Begin jy eerder aan jou spelling aandag gee as aan sulke strond stories❤
Wat is fout met wie ?
So ja.
Hello jou onnosel??♀️
Noem my net wat jy wil, maar jy moet net hoop dat ek dit nie hoor nie. Want as ek vir jou hoor, gaan jy wens jy het my nooit geken nie❤
Ek was nooit derdewiel, soos jy dit stel, nie. Dit is my eie keuse om saam met my vriendinne uit te hang. As hulle kêrels dan ook by hulle is dan voel ek fok !!!!! As daar een iemand is wat ek van die geboue wil af gooi is dit vir Pythagoras??♀️??♀️
Ek stel voor dat jy jou foontjie vat en op hom trap want ek het wraggies nie lus vir jou kak nie.
Ek sal vir jou van die geboue afbl*^sem
Ek hoop jy trap op n lego✌
Lekker dag idiiooot
Seker omdat ek verander het??♀️
Ek meen oral in mens se lewe is daar goed wat verander en ek is seker nou manet een van daardie gevalle. Ek is bly jy dink ek het verander, alhoewel ek dink ek het dan net teenoor jou verander❤
Dankii?
Ek hoop jy het net so wonderlike naweek?
As my boetie huis toe gaan kom dan gaan ek saam met hom kuier en as hy nie, dan gaan ek tien teen een kyk of ek weer vir n slag saam my vriendinne kan kuier. As ek ook nii saam hulle kan kuier nie dan gaan ek tien teen een in my bed le en series kyk, want dis koud en jy anoniem ????♀️
Brah jy is wragtig weird?
As jy niks beter het om met jou tyd te doen nie dan stel ek voor jy kry n hobby en hou op jou tyd hier spandeer en vir my n pot strond stuur
Geniet jou naweek??♀️??♀️
By wie anoniem ????♀️
Neee glad nie nj ??
Ooo my siel?
Baie danki3e, ek is seker jy is net so fantasties?
Ek sal ook daarvan hou om jou te leer ken anoniem?
Sê net waar en wanneer en ek is daar?
?❤
Dit voel asof jy net beter dinge het om te doen met jou tyd. So jy gee net nie meer om nie. Ek is bly jy weet darem nog wat my bynaam is??
Ek miss jou nt so baie cutie pie. Kan ons asseblief planne maak ?
xx❤
Die eintlike vraag is, hoekom stalk jy my qoohs, pel ???♀️?
I have BEEN friends with them for a long amount of time.
Juan-Marie**- 9 years
Bianca**- 3 years
At some point in life, someone will love me more than what me or you have expected
Dankie ek waardeer die mense, soos jy, in my lewe. Julle maak dit die moeite werd
Heyy loviii. Ek is net so lieffe jou, my vriendin. I have come to understand the world will have its way with us, despite what we might wish, or once believed. Baie dankie xx
Ja ek ken haar. As daar iets is wat jy wil se MOENIE DIT ANONIEM DOEN NIIIIIEEEE!!!!!! Word groot, ek is lieffe my vriendinne en sy is een amazing vriendin !!!
Hoop dis wat jy wou hoor !!!!
Liefste Lafaard,
Okay weereens ek dink jy moet dalk graad 1 oordoen, want heelduidelik het jou juffrou nooit vir jou geleer van hoofletters nie !!! Ek gee nou wraggies nie om wat jy van my dink nie. As jy dink ek voel enigsens offended met dit wat jy alles vir my Qooh, dan moet jy maar weer dink. Ek voel n veer wat jy se !!!!!!
Hii daar anoniem. So voor ek jou iets wil se, wil ek net vra of het jy al ooit gehoor daarvan dat n sin met n hoofletter begin.
Ek is bly dat jy nou vir jou n plekkie gekry het om jou hart oop te maak en dink dit beteken iets, maar ek sal dit baie meer waardeer as jy hierdie dinge vir my in my gesig kan se. As jy wil he ek moet nie met jou praat nie, dan dink ek dit sal n goeie idee wees om my dalk net te se wie jy is !!! Ek sal jou dan in vrede los...
As jy so n simpel rede het vir hoekom jy kwaad is vir my en hoekom ek jou moet uitlos, dan dink ek jy moet baie vinnig wakker skrik, en ophou kinderagtig wees. Jammer as ek jou nie getag het nie en dit het jou in enige manier seer gemaak, kindjie !!!!!
Baie dankie❤
Haha?
En jy lyk vir my soos die tipe wat dalk ń Bybel moet gaan koop❤
Heelduidelk ken jy my, jou drol. Want jy weet mos hoe ek lyk, so klim op jou voete en kom sê dit vir my in my gesig want jy is een of ander lafaard wat tien teen een niks beter het om te doen met jou tyd nie. Die enigste ding wat ek sal doen vir geld is werk, ek hoop jy verstik aan jou eie speeksel ??
Mense soos jy maak my naar?
Soos wie huh ?
Mense wat nou my qoohs lees, ek wil net sê as ek jou "afskeep" is dit tien teen een omdat ek nie meer met jou wil meng nie en ek het beter dinge om te doen saam met ander beter mense. As ek jou dan nou so baie "afskeep" hoekom sê jy dit nie net straight in my gesig vir my nie ? Nou gaan jy en kruip weg.
Ek is jammer, maar volgens my kennis het ek nog hierdie hele jaar met dieselfde mense uit gehang en niemand afgeskeep nie ? Maar JY weet mos beter. Almal op Qooh.me weet mos iets van my wat ek self nie eers van myself geweet het nie?
Dankie dat jy my weereens iets van my gesê het. Nou ken ek sommer myself beter hoor !?
Luister perd as jy die een is wat die ander 3 ook vir my gestuur het wil ek net v jou sê jy moet ń dokter gaan sien, jou siek vark!!!
As jy sulke goed vir mense wil sê kan dit net een ding beteken, daar is fout in jou kop.
Moet asb nooit weer sulke psycho goed vir my stuur nie. Praat jy met dieselfde mond met jou ma ? Jy behoort jouself te skaam, geen mens kan met so lelike mond met hulle ouers praat nie!!
Ek hoop jy gaan vanaand en vra vir vergifnis vir al die lelike goed wat jy sê ?
Hou op wegkruip en sê sulke goed in my gesig vir my dat ek jou vir eens en viraltyd kan stil maak, A$$!!
Ek misss jou net so verskriklik baie??
Jy is net so pragtig en ek wens daar is net ń manier wat ons mekaar weer kan sien❤
Eks lieffe jou❤?
As jy is woe ek dink jybis, wil ek net vir jou sê ek waardeer jare se vriendskap wat met afstand nog nooit dood gegaan het nie. Ek glo dot sal ook nie dood gaan nie❤?
Wel jy is die heel beste girlyy?
Jaaa ag ek voel ń veer, as hulle so lafhartig wil wees dan kan hulle maar. At least I know that there's people like you out there❤?
Eerstens hot ? Ek dink nie????
Awww dankiii?❤
Weet jy wat neh, ek voel ń veer. As hulle my wil wegstoot moet hulle net seker maak hulle stoot my vêr weg tjom?❤
Baie dankie ❤
Mense soos jy is die wat my bietjie gelukkig maak??
Baie dankie, I beg to differ though?❤
Ek is bly dat jy dink ek is so amazing, ek glo jy is net so amazing❤?
Ek sal ń brug bou en oor hom kom sodra jy geleer het hoe om ordentlik te spel. Tien teen een is jy dieselfde persoon wat die vorige qooh ook vir my gestuuur het, maar ek is bly dat my qoohs jou iets gee om te doen. Ek stel voor jy gaan download eerder met die data wat jy hier mors ń spelling app?❤
Aggg man ek is nou wraggies nie gepla oor wat ń lafaard van my te sê het nie?
Hou op wegkruip !!!
Dankieee
Ag man, vat alles manet soos dit kom my mens. Jy hanteer dinge dalk op ń ander manier❤?
Ag asb?
Dankie ?❤
Weet jy wat neh !?!? Ten minste weet ek dat Liewe Jesus my aanvaar, en sy opinie is eintlik die enigste een wat iets beteken❤
Eks bly vir die seuns wat kyk na die buitekant en nie na die binnekant nie, want darem weet ek dat as ek iemand kry dat hy my sal aanvaar vir wie ek is en nie vir hoe ek lyk nie?
En weet jy wat, ek is dalk nie die mooiste niemaar heelduidelik moet jy bietjie gan werk aan wat/ op watter manier jy iets vir iemand sê
Ek hoop jou naweek is nou net so lekker soos myne?❤
Ek is nog in Middelburg, want dit is waar ek bly. En ek is jammer om jou bubble te bars, maar ek gaan nie wegtrek nie. Hoekom steek jy jou naam weg, as jy wil hê ek moet wegbly van julle 2 af (wie okal julle is) wys net jou naam dan weet ek om nie naby julle te kom nie.❤
Het jy ooit daaraan gedink ??
Dankie⚡
Die aand toe ek dit verander het was ek van plan om dit so te los❤
Dit is omtrent aan die brand neh??
Dis nou rooier as rooi❤
Dankie❤
Ek is seker jy lyk net so amazing
Awww baie dankie dis gaaf van jou?❤
Baie dankie jy is tien teen een net so pragtig?
Baie dankie vir hierdie boodskap. Dit was al wat ek nodig gehad het vir die dag ❤
Weet jy wat neh... Ek het nie krag hiervoor nie. Hou op om met verdomde kode taal te praat, en sê net eerlik vir my wat jy wil sê en hou op dat ek die goed uit jou moet uit trek??
Hoekom wil almal nou eweskielik weet oor ouens ? Maar om jou vraag te beantwoord. Ek soek iemand wat lojaal is en wat my besluite sal respekteer.
Iemand wat nie my sal druk vir goed wat ek nie wil doen nie?
Iemand wat my sal aanvaar vir wie ek is en wat my sal lief hê?
Dankie dat jy sonmer vir almal sê dat dit vals is???
Waar de moer het ek nou nie ń lewe nie ? Dit is mos nou nie my skuld as mense sulke goed sê nie?
En uhm ek sal jou sê ek is nie ń aap nie
Hy is ń baie great ou!!
En ek is seker as hy so mal is oor my, sal hy met my gesels...
Sy naam is Dylin**
❤❤?
Dylin** jy bedoel
Ek wil net vir jou sê ek try nie ouens nie ek sal soos ń beskaafde mens met hom gesels. Ek is geen kanibaal nie❤
Dit mag dalk so weez, maar mens leer mos maar op die harde manier neh??
As hy dit gedoen het vir geld is ek bly hy het darem nou so bietjie meer geld In sy sak. Heel duidelik het jy my nommer... so hoekom sê jy sulke goed vir my anoniem as jy dit vir my kan sê en ek oan weet wie jy is? Jy maak my siek wraggies, en woe sê ooit daardie liedjie beteken iets ? Ek mag dalk myself jammer kry maar ten minste soek ek nie vir aandag nie?
Shamepies jy jouself, want jy is lafhartig. En weet jy wat as ek alleen oud word gaan dot my nie pla nie. Ek mag dalk soms alleen voel maar dan sal ek manet iets gaan doen om my kop besig te hou?. Wie gee om oor die buitekant anyway ?
Snaaks jy vra....
Iemand het my hartjie gehad nou onlangs, maar ek dink nie hy is gereed nie, omdat hy sommer manet besluit het hy hou op om met my te gesels?
Hy is baie nice en hy weet hoe ek voel. Maar om jou te beantwoord, nee ek het nie. Ek wens wel??
Awww ❤❤❤
Jy is ń regte cutie pie hoor‼
En net om vir jou te sê jy is net so mooi??
Meisies:
Juanii
Boshoffi
Ruchelli
Jumii
Clarissa
Bianca
Daneska
Seuns:
Stiaan
Tinus
Dylin
Hendrik
Goeie naand☀
Ek waardeer dit regtig baie, soos jy verstaan nie eers nie❤ Mag daar nog vele meer sulke goeie mense wees soos jy.
Dankie ek is lief vir jou☀❤
En ek is dankbaar vir die vriendskap wat jy vir my bied‼
Aww?
Dankie, maar tog is ek nie so seker nie. Jy is amazing though?
❤
Wel op die huidige oomblik dink ek nie enige iemand wil eintlik weet waaroor ek dink nie. Maar jy het gevra so hier kom dit....
Op die oomblik dink ek oor hoe lekker dit sal wees om nou al in matriek te wees, want ek is jaloers op my broer?
Ek dink ook al oor my vakansie, al weet ek, ek het nie regtig geld om te spandeer die vakansie nie.
Dit mag dalk snaaks klink maar ek dink aan die wêreld en die mense op die aarde?
Soos regtig, mens kry sulke nice mense en dan dink jy by jouself: Wow hierdie is nice mense. En dan net so BOOM klap die werklikheid my in die gesig met ń stoel en ek kom net agter hoe skeinheilig baie mense is, of agteraf.
Maar dan weer is daar die goeie mense wat actually probeer om die wêreld ń beter plek te maak.
So daar is ń kwart van wat ek nou dink. En daardie penny sal nogals cool wees, want ek het soos dit is nie nou geld nie.
Baie dankie dat jy so sê❤
Maar vir een of ander rede is daar manet mense wat niks van my hou nie, en ek gaan nou nie in ń bondeltjie gaan lê en huil daaroor jie ek sal dit vat en myself motiveer om ń beter persoon te wees❤
Mag jy ń lekker aand verder hê?, en sterkte met jou eksamens
Mense soos jy maak dat ek sulke vieslike goed vergeet moenie jy stress nie?
Wanneer ek aan goed dink, dink ek nie aan al die slegte goed nie, maar eerder aan die mense soos jy en dinge soos die❤❤❤
Lissa-kindt?❤
Baie dankie maar jy is net so amazing en ek is bly vir wie jy is?
Liefde vir jou hoor xx
Ag ??
Ek gee nou regtig waar nie meer om nie!!
As my vriendinne regtig by my bly omdat hulle my jammer kry is dit nie my probleem nie. Ek weet darem ek het so paar vriendinne wat nie fake is nie, en actually van my hou en daarom is hulle my vriendinne?
Hou asb op daarmee om vir my te sê ek is nie die moeite werd nie. Want as ek regtig nie die moeite werd was nie, sou Jesus my nooit geskep het nie ?
As die "laaities" regtig net my vriende is a.g.v my vriendinne, is dit ook nie my probleem nie. Soos ek gesê het daar is actually van hulle wat met my vriende wil wees- of so hoop ek.
So luister jy gou vir my baie mooi, druk asseblief jou verdomde neus in jou eie fcking sake en los my uit, en hou op tweegesig wees, want dis onmoontlik dat jy net ń vreemdeling is wat goed aanneem.
Vir ń vreemdeling weet jy bietjie TE veel wat in my lewe aangaan?
Baie dankie anoniem?
Weet jy wat neh, ek wil jou net een ding vra asseblief dm my dat ek darem kan weet wie is een van die mense wat my so sleg sê?
Vir so lank het ek begin glo dat daar actually goeie mense is in hierdie wêreld ?, maar hier is nou weer net ń bewys dat mense agteraf is en nooit gelukkig is met niks nie?.
My ma het al baie vir my gesê dat mense soos jy eintlik net fragile is en ek moet hulle net mooi hanteer, so mag jy geseën wees ??
So❤❤❤
Dankie dat jy my heel laaste qooh vir my die moeite werd gemaak het. Dit beteken vir my baie dat daar net NOG iemand is wat dink ek is so lelik?, dit beteken vir my baie dat daar nog iemand agteraf is?. Maar die heelmeeste is dat ek nou na ń lang ruk uit gevind het dat daar net ń paar ware mense in jou lewe is‼. Want mense soos jy breek jou net af en maak jou net sleg voel oor jouself.?
Maar ek is nou klaar met dit?.
So cheers julle wat my nou wou sleg sê. Slegte nuus vir julle ek is uit??