profile img

Annnii

Anika.debeer

Jy is nou hier so ja x

64 Replies

I LOVE YOU💗 x__masie__x

Aaah lief v jou meer kind xxx ❤️

Anika.debeer replied 1641 days ago

Hdinknny corona is beter as nesquick

Nesquick rules.

Anika.debeer replied 1658 days ago

Jy gehoor van die corona virus!?

Duh🤦🏻‍♀️ Hkm bly ek dan by die huis😂 letterlik net sodat JY dit nie kry nie!

Anika.debeer replied 1658 days ago

Jy lyk baie gelukkiger as tevore op insta wil net v jou gese het😁😁😁

Dankie, I guess ☺️

Anika.debeer replied 1663 days ago

Hoe gaan dit Aniii?

Goed goed dankie 😂❤️

Anika.debeer replied 1663 days ago

Have you ever been in a situation where you unexpectedly had to go out someplace with your parents, after you'd just drank a lot of water/soda?

Um nee 😂 watse dom vraag is dit🤦🏻‍♀️

Anika.debeer replied 1665 days ago

Gaan jy eendag dalk theater studder? Ek dink jys baie talentvol btw☺️

Aww 🙈 dankie!
Ek hou my opsies oop, die feit van die saak is dat dit vrek vrek vrek moeilik is om ‘n naam te kry in teater/sang en eks nie seker of ek ‘n loopbaan wil hê waar mens so moet sukkel nie 😂 as dit sin maak! Maar ja dis my droom💕

Anika.debeer replied 1665 days ago

Sonskyn kind x❤️

Liefde in oorvloed v jou! x❤️

Anika.debeer replied 1665 days ago

Is jy in n groep of wat nou

Kinda, hou nie daarvan om vas te wees in ‘een groep’ nie though

Anika.debeer replied 1666 days ago

Enige ander talente behalwe sang?????????????

Ek weenie 😂 ek kan ‘n killer koek bak as dit tel🤷🏻‍♀️

Anika.debeer replied 1666 days ago

Wat dink jy oor Gift julle twee doen mos saam musical of ni

Hys ‘n cool guy met ‘n lekker vibe 😊

Anika.debeer replied 1666 days ago

Is daar iemand wat jy n ogi op het of ni eintlik ni

Nee wat, ek hou my opsies oop;)

Anika.debeer replied 1666 days ago

Opini oor Talje vN🤙🏻

Beste mens onder die son💛 lief v haar stukke en sal vir ewig met haar vriende bly. Letterik die oulikste en mooiste en snaakste vriendin ooit!

Anika.debeer replied 1666 days ago

Jys n vibe

Dankie😂😂😂

Anika.debeer replied 1669 days ago

Wie is jou vriende nou? Eks confused 😐😂 sorie

Daars nie ‘n vaste group nie maar daars ‘n klomp mense half geskatter

Anika.debeer replied 1669 days ago
VIEW MORE