251
Replies
Jy en Darius is baie oulik 🥺
Dankie❤️
jy maak n moerse fout met Darius jy sal nog sien
😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂
🥺🧃❤️🐛
Luvvvv yous
Love you too🥺❤️🧃
Sooo kinda super super hard geval viju❤️🧱🧱
En ek vir jou😻❤️❤️🧱
Jy maak n fout met Darius
Nee ek doen nie😌
Wanneer vat ek die mooi meisie op n date ?
Hang af wie jy is😂
Hoekom antwoord jy nie al jou qooh’s nie
Meeste van dit is nie baie nice nie🙈😂
Shame lyk my jys verlore sonder ryan
😂
Dit gaan eintlik baie goed met my
Dankie vir jou omgee😉
you deserve the world x
Aww dankie🥺
Breek my hart om te sien hoe mislik mense met jou is op qooh me 😢
😔
Haha henno gaan jou hart breuk deur met ander meisies te prt net soos jy gedoen het met Rayn en hy doen dit kla
Breek*
😉
Ook kan mense net soos besef hoe amazing meisie jy is sonde om jou af te kraak op qooh me. Ek ken jou al my HELE LEWE en daar is nie ‘n tikkie lelik in jou nie 💕 (So haters back off😂) love u lots Maas xx
Awh love you so much❤️
Ek wens al die mense op qooh me sal net back off 🤦🏻♀️ Soos sheesh. Wat gebeur het tussen jou en Ryan is TUSSEN jou en Ryan🥺
Hmm jaaa😂
Werk jou aircon🧑🌾
Uhm dit doen ja?😂
Sal jy vir een van jou ex's weer gaan
Nee
is tenielle nice?
ek wil haar dm maar eks te bang en skaam
Ja sys rerig nice!💗
Moenie skaam wees nie
Sal jy en ryan ooit weer vriende wees?
Hang maar van hom af
Wat gaan aan tussen jou en Ruan?
Hbj😂 ons is vriende😂
Ja ek bedoel ryan wat het gebeur
👇
ja ryan
Nie meer gewerk nie
Hoekom het jy en Ryan op gebreek?
Dit het nie meer gewerk nie
Watse skool is jy
Helpmekaar
Wat het even gebeur tussen jou en ruan
Jy bedoel seker ryan ?
Top mooiste meisies in jou graad ??
Daar is te veel😻
jy en ryan nog saam ?
Nee
love jou vel,enige produkte waarop jy leewe 👩🏻🦳
Dm my
mooiste meisie 💕
Baie dankie❤️
jyt ryan nooit fkn verdien hoop jy kry seer
Dankie👍🏻
Top 5 mooiste matrieks
Seuns of meisies
Watse skool🤷🏻♀️
Wens dinge was anders
Eks jammer🤷🏻♀️ Message my dan praat ons daaroor
Is jy en wouter iets???
Ons is vriende
Too 10 besties?
Mieke
Tenielle
Nina V
Simone J
Danika S
Marnel
Kayla
Keira
Anika
Talje
Zoey
Die mooiste en niceste meisie wat ek ken en jy is rerig net enige ou se droom meisie😅soos jou smile en persoonlikheid is net amazing😊
Ag baie dankie :)
Dit maak my dag😌
ek is altyd hier vir jou ❤️ love you x
Baie dankie love you too❤️
Coke en chicken nuggets 😏
Amper😈
love you vriendin ❤️❤️
Love you too❤️❤️
Jou boyfriendtjie was maar lekker bang , volgende keer bliksem ons hom rrg
Weet jy wat die woord vriende beteken🤦🏻♀️
En hy was net volwasse genoeg om nie betrokke te raak nie
Julle is die kinderagtige mense wat net altyd wil fight
Jy verloor iemand wat jy ni in enige iemand anders sal kry maar ja dis mos baie snaaks vir jou om hom te breek
Jy het geen idee wat in ons verhouding aangegaan het so hou jou opinie vir jouself😌
Jy moet vinnig besef wat jy doen!!
Wat doen ek😂😂
So oneindig lief vir jou♾♾
❤️❤️❤️
Hey Maas, ek wil net sê eks lief v jou en ek is daar vir jou wat ookal jy deur gaan xx 💕🌟
Jys die beste❤️
Jyt n wonderlike persoon verloor ek hoop jy besef dit
Ek weet😔
Jy weet presies hoekom
En ek weet presies wie jy is so hkm dm jy my nie dan vertel jy my
Meisies is mal oor jou ou😂
Hulle kan maar wees😂 solank hulle weet hys net myne en ek deel nie😌
Jy is flippen oulik
Ryan is so gelukkige ou om jou te he
🥰
Awhh die maak my dag dankie🥰❤️
Gaan jy vir ryan los
Neee ek sal nooit nie❤️🌍
Dalk sal henno n beter ou wees vir jou
😂waar kom jy nou daaraan Ryan is die een vir my😻🥰🤞🏼
Mooiste ouens in jou grd
Daars net een...Ryan😻❤️
Net ‘n reminder dat ek altyd daar is vir jou en lief is vir jou en jou baie mis xxx 💕🌟
Awww love you lots💞💞
Oh danm ek miss ons bankie dae😏
Aaah jaaa🤩😂
Hoe gaan dit met jou en jou ou
Baie goed dankie❤️
Moeni ryan seer maak!
Ek sal nooit nie❤️
Wie stuur jy die meeste snaps vir ?
Meestal keira en ryan maar ek gebruik nie rrg snapchat
Hou jy daarvan dat Ryan so baie baklei
Hy baklei nie baie nie😂
Heyy girl. Hkm wil Ryan ophou rugby speel? 😳
Redes en daai redes weet presies wie hulle is en wat hulle gedoen het👀🙊 maar ryan is lief vir rugby hy sal nie ophou speel
Is ryan goed vir jou wees eerlik?
100% ja❤️
Waar koop jy jou klere veral daardie avo swimsuit
Meestal by h&m cotton on en factorie maar daai avo costume is van superbalist😂
Ek hoor jou ou prt met geen ander meisies😂
Eh ja😂
Is jy steeds so lief vir ryan nou as wat jy in die begin was wees eerlik
Nou nog meer as in die begin❤️ Die liefde word meer elke dag?
Pas ryan op daars nie nog iemand soos hy?
Ek sal☺️
Ryan doen alles vir jou hy sal jou nooit seer maak en hyt n goeie hart
Ek weet en ek sal hom nooit seer maak❤️
Hoes ryan
Wel hy hoes as hy siek is??♀️
Jks dit gaan goed?
Moeni ryan seer maak ooit asb
Laaste ding wat ek sal doen❤️
How goes met jou en jou stukkie
Baie goood❤️
Van wie hou jy
Dm dan se ek? jokesss obviously Ryan Louw???❤️?
Nice hartjie by jou nuwe post
?
Just a gentle reminder that I love you❤️❤️ x_marnellie_x
Aww love you too❤️❤️
Beteken ryan vir jou baie
En as jy eending kon verander van hom wat sal dit wees
Ongelooflik baie? en ek sal niks verander want hys perfek verby nes hy is❤️❤️❤️❤️
Doen jy soveel moeite as wat ryan doen vir jou
Ja
Andw jou qoohs
Chill net ek doen
Doen jy soveel moeite vir ryan as wat hy vir jou doen?
Ek glo so❤️
Baie gellukig vir jou en ryan?
Baie dankie?
Sien ryan jou uiteindlik uitgevra
Jip?
Is jy en ryan nog gelukkig?
Baie❤️??
Is jy nog lief vir ryan
Ongelooflik baie? meer as wat woorde sal kan beskryf❤️
mense op jou qooh is jealous as hulle weer sulke goed se/vra ryan weet jys loyal moenie oorreageer nie jys n amazing mens en ryan isbaie lief vir jou en se net dis my en sy verhounding en ons is loyal trust net mekaar
Dankie die beteken baie❤️
Henno of Ryan
Watse vraag is dit??♀️ Obviously Ryan altyd❤️
Opinie oor henno
Beste maatjie?? dankbaar vir ons vriendskap?
Wies jou mees fav persoon op die aarde
Ryan Louw❤️
How goes met jou en ryan
Baie goed dankie?
Beste eienskap van ryan
Al sy eienskappe is die beste
Mis ons vriendskap x❤️
Dm my asb?❤️
Hoe lank dink jy jy en ryan gaan hou eelik
♾
Vir wi mis jyh baie???♀️
Soos n meisie??♀️
Anya Botha??
Moya Bolton?
jy is pragtig?
van jou anner Theron maatjie?❤️
Praat jy Lenks?? love you❤️
Ek het onthou om my naam te hide???❤️ Talitha.xx
Nee ek sien so eks trots hoor??❤️ ??
Fok offffffff
Nee talitha eks oky dankie?
Kaas don’t you just love that name
Don’t even remember why you call me that?
Jys so amazing vir ryan hys sooooo n ander mens van dat julle saam is dankie vir die mensie wie jy hom maak vir die glimlag op sy gesig en dankie vir al die moeite vir hom jy beteken rrg baie vir hom as ek jou dit kan se
Die beteken soos ongelooflik baie? maak my bly om dit te hoor en dis die grootste plesier ooit?
dis net unfair dat een mens so mooi EN so oulik kan wees soos jy. love love love u ❤️
Aww die beteken baie❤️ Lief jou ook seker xx
VIEW MORE