profile img

Annleigh Louw

Annleigh_louw

Ask\tell me anything ? x

294 Replies

jy is beeldskoon en will regtig met jou praat

stuur my n boodskap!

Annleigh_louw replied 1548 days ago

Jy is so 'n insperasie en ek mis jou tonne!

My hart is vol🥺dankie baie❤ weet nie presies wie dit is nie! maar ek belowe ek mis jou 1000x meer

Annleigh_louw replied 1548 days ago

praat met my

wies jy?

Annleigh_louw replied 1666 days ago

Happy Valentines day beautiful ❤️

Thank you😉❤️

Annleigh_louw replied 1730 days ago

hkm reply jy nooit jou whatsapps nie😕

ek weet honestly nie😂ekt nie tyd vir smalltalk nie... as dit nie belangrik is nie, reply ek gewoonlik nie. dit hang ook af wie jy is en hoe close ons is😉as dit net n "hey" is en ek ken jou nie gaan ek mos nie antwoord nie😂

Annleigh_louw replied 1733 days ago

Jy lyk noggals na n cool persoon en sal graag will praat

Sure thing x

Annleigh_louw replied 1761 days ago

Sal jy met enige iemand vriende wres of net seker tiepe mense?

Ek is baie easy going, ek sal met enigeiemand vriende wees maar ek sal nie net enigeiemand vertrou nie. Jy moet my eers bewys ek kan jou vertrou😘

Annleigh_louw replied 1763 days ago

Kom terug Stilbaai toe😢

Ek wens😴

Annleigh_louw replied 1782 days ago

Ugh jys mooi❤️

dankie😊😊😊

Annleigh_louw replied 1784 days ago

jy lyk soos n spook😹👻

dis oraait 🤪😂ek is gemaklik in my eie lyf en hoef myself aan niemand te verduidelik nie.

Annleigh_louw replied 1794 days ago

Gaan jy Jongensfontein toe
If
Keen on making new friends

Yes ek doen, sure thing.

Annleigh_louw replied 1794 days ago

Nice toes

uhm ok

Annleigh_louw replied 1846 days ago

Age

15

Annleigh_louw replied 1846 days ago

Sal jou beter wil leer ken, jy lyk rerig soos n oulikke meisie xx

😜

Annleigh_louw replied 1846 days ago

Sal jou graag wil ontmoet 🤤🤤

hmu?

Annleigh_louw replied 1846 days ago
VIEW MORE