Visit this profile later to see if your question was answered.
My vriendin het dit vir my gekoop, eks jammer. Xx
Jys meer as welkom
Dm my Xx
ek het geeennn idee, dit pla my noggals🤦🏽♀️
Dalk as skool weer begin, voor eksamen, eks onseker tho?
Pull his pants back up???♀️
Nee ekt geen idee, dis mos haar keuse?
Dm my as jy regtig wil weet Xx
nee, wil ook nie regtig?
Same, maar ek skryf vandag altwee toetse. ek dink???♀️
Dalk na eksamen, voor die vakansie tho?
Dm my dalk dan praat ons?♥️
Dankieee, ek waardeer dit???
Ons sal sien hoor?
Geniet dit my dude???
Dankiee, maarrrr jammer om jou bubble te bars ons is net vriende??
Baie oulike enes Xx
Ek was inderdaad ja, was jy?
Heyy, seka ma goed??
Thênks boo,
baie liefde vir jou♥️
Baie dankie♥️
dm my dan kyk ons wat gebeur
Eks baie soet, waarvan praat jy nou?
Neeeeeeeeeeeeeee.
dm my dan reel ons ietsie??
Dankie dankie, eks seker ek sa weet wie jy is,,
dm my dalk??
Dalk??
Dat ek korter as gewoonlik is langs hulle.?
Seker,,
dm my dalk??
As ek geweet het wie die vreemdeling is sou ek dieslfde kon se.?
Twyfel dat hulle legendary is, maar ek wil noggals??
Same.???
Al die normale vakke en dan is my keuse vakke
Drama
Igo ennn
Bs
Ons sien maar waar dinge gaan??
Helpmekaar
Wat kan ek se??♀️
Ons sal maar sien??
Ja.
Baie dankie, ek probeer my beste♥️
Dankie baie, ??
Net vir n onderhoud??♀️
Waarvan praat jy, eks elke dag in al my klasse??
dm my en dan kyk ons ma??
Umm ek dink nie so nie?
Kom ons doen dit??
Dit was regtig nie so erg soos wat almal gese het nie, dit was lekker, maar soms ook n pyn?
Perfek, hoekom??♀️?
Vreeslik?
Eks onseker maarrr ek dink die 5de Desember??♀️
Why not
dm my dalk??
♥️
Sure, dalk as ek weet wie die is kan ons??
Baie dankie, ek waardeer dit vreeslik baie♥️
dis maar nie altyd so nie, maar ek probeer hard??
Uhm Namibie, Frankryk ennn Dubai??
Dankiee baie, waardeer dit regtig baie,,
as ek geweet het wie die mens agter die qooh was kon ek dalk iets se, maar baie dankie vreemdeling♥️
Nee dankie, ek hou van my ouers.???
Daar is baie meer as tien?
Dankiee
dm my dalk dan kyk ons??
Geen idee wie dit is nie, jammer x
They’re called my sandals?
Jammer om jou bubble te bars, maar ekt ni kans gesien om almal te antwoord nie x
??
Tenminste het ek beter goed om te doen met my lewe as om iemand uit te haal op qooh me??
Dis snaaks?
Kan dieselfde se as ek weet wie die vreemdeling is,,
Dm my dalk dan maak ons planne??
nicola is sooo ouliikk, sys sooo mooi syt sulke mooi tande sys regtig cute, sagte mens en teruggetrokke, ek lovveeee haaarrr.♥️
Bonniieeeee
Awh sys sooo oulik, ek loveee haar sys kosbaar, so ń sagte siel en sys duurbaar en sy is soo mooi.
Eks baie lief vir haar.♥️
Ek het meer as 10 en ek kan ni net 10 kies nie, want elke liewe een is ongelooflik in hulle eie manier en spesiaal, en ek kan asook net nie kies nie.♥️
Jammeerrr thooo??
Ek het geeeeennn idee. Jy kan nie vir my daai vraag vra nie?
Wie dink jy gaan?
As ek weet wie die vreemdeling is sal ek kan besluit??
Dm my dalk dan praat ons daaroor.?
Askies??
Babyyyyy
Ons het ons ups and downs maar ons het baie in gemeen, eks asook baieeeee lief vir haar♥️
Nee nee, Areanne vriend???
Sulkeeeee oulike mensieeeee. Ek kyk baie op na hom. (letterlik.)
Maar hys ook sulke child, baaiieeee liefde vir hom?♥️
Iemand?
Dm my as jy soo nuuskierig is?
Liefde van my lewe! sys sulke cutiee en sys sooooo slim, ongelooflik mooi en sulke oulike persoonlikheid.
Onsmesnlik lief vir haar!!?♥️
Aww liefieee
Ek mis jou so baie en ongelooflik baie dankie,, jy is veel mooier lief♥️
Xx
Neh Hannooo???
dankie???
ons is iets,, vriende.??
Jaa en,, ons is vriende.???
Baie dankie Anon,, eks seker ek kan dieselfde se van die pragtige siel,, ons kan kuier as daar kos is,,
dm my dalk♥️??
gaan ek kos daar kan kry????
eyy,, lief♥️?
Dankiee ?
Dm my dalk ???
Baaiieee menseee. ???