43
Replies
Jy is letterlik my nuwe gunstelling mens
dm my dan deel ek my opinie,maar baie dankie?
Wat wil jy na matriek doen
hoop om by 'n hotelskool te gaan swat en miskien my drama graad te werf
Is jy gay??
mens vra net sulke vra as jy belangstel??
waar na toe gaan jy ??
*waarna
ek was hospitaal toe vir n operasie
What percentage is your phone's battery on right now?
9%???
If you could be on the cover of any magazine , which would you choose ?
vogue
What little thing pisses you off greatly?
when people don't accept me for who i am
ag here. almal gooi altyd die rassisme kaart. eks bly jou pellies staan op vjo maar dwas manet 'n vraag . julle eie kak dat julle dit vekeerd opvat L.B.
eerstens ek is nie een van jou kommen vriende nie so moenie laster nie en ek is bevoorreg om sulke goeie vriende te hê miskien moey jy vir jou ook n paar kry.
hoekom isjy so tussen die wittes
jy laat dit soos n negatiewe ding klink,maar ek het tussen BLANKE mense groot geword en dit het daar toe gelei dat al my vriende wit is.
pla dit jou?
What's a big turnoff on the first date?
fighting about the bill
What is something that actually offends you?
people not taking me seriously?
What's your biggest secret?
why you wanna know
What's your biggest secret?
why you wanna know
How much do you have in your bank account ?
bank what?
If I ask you to have $ex with me, will your answer be the same as the answer to this question?
????
Wat is jy ooit
Gorgeous, en jy?
What are you good at ?
Eating?
Jou woorde is soos heuning, maar partykeer wonder ek of dit enige mening het.
Maak nie saak wat ek se nie my woorde het altyd mening en aangfesien jy daaroor twyfel hoekom kom vra jy my nie persoonlik nie en dan vind jy uit hoeveel mening dit wertlik kan he.
Ry julle 'n mazda , want jou Ma'zda, Pa'zda en almal Iz'da?
Nee ons ry nie n mazda nie
Ry jou ma though??
What are you sick and tired of?
That single life?
Why did you delete all ur pics?
It was time for change
wies jou almagtige koningin?
Ek is die koning??
Watse vakke gaan jy vat vir volgende jaar?
Besigheidstudie
Toerisme
Drama
Bennie! ! Ons moet rerig n plan maak ?? Bianca.dV
Deffies??❤❤
As jy moes kies, sou jy bacon sonder eiers of eiers sonder bacon eet?
Bacon sonder eiers
Watse kleur is jy?
Die beste kleur vir RSA in 2016,en jy?
Hoe groot is jou skoene?
Groot genoeg om jou in jou moer te skop?
Jys eintlik nogal 'n naai
Ek is amper op jou level van "naai wees"?
Ek dink persoonlik dat jy het kak growwe bene. Persoonlik?
Duidelik is hulle goed genoeg dat jy aan hulle die heetyd wil vat?
Gaan jy en Bianca uit?
Watse Bianca??
KAP N LEM KAP N LEM KOM ONS ALMAL KAP N LEM....
raai wie
Ankia?
Ekt gese ek gaan jou kom stalk ????
Eks bly??❤❤
What are you looking forward to in 2017?
It to be just a great year as 2016
Cody S. Allen?
Nice guy,what about him
Gaan jy en Bianca uit?
Nee,hoekom though?
DIE btch. liefde ❤️?
Marissa?
Bennie , why you gotta be so hot ? Dammmn son ??❤️??
??depends who's asking
VIEW MORE