503
Replies
You smell nice 😫
Thank you🌸
ek sien Chicagos was ń success
Yesiirrr
Wanneer kom speck ek jou view😏
Ons moet reël🤭
Ons kon julle letterlik op die bank sien😂
Waarvan prt jy👀
Meisie meisie
Prinses van die dansvloer 👀
Mooiste meisie van verlangebaan🤭
As jy net vir die regte broer geval het
S
Jou broer is nie lekker in sy kop nie so nah eks orraait
Soek jy nog help met eko
Jah asb. 🤣 en daai opsommings en gummies 😁
Jy vry nogals lekker hoor
Glad nie weird nie😳
Jy sê jyt ń nuwe pb? 😏
Jys rrg nie ñ goeie spotter nie , amper my naam gat gemaak by die gym agv jou😂🙄
As jy nie ń mx date kry nie ek sal saam jou gaan
Sal dalk help as ek weet wie jy is
Stel jy belang in iemand?
Nope
Wat dink jy van sous en vanka
Soek net die beste vir hom xx
Hoelank is jy en Dewald al uit?
So 8 maande
Hoeveel mense het jy al die jaar gesoen?
Wat het dit met jou uit te waai
Last person you kissed?
Personal xx
Bruhhhh jou meelbroek ek soek hom
Not gonna happen🤣
I’d love to pull you ❤️ You so beautiful
Not interested but fanks
Wat dink jy van Randburg se eerste span?
Hoe toevallig is die vraag🤣🤣 hulle is seker goed, nou nie Linden nie maar ja👀
Met wie was jy toe fullas toe?
2 can my vriende Dylan en Neil
Sorry dat ek nie full moon toe kon kom nie 😂en nee die vorige een was nie ek nie.
Ja toe moes ek uber ALLEEN huistoe 🙄
Wanneer laas jy gepull?
Keen?
Look at you 👀
Wie was daai ou saam jou by die bowling?
Wat sêjy? Ek dink ekt graad 9 laas gaan bowling speel 😂
Kan ek jou dm? 😫
Sure, kan nie belowe dat ek gaan ant. Nie tho😂
Mis jy vir sous ?
Nee want ons is vriende 😂
Het jy ń valentine?
Nee 🥺😂
Het jy feels vir iemand?
Nee nie rrg nie
Omw finallllyyyyy😫🤭
Lekker 🤣
Dewald is in n slegte plek btw😢
Ek sal bietjie inloer xx
Best advice you ever got from someone?
You will always be there for you, he won't.
So what I took from it was:
"Guard your heart above all else, for it determines the course of your life."
Proverbs 4:23
Hoe kom ek oor iemand?
Die beste ding wat jy vir jouself kan doen is om al die kontak met daai persoon af te sny, hou op hulle insta kyk whatsup strories ens.
Dan Begin jouself besig hou. Oefening en Bible study is wat my gered het! Ooh en onthou Rom. 8:18. Jy sal ok wees!♥️
How old are you
Turning 18 in April🤞
Jy lyk so gelukkiger! Eks sk bly vir jou🤗
Baie dankie ♥️🥺
Jy verdien die wêreld
Dankie dankie
Gaan dit darm goed met jou? Is jy ok
Dit gaan awesome! My metal Health is op een amazzzzzziiinnnggg plek
Ek weet ek kan jou gelukkig hou
Die Here doen dit klaar dankie
So jys single
Jup, not available tho
Is jy en dewald verby?
Yes ons is. Ekt nogsteeds die grootste respek vir hom
Hou jy van appels?
Ja sure 🤣
Keen op chats
As jy regtig wil
Gaan jy iets doen vir jou verjaarsdag nou met hierdie hele lockdown storie
Nie seker nie..
Hoelank is julle al saam?
Amper 10 xx
Is jy en dewald nog saam
Jup..xx
Jou niggie Charlize is soooo moooiiiiiiii😍😍😍😍😍😍
Yes sy is
Hoekom remove jy followers?
Dis nie vir my belangrik om duisende followers te hê nie
Love you my kuitjietjie❤😘
Net so lief vir jou❤
Is jy ń christen?❤
Yes yes 😁💓
baie bly vir jou en sous blom❤
Aaw dankie blom ❤❤
Love you lots ❤❤
Lief vir jou❤
Omar mis jou
Hy weet ons is net friends😉
Have you ever been in a situation where you and a friend really had to pee on a class hike?
Nope
Have you ever been on a hike/long walk on a class trip?
Jup
You still talk to the A$$hole? He never deserved you, you look like such a nice gal, why would someone treat you badly.
Aaw thanks😂😂 nah i don't talk to him anymore
Sorry to hear that, how long ago was this?
Thanks, About the end/late of last year
Why, and how long was the relationship?
I got treated bad, and it was eight months
Is there a relationship you had that you regret?
Yesssss
Wat het tussen jou en Kaylee gebeur , sien julle sit nie meer pouses saam nie ?
Ekt nie saamgestem met die goed wat sy gedoen het nie, want die nagevolge het ń invloed op die mense rondom haar
Het jy en dewald goed al met mekaar gedoen soos soen of vry
Nee wtf
Hoërskool waterkloof sê jy
Nee, gaan weg
Have you ever been in a situation where a guy friend/brother deliberately stood right outside the bathroom while you were in there so you couldn't use it because they'd hear?
No🙅
Fav hs Randburg seuns?
Daars net 1😂😂 Justin D❤
Jaques?
Een van my vriende
Linden 0/16 van 6d5ie6 jaar? Wat dink jy van hulle ?
Die* ek dink hulle is die beste van die beste❤ baie liefde vir hulle❤
Hou jy van Cj ( van eksderde)
Nope
Goeie vriende in die rugbyspan?
Zian
Dewald
Omar
Dylan
Dillan
Stel jy belang in iemand?
Nope
Sal jy ooit weer terug gaan na Omar toe?😶
Whats up met al die vrae oor ouens?😂 nee
Wat dink jy van Cj?
Hys nice ☺
So jy en Jacques😏
Nee wat de hel😂
Kan ek jou nommer kry?
Gee nie my nommer uit nie jammer 🙂
Laaste persoon wat jy gesoen het?
Persoonlik xx
Vwhj?
Niemand rrg op die oomblik nie
Aweh randome vraagie wat dink jy van Dewald aka sous 😊
Hys oulik😋
Die Here het jou mooi gemaak, Hy het jou baie baie mooi gemaak !! @Eksderde en bitter amper 🌻💪💓
Yes yes yes ek kani meer wag nie😊❤❤❤
Ek het rrg baie sterk gevoelens vir jou❤
Ooh oky...
Is da al iemand op die oog
😉😉😉
Wat was jou greatest encounter met God?
Sho daars baie, maar defs toe ek die Heilige gees ontmoet het en toe ek gedoop was, maar andersins was almal regtig amazing❤❤❤
B ek is rrg dankbaar vir jou vriendskap hoor ❤jys een amazing mens hooe. Hou aan so amazing mens wees. Baie lief vir jou ❤❤
Aaaw baie baie dankie dewie, ek waardeer jou ook❤ much love❤
B eks sooo lief vi jou❤️ Dankie vir alles ek wardeur jou soo baie deur dio en din vind ons altyd ons pad trug na mekaar ❤️ Jys soo spediaa vi my ❤️ Jy jy verdien net die beste ❤️❤️ Ilyyy my maatjie❤️❤️☺️ x_kaylee.s_x
Aaaw ily tooooo much❤
Your life is going to prosper once Kaylee goes to Australia
Sho bietjie harsh
Is jy en kaylee nou weer beste vriende?
Ons sal nooit wees soos wat ons was nie, maar jah ons is vriende
VIEW MORE