profile img

Brainy Smurf

Brainy.Smurf

Feel Free To Ask Anything. As Long As You Would Accept The Answer

15 Replies

Your source of happiness?

Pretty woman, music, computers.

Brainy.Smurf replied 3902 days ago

Who makes you happy?

My Computer

Brainy.Smurf replied 3902 days ago

More more en wat maak ons van more

Is maar by die werk. Dis maandag! ;-i

Brainy.Smurf replied 3910 days ago

Hello

Hello :-)

Brainy.Smurf replied 3913 days ago

Who was the first person you dated?

My first date was with an friend of an friend. Her name will not be told but I have to say that was one of the best dates in my lifetime. I think if I didn't let her slip through my fingers, she might have been a great wife.

Brainy.Smurf replied 3914 days ago

Oorweeg jy dit om nuwe pc tekry. JJevilfreak

Moontlik ja. Maar ek sal die parte kry en self bou. :-)

Brainy.Smurf replied 3915 days ago

Loodies is as jy met vuur speel gaan jy brand en as jy van brug af spring gaan jy fal wat is jou loogies? JJevilfreak

Dis logies as jy iemand het om jou reg te leer om nie daardie dinge te doen nie, is dit nie nodi om seer te kry of dalk onnodig dood op te eindig nie.

Brainy.Smurf replied 3915 days ago

Besf jy dat elke persoon logies anders identiefiseer? JJevilfreak

Logika le in die gedagte patroon van elke individu. Vir jou is dit dalk logies om te se as jy in stront trap... sal jou voet stink. Vir die volgende persoon is dit logies om skoene aan te trek. Dan stink jou voet nie maar die skoen. So watter tipe logies is jy?

Brainy.Smurf replied 3915 days ago

Hoekom vra die mense jou sulke dom vra?

Elke persoon se vraag is vir hom of haar inteligent of fasinerend. So dit regverdig n logies of semi logiese antwoord. Gelukkig word hier nie I.K. toetse geneem nie.

Brainy.Smurf replied 3915 days ago

Hkm laaik jy so baie van smurfs? TjaartQii611

Hul is oulik en nogal slim vir hulle size. Ek dink ons groot en klein, kan in ons samelewing baie van hul leer.

Brainy.Smurf replied 3916 days ago

Kan jy leka kos maak TjaartQii611

We'll persoonlik dink ek nie so nie maar wanner ek eenkeer gemaak het wil die mense he ek moet aanhou maak. :-)

Brainy.Smurf replied 3916 days ago

Is jy so blou soos n smurf?

Nog nie heeltemal nie maar ek is besig met die "secret formula" ;-)

Brainy.Smurf replied 3916 days ago

Het j al gesoen

Jip. :-)

Brainy.Smurf replied 3916 days ago

Koos is jy gay

Nee ek is nie gay nie

Brainy.Smurf replied 3916 days ago

What do you think about the most?

I think about computers, music an the future.

Brainy.Smurf replied 3916 days ago