Visit this profile later to see if your question was answered.
Hang af of jy nuwe een wil koop of 2de hands. Nuwe een sou ek se dalk die 4.5 GH Quadcore
My opel verkoop.
Ja het gou friend gehelp met sy kar.
Daar is baie wat mens kan noem maar as jy daar oor dink is daar niks om oor spyt tewees nie.
Ek sal moet se ek dink my eie. En jy?
Niks anders was ek nie waar ek vandag is nie.
Dit kan wyd verpreid wees 'n besluitlosse andwoord. Hoe besluit jy watter een is die grootse?
Dit kan ja ek het die link by iemand gekry en net gaan regestar