Visit this profile later to see if your question was answered.
Nee ek stem nie saam nie , ek is mal oor haar persoonlikheid?
Ek is.. waar is ek nie eerlik nie?
Ah baie dankie ek waardeer díé so baieee ❤️ Jys net so bitterlik spesiaal , lief jou ook❤️
Steyn , defnitief, ek warrie nie , baie dankie waardeer dit ???
Ek en Steyn sou nooit werk in i verhouding en ons was eens nooit meer as vriende nie ? ? So ek weet nie waar kom jy daaraan nie , en dit is nie so nie , hy is opreg?
Dis i lang storie ?
Ah Marizelle ❤️Baie dankie! Jys ook defnitief spesiaal en het ook baie vinnig in my hartjie ingekruip? meisie met i hart van goud?
Love you to❤️
Ek dink ek weet wie die is xx baie dankie❤️❤️ Jys ook i pragtige mens en ek is net so dankbaar vir jou❤️
Lief vir jou ook xx ❤️?
Hallo daar ! Baie dankie ek waardeer baie ?
Ek moet net weet wie jy is, maar nuwe vriende is altyd goed ?
That loyalty is very important in a friendship ?
Daar is baie?? Gr11’s is baie nice!!
Seun is Rust ?
Meisies is Marizelle, Inge?
Vorige qooh ?
Op die stadium nog nie seker wie nie , maar ek het defnitief beste vriendE ?
Hey Lubbe ou ❤️ Ek sal altyd daar wees vir jou ! Dankie vir jou ook jys rerig i Blessing vir my en eks baie lief vir jou?❤️
Chanté en Lubbe
Montana?
Wtf?
Die maak my daggie! Baie dankie waardeer dit verskriklik baie❤️?
Hate is a strong word . I would prefer do not like. I don’t like people who pretend and can’t be loyal.
Nee glad nie , ek begin net baie ander mense beter te leer ken?
Beste vriend is Steyn en beste vriendinne is Lubbe , Chanté ☝?
Maar baie nuwe mense begin baie na aan my word ?
Ah dis special ❤️
LOVE LOVE LOVE YOU TOO❤️
Ek waardeer hierdie onsettend baie? dankie!
Ek doen glad nie. Ek hou nie van een nie , al 3 is net goeie vriende ☝??
Ja ons is net goeie vriende?
Ah baie dankie ek waardeer baie ?
Ek is ook mal oor ons vriendskap en sal niks verander nie , ek is baie Blessed ??
I dont know..
Ah , baie baie dankie ek waardeer ???
Baie dankie ek waardeer ?
Ek drink nie kofffie nie , maar tee date kan ook werk ???
Ag die beteken so baie ❤️ Baie dankie ! Eks doodseker jys ook i baie mooi mens en baie spesiaal?
Dankie ? maar ons net beste vriende en sal nie meer wees nie ?
Living life , being happy , being grateful and connecting with God?
Nie een nie maar as ek moet kies sal dit spinnekoppe wees?
Leana Visser neem en aan ?
Sy dink glad nie baie van haarself nie! Sy is een van die nederigste persone wie ek ken! Sys i baie oulike meisie en i goeie vriendin van myne❤️
Alot of things.
Dankie ekt ook so gedink?, maar jaa jong daar is maar redes , maar soos dit het nie meer gewerk nie ?
Baie baie dankie ek waardeer ??
Hayy❤️ Ah baie baie dankie !
Eks bly jy hou van my glimlag ?
Eks seker ek love jou ook en dat jy net so AWESOME is ! Jys so oulik❤️
Hello daar ❤️ Die is baie baie spesiaal ! Baie dankie ek waardeer verskriklik baie ! ❤️ Jy is baie baie spesiaal en eks seker jy inspireer mense ook ? groot asseblief dm my en se wie jy is ek sal dit baie waardeer ❤️
Hey hey ! Jaa jaa defnitief ?? stay cool ?
Die is sooo oulik ! Maak my daggie❤️ Love you to x
Ah ek waardeer dié soo baie ❤️ Ek weet dit beslis dankie ! Die Here het i plan met elkeen van ons❤️ Jys ook defnitief spesiaal!
Ek sien baie in ons vriendskap ? , dis oraait , jys net so biekie jaloers ou ?
To be happy and reaching my goals for the year?
Nee ons sal nie saam wees nie ? hys my beste vriend en baie spesiaal vir my ? hys i verskriklike nice persoon met i awesome persoonlikheid ? maar dit sal nie meer wees as dit nie !
Daar is i paar redes .. maar as jy wil weet dm my ?
Nothing it was a day well spent?
Ah Steynie?
Jys net so awesome en mis jou ook? ek kan ook nie wag nie !
Mmm.. baie dankie??
Ahhh ek weet wie is die ❤️ Ek mis jou ook ! Ons sal defnitief weer kuier as jy terug kom❤️ Jyt ook diep spore in my hart in gebruik en jy is baie spesiaal ❤️
Ja ons is
Ah ek weet nie eers wat om te sê nie ❤️ Baie dankie ? asseblief sê my wie jy is ! ❤️
Leana ! Jys die beste este ! Jys i meisie met i hart van goud ❤️ Jyt diep in my hartjie ingekruip ! Ek is baie lief vir jou en dankie vir die mooi qooh ! ❤️
Haters is gonna hate ??
btch please, if you ran like your mouth you would be in good shape! ?
Ek hoop jy kom oor die baie nonsens praat ?
Ahh die is soo oulik ! ❤️ Baie baie dankie ! Asseblief sê my wie jy is ?
Ek is glad nie ?
Ek twyfel , hoekom se jy so ?
Ja ons is dankie ?
Hallo , nee ek is jammer ek weet nie ❤️ EK is seker dat ek net soo lief is vir jou en jou vriendskap net so baie waardeer ! Liewe Jesus is net so lief vir jou ! ? groot asseblief dm my x
Ek het in my vorige qooh gese ? so hoekom sal jy soo graag wil weet ?
No !!!!!
Gaan op sagtebal toer ? , dan hou ek biekie vankansie saam my male? , en dan saam i vriendin in Jeffreys?
Dm my , dan se jy my wat jy doen ?
Dié maak my dag ! Dit is soo special ! Baie dankie❤️ God het defnitief jou lief ! ? asseblief dm my x
Nope
No
No thank you??
Making people laugh and sport ?
Hy is my beste vriend?
Klink of jy belangstel in hom
Dat ek nie altyd ernstig is nie??
Demiii my gunsteling mens ❤️
Love you❤️ en ons tye??
??
Steynnn? jys baie spesiaal en dankie vir jou menswees ? jys altyd goeie geselskap?
Dankie , jy ook ?
I dont know ?
Elke mens het goeie en slegte eienskappe ! Maar mens het vriende wat van jou hou net soos jy is ?
Mm.. ek weet wie jy is ? jys baie special en ek waardeer jou so baie ! Al voel dit nie altyd so nie ?
Jou vriendskap is een om te hou ?
Ahh die maak my dag defnitief! Dit is soooo spesiaal ❤️ Jy is defnitief spesiaal! ❤️ God het jou een ongelooflike persoon gemaak ! EK sal graag wil weet wie jy is ❤️
Zonettels? jys sooo mooi! Love you most❤️
Ah , Dankie! Seker ek in jou ook?
Asseblief dm my x ?
Dankie, duidelik weet jy nie waarvan jy praat nie?
All of my worries, I give to Him?? Everything is in His hands! ?
Aw dit is so oulik van jou❤️ Ek dink ek weet jy is dink ek? Jys net so stunning mens??
Akward moments ?
Ek weet wie jy is ?? , dankie ❤️ Jys net so aantreklike oukie ❤️?
I'm happy where I'm now ?
Dit was lekker dankie ?
Ken hom nie , weet net wie hy is
Korientiërs , want dit beskryf die liefde en hoe mens dit moet uitdeel vir ander mense ! En God se liefde vir jou?
Ps. Love jou ook baie ? Coolste meisie jy , wat altyd vir my sweeties het? ❤️
Dat ek 'n Kind van God is ? En mense kan dit sien????
Leannaaaaaa ? Ek love jou so baie ! Dankie vir die beste Engelse periodes ?
Stirfry??
To have a little more patience in situations ?
God blessed me with another day, and my family? , a special person told me that he loves me ❤️
Haha ek weet wie jy is ??? , jys ook cool?
#ekgymnie??
Baie baie dankie ❤️? Jy is spesiaal!