profile img

Inge

IngeVm

Jip, go for it *__ vra maar!

185 Replies

Wat is jou actual haarkleur??????

My natuurlike haarkleur is ligbruin / donkerblonde 😊

IngeVm replied 1643 days ago

Hoe oud is jy

19 πŸ’πŸΌβ€β™€οΈ

IngeVm replied 1643 days ago

Jy is rerig baie oulik! Ek sal dit love om jou vriendin te wees!!❀️❀️❀️

Dm my ❀️❀️ Ek love dit om nuwe vriendinne te maak !!πŸ₯°

IngeVm replied 1644 days ago

Ek kyk so op na jouπŸ™ˆ

Dankie !!!!!! πŸ₯Ίβ€οΈπŸ™ŒπŸΌ

IngeVm replied 1644 days ago

Het jy nu al ju vriende af geskryf ⁉️

Nee ! Maar ek het my beste maatjie/ vriend gekry β€οΈπŸ™ŒπŸΌπŸ˜»πŸ˜»πŸ˜»πŸ˜»πŸ˜» @marloprinsloo

IngeVm replied 1644 days ago

Kan en jou vriendin (ferah) se nom kry asb

Fahrah* πŸ˜‰ .. sys n nommer 10/10 πŸ’–

IngeVm replied 1644 days ago

Love youuu!!!β™₯οΈπŸ€—
😎en nou gaan jy nooit weet wie ek is nie
-(πŸ’πŸΌβ€β™€οΈπŸ‰πŸŒŠπŸ¦πŸ‹πŸΌβ€β™€οΈπŸ‹πŸΌβ€β™€οΈ)

Aaaah damn nou weet ek nie wie jy is nie πŸ€¦πŸΌβ€β™€οΈπŸ˜Ή love you die meeste my bestie β€οΈπŸ’“πŸ˜˜πŸ₯ΊπŸ¦πŸ‰πŸ‹πŸΌβ€β™€οΈ

IngeVm replied 1644 days ago

Wanneer was jou eerste soen?

Graad 9 πŸ˜‡

IngeVm replied 1644 days ago

Ek is rerig bly vir jou en M! Eks nie mal oor hom nie, maar hy verdien n goeie meisie na alles! πŸ™ˆ

Dankie maar dis jou opinie πŸ€·πŸΌβ€β™€οΈπŸ˜¬ ek is mal oor hom !
Matthew 7:1-2 β€œDo not judge, or you too will be judged. 2 For in the same way you judge others, you will be judged, and with the measure you use, it will be measured to you.❀️

IngeVm replied 1644 days ago

My TROUVROU πŸ‘°ek is so lief vir jou❀️

Lief jou so baie babatjie πŸ’“πŸ’• jys soooo spesiaal vir my !β€οΈβ€οΈπŸ˜‡ love ya !😚😚

IngeVm replied 1686 days ago

Missings Inne

Mx date , hoop dit gan goed πŸ˜‰

IngeVm replied 1686 days ago

Ek hou van jou

.. dankie , ek hou ook van baie mense πŸ˜‡πŸ˜‹

IngeVm replied 1686 days ago

Het julle n huis in Jbay?

Jip πŸ˜‡πŸ˜‡πŸ˜‡πŸ™ŒπŸΌπŸ™ŒπŸΌ

IngeVm replied 1686 days ago

Watse werk doen jou ma en pa ?

Harde werk πŸ˜‡ - eie besigheid

IngeVm replied 1686 days ago

Waar studeer jy ?

Centurion academy πŸ˜…

IngeVm replied 1686 days ago
VIEW MORE