Carolyn Venter
Carxlynnn.
435
Replies
Ht jy no lydenburg toe getrek?
neee ek visit net
Hoe voel dit?
Hoe voel wat?
Meisie soos jy
Meisie soos ek wat?
Nuwejaar planne?
Kuierrrrr !
Jys beeldskoon?♀️x
dankieee?
k b a - lief jou kal ❤
k r a - lief jou ook kyls ❤
Jy en Jared is moer cute babaa
Dankieee baba x?
Ju top vriende?
Tanelle, carla, jesime, clarice, kenneth , enn beste ... Jared❤?
jesame?
Jesimé?
en ja wat van haar ?
Hairs lyk beautiful girla?
dankieeee?
Beeldskoon was nog nooit so skoon soos die glimlag op jou gesig ?❤
Aawhh?
Thanks stranger x
Nog 2 daggies?????❤️?✨
jaawww you know itt❤☺✨
Gaan te pretty lyk x
dankie .. hoop maar soo☺
Maak jou hare alles blond?
neewat.☺
Jys n mooi meisie
Dankie vreemdeling.
Jy was in my droom gisteraand
nee dis cool?
Awhhhh geluk met jou en Jared baba x
Dankieeee x
En ek vra nogsteeds so mooi om dit nie te doen niee(jy weet waarvan ek praat)❤??
feels oor eksamen
moet net klaar kry?
jyd darem maar een lekker meisie hoor
Jou smaak is kak☺
12 days dan verjaar j Xx????? Neska321
Yebooo x✨?
Rooi piesangs of blou tamaties?? ruan_bosch
Blou drywe of groen arbeie??
Rook jy dagga???
Nee sies?
So waar kuier ons??
"ons"?
Wats jou planne vir desember vakansie Venter?
Kuier kuier kuier?
Is jy ni te oulik ni?
Nahh
Love u sussa❤❤❤❤
lova yooo my brazi❤
Kani wag om jou te sien ni?
Ek kan ook nie wag om jou te sien nie bradaa?
Eks bly vir jou?
Dankie??
Waarom is jy en jesame nie meer friend nie??
Persoonlik?
Fake btch
Toemaar anoniem x
Ek is seker jou ego is net so fake.
Girll ek love jou soo baie xx
Jys pragtig verby❤✨ rademeyer.k8
Love jou ook mooiste baba❤✨ x
Mooiste girla ever?
dankie maar nahh?
wat gaan aan tusen jou en hendruk?
Wat tussen my en Hendrik aangaan is iets wat genoem is vriendskap?
jy verjaaaar amper ??
so ietsiee ?
Jy is pragtig verby ?☺️
Seker jou persoonlikheid is net so mooi soos jou uiterse?
Baie dankiee??
hkm is jy vriende met carla
Sy is my vriendin en as jy n probleem het is dit nou ma so.
julle pas fokkol jy en jared
Nahh. ons pas heel goed saam ?
so jy verjaar amper ?
kan ek jou maar op n date vat?
Nee eks good maar dankie ?
Eks sooo trots op jou, jy staan elke oggend met n smile op al was/gaan jy deur soo baie sussa, ek waardeer jou te veel, mis jou te veel en lief jou te veel sussa, bly so amazing x Ek sal altyd jou vriend bly, maaki saak wat ni x?
thankkk youu ?? ek waardeur jou ook boeta en ek mis jou oowk?
Die wereld kort meer mense soos jy sussa x?
en soos jy nehh?
Ps. Geluk met jou en Jared sussa, julle is sweet en perfek saam, eks bly jy is happy???? kenneth___
ahhh dankie bradaaa ??
Ek is bly vir jo
dankieee
Is jy nogsteeds so stout ????
hoe nouu? ??
Babbaaaaaa ??
Dankie Vir alless x
Dankie vir jouuu baba??
Is jy en Jared nouu saamm?
Jaaw?
Jyt n vriemdlike siel x
Dankie jy ook?
Is jy happy?
Op my gelukkigste?
jys super fcked up om so vinning van Alex aanbeweeg
Nahh dit was nie so vinnig nie en wat pla dit jou?
Dans vir my biekie toe
Dans vir juself?
So wat dink jy van hendrik??
Hys my vriend
sal jy vi jackson gaam?
Jackson ????
Ek het iemandd dankie☺
Wie verwens jy
Darm nogi da nie hoor?
Hottie jy?
Hottie
Ek
Nahh?
Your a real btch but i like it
Ok dan??
Ignore net dii haters girl x
Jys amazing en beeldskoon??
Ahh dankie jng☺
Hoe is jy so mooi?
Ek is nie??
So wi is jou nwe stukki?*
Iemand spesiiiaaallsssz ?
Eks eintklik so bly jyt aanbeweeg
Ek issss net sooo blyy????
So gou aanbeweeg beteken jy het hom rondgefok?
Uhm weet jy al hoelank was ons uit!??
Jy was nie in daardie verhouding nie en jy sal nie verstaan wat aangaan nie so stop jou kak met my en los my uit.
Anders kan jy my altyd dm sodat ons dit kan uitsort.
Hom rond fok
As jy 'aanbeweeg' "rond fok" wil noem okay dan?
Hoe kan jy dit aan alex doen?
Wat doen??
Is jy nog lief vi hom?
Wie
Sjoeh ma dai groepie is leke erg agter ju aan nhe
Watse groepie??
Ek weet jy ht iemand anders?
en wat maak jou so spesiaal om dit te dink??
you a real cutie
you know who this is x
Thank youuuu x
Ek belowe jy beat level 100 van cuteness?
Dankieeee??
Jy weet jy sal steeds die enigste meisie vir my wees❤
Dm asb
Is jy en jes ng vriendinne?
Uhmmm jah.
Ons is beste vriendinne.
Watse vraag is dit nouu?
Oulikste meisie❣
Not meeeee✋?
Wats jou fav song?
Lil dcky too high?
Sjoe hoe het ek ooit so verlief geraak?
Moenie my vra nie✋
Hoe verwag jy moet ek weet??
Mis jou oook baie boeta❤???????
Hoekom skuif jyt
Redes jng
Jy
Is
Beeldskoon??
Dankie
X?
Wanne skuif jle
Miskien binnekort?
Watse skool toe gn jle skuif?
Besluit nog
Jy is als waa voor enige ou kan vra
Nahh?
Wie sal jy se is hot in mhs?*
Dm my en ek se jou?
Ek hoor jy en jes gaan skole skuif???hkm
Dalk.
Gan jy na jou stukkie toe??
Nee
By wie kui j so baja of saam wi
Iemand??
Jys soooo oulike mensie liefste moiste lyfie??
Danki x
Relationship sts???
Wie wil so graag weeeet??
Hu kon j net vii A vergewe ht na alls waarder hy jo gesit ht en j hart gebreuk ht?
Jyy hoef nie te weet nie. Mehh?
Ek sal met m hele hart jo gevoelens en JOU beskerm❤
Watse gevoelens??
Jy verdien net diie beste?
En dit is wat presies...?*
Wat van jy kom saamy op n date liefste ❤
Dm my ?
Aiii ek doen miss jouuu mos mal baje?
En dankie vir gestraand se 2 ure call❤?
Dankiee vir jouuu??x
VIEW MORE