Visit this profile later to see if your question was answered.
What'sApp my - 073 988 9823. SΓͺ my waar kry ons mekaar.
SΓͺ groot asb vir my met wie ek praat?ππ
Ek onthou jou nog my maat.β€οΈ
Lanngggggg storie.π
Dankie dankie.π€π»
Nog lank, maar daar gan verseker βn datum wees.π
Dankie. Jys spesiaal.πβ€οΈ
Hoelank tot jy jou neus uit ander mense se besigheid uithou?π€·π»ββοΈ
Ek like niemand op die oomblik nie, maar my dmβs is oop as iemand wil gesels. π€·π»ββοΈ
Niemand doen regtig nie, maar dankie dat jy my probeer beter laat voel.ππ»ββοΈπ₯
Baie dankie.β€οΈ
Ek hoop so. Dankie.β€οΈ
Boodskap my asb.β€οΈ Ek wil nie alleen by die huis sit met my gedagte nie. π
Means alot. Thanks.β€οΈ
Thank you.β€οΈ
Not ready to talk about it. Very personal to me...π₯Ίπ
Moeilik om tesΓͺ maar ja ...
Nie geweet nie dankie.π
Dankie dankie.ππ
Hang af in watse opsig. Rook soos in gwaii of rook soos in zol. π€
Gwaiis is heel rustig, maar ek haat zol.π€·π»ββοΈ
My neef sβn.
Nee, maar eks so gelukkig dit voel so.π€€
Baie later. Ons geniet die jong liefde vir nou. Ek is bitter lief vir haar.β€οΈ
- Donker/Rooi hare. π
- Ligte Bruin oΓ«. π
- Beste Persoonlikheid. π
- Mooiste Smile. π
- Mooiste Hart. π
- Persoon wie my die gelukkigste en kwaadste maak. π
- My hele lewe en my hele hart. β€οΈ
- Sera Swanepoel. Sy is vir my die opinie oor liefde.β€οΈ
Ek gan dit iewers die week weer doen. π
Okay?π€·π»ββοΈ
Cool, dankie man.π
Ding is...
Ek en sy is al bitter lank vriende. Van LaΓ«rskool af en die gevoelens was nog altyd daar. Ons altwee was net te bang om iets omtrent dit te doen. Ek en sy was al so paar keer aan en af maar nou dat ons altwee klaar is met skool is dinge anders. Ons is meer volwasse en verstaan nou wat ons onself in gekry het.
Daar is niemand in die wΓͺreld met wie ek meer tyd wil spandeer as sy nie. Sys soos goud vir my wat ek wil wegsteek van ander af. Sys my hele hart en eks ongelooflik lief vir haar. Al vir jare.
Om die vraag te beantwoord. Ja, sy is die een.β€οΈ
Dankie I guess.ππ
Ek skeer al van graad 6 af. So deur skeer het hy so groot geword I guess.π€π Ek het nog nooit iets in my baard gesmeer of so nie.π€
Ek waardeer dit opreg dankie.β€οΈ Ek sal haar oppas soos goud.π
Dm dalk? Weet nie wie die is nie?π
Een van die dae ja. If your not dating to marry, your dating for disaster..π€
Verseker. Sys alles wat ek in βn meisie soek en meer.ππ₯΅
Kinda ja maar nie. Meer nee.π€
Eish, kinda have someone that I want to marry. Sorry nehhhh.
And I love you. 7 jaar is βn baie lang tydperk.β€οΈ
Wardering. Baie dankie.π
The cringe.ππ Awe awe, sal na lockdown vir jou die tjokkies bring.π
Ek het βn idee wie die is maar as ek verkeerd is. Sorry nehh.π€¦π»ββοΈπ
Dink ons moet dit doen ja, maar eish nooi my na een toe want eks immers uit skool uit dan maak ons weer βn jok daauit. Ek miss dit baie.β€οΈ Dis lockdown fok, sorry.π
Party dae jong. Hang af van die weer.π€
Ek wag vir iemand op die oomblik.β€οΈ
Maar dankie.β€οΈπ
Sorry neh.ππ»ββοΈ
Jy sal my maar moet WhatβsApp sodat ek jou persoonlik kan sΓͺ jong. Eks skaam.π
Heelwat rustig eintlik. Ek werk tog aangesien die universiteite toe is en ek het βn permit so eks nie die hele tyd by die huis nie.π€
Naai is so sterk woord.π€ Ek sal haar eerder lief hΓͺ, vir haar die wΓͺreld gee sonder enige terug verwagtinge .. terwyl ek haar naai.π
Ek soek myself binne baie dinge. Soos baie geld, goeie verhouding met my ouers, goeie meisie wat sal omgee. Stuff soos dit.π€
Maar dm.π
Good one.π Dm mabye?
Baie dankie.β€οΈπ
Laaaaang storie vir baie koffie en baie ciggs. Invite me?π€
Baie dankie.β€οΈπ€ Wel, dm my dan verander ons dit so bietjie.π
Baie baie dankie.π€ Ek waardeer dit opreg. Dm my dalk asb?π€
Cute cute. Iβd need to get to know you better. Age doesnβt really bother me. Dm mabye?π€
Iβm not gay nor have any physical attraction to men so no sorry.ππ»ββοΈ
Ek het vergeeeet okay. Eks ook net βn mens.ππ
Ruan hier.β€οΈ
Jerrr.ππ»ββοΈ
- Yes.ππ»ββοΈ
Baie dankie ek waardeer.β€οΈπ€ Wel, dm my jong asb.π€
Nee. Sy is my best best best friend.β€οΈ
Maar kan jy βn pizza reguit sny? Regte vraag.π€
Whatβs up.β€οΈ
Love you 2 krokotril.β€οΈ
Dankie dankie.π€ Wees eerlik met jouself en feck wat mense gan dink.π€·π»ββοΈ Dis jou feed. Maak dit vir jou lekker. π₯
As jy my weer nooi sal ek kom.π€π
The boys back in Bethlehem and PE.β€οΈ
To personal to talk about but she knows who she is.ππ»ββοΈ
Nope. Straight.ππ»ββοΈ
Ek sal die dag ophou rook wanneer ek iemand kry wat nie regtig van rook hou nie waarvoor ek weet ek sal enige iets in die wΓͺreld doen vir daai persoon. So ja. Ek sal met tyd.π
Ek het ja. IT coversions. Besig om dit teswot.ππ»ββοΈ
So lekker soos βn verjaarsdag cupcake? π§
18, turning 19 and yes I would. Age never really bothered me as love can be stronger than numbers.π
Dm my sodat ek dit vir jou terug kan sΓͺ.π₯
Yasssss.ππ
And I do be not knowing who you are.β€οΈ But I miss you to.
Thank you.β€οΈ
Baie baie dankie. Waardeer dat iemand dit so baie waardeer.β€οΈ Dm dalk?
Wel, as jy enige iemand vra wat my ken sal almal kan sΓͺ dat ek nie βn direkte smaak in meisies het nie. ππ»ββοΈ As ek met iemand vibe dan vibe ek. Punt. So ek gee nie om hoeveel vingers jy het nie of hoe ver die skaal van jou af hardloop nie. β€οΈ
Een van die dae sal ek jou ma my troue toe nooi.π¦
Gerus gerus. Dankie vir die deelname.π
Series - Shameless, $ex Education, Friends, Disenchantment, Brickle Berry.
Movie - Hacksaw Ridge and Before you go.
Hang af wat jou probleem is. Dan sal ek jou kan sΓͺ of ek een is of nie.π jk jk, nee ek is nie.
Okay, moet net nie skree nie asb.π₯΅
Baie luuks. π Deesdae is ek heavy in rock in so luuks.π
Skies eks nie 24/7 op Instagram nie. Sorry neh. ππ»ββοΈ
Oulik oulik. Dankie. πββοΈπ
Baie waardering. β₯οΈπ Beteken baie. Dm dalk? π€
Dankie. π Dm dalk? πββοΈ
Eks a Hoeeeuman. β₯οΈ
Appreciate it. π₯
Port Elizabeth. πββοΈ
Baaaaie dankie. π Dm dalk? π₯
They aren't scared to explore more than one $ex. They do what most people are scared of. πββοΈ
Waardeer, baie dankie. ππβ₯οΈ
Thank youuuu. π
Age doesn't bother me at all. If the love is strong enough - nothing stops it.
Gaaf gaaf, dankie. ππ