196
Replies
Okay fine ... ons isi losers ni ... ma j is nogsteeds awesome en ek is nogsteeds trots om JOU bestiie te wees!!
Aww ... J is my loser hoor ! Haha en ek is meer trots om jou bestiie te wec ! xx
Cassidy!!!!! J is awesome!!! Dankie vir alles! Ek weet nie wat ek sonder jou sou doen nie!* Dankie vir die amazing #memories wat ons het (en nog gan create ;) )!! Ek mis jou heavy baie!! Lvj my amazing maiQ!!
J weet wie ;) :D
Charne' !! Ek is dalk awesome maar j my vriendin is frawesome
Instagram??
Cassidy_747 ;) xx
How long would you like to live for?
As long as God has planned for me to live for. I'm done trying to plan my life, do your best and God will do the rest ;) xx
What turns you off in a girl/guy ?
Well a guy that is literally after every second girl like they say a real guy doesn't love a million girls , he loves one girl in a million ways ;) **
Jy is nogal mooi,,, :O :) xx
Awww dankiiie*** ping my op bbm asb !! ;) xx
Hey my maiQ hu gan dt wl nt vi jo se jy is n awesome vriendin
Hey** dt gan goed dankii emj ??? En jy is oowk rerig n frawesome vriendin !! :)
Hey cas hu gan dt hoop jy ht n leka lang naweek wl nt vi jo se jy is n frawsomly awesome vriendin en n awesome persoon
Hey** en dankiii dt s*ck net dat dit verby is :( o well darm kom da nog een :p haha en j oowk rerig *!!
Hey *Cassi* ... Dankie vi alles my maiQ .. J verstaan nie hoe baie ek jou mis nie .. Dankie vi al die awesome memories wt ons gemaak ht .. Ek sal julle nooit kan vergeet nie ... Ek wens ons was nogsteeds ini selfde skool .. (j weet wi )
Hey Charne'Q** ag ja al ons memories sal dt nooit vergeet nie !! ((Weskoppies hello?)) ja dt sou lekkr wec ma onthou ds ni te laat om garsies toe te kom nie !!!! :D
How awesome are you on a scale of 1 to 10?
I don't know :p you tell me :D**
Hey cassidy !* :P onthou j vi juf Lize en juf Anneke in gr6 ??* lol dt was soo funny .. (Kk lol lyk soos 'n mannetjie wt verdrink en skree vi hulp)
Haha ja*!!! POWER PUFF GIRLS!!! :D haha. # memories
Is Juf.Malan oulik?
Ja baiie !!! :)
Cassidy, my maatjie! Ek hoor jy het 'n boyfriend :D Rauties01
Nee Ek heti :| !! :D aii Ruan!!?? J nehh**
In wie se klas is j?
Juf. Natalie Anderson wel nou is Juf se van Malan maar ja *!! Haha :)
Haha oeps ek bdoel 183 en nou is dt 184 !!
Haha ja !! Ma moeni worry ni ek weet wat j bdoel ;) *!!
O yeah go Cassidy !!! 182 qooh me replies *!! Haha lol en nou is dt 182 whoo!!!
Haha oh yeah**!!! LOL :D
Hey weirdo :) jy is super awesome =D bly altyd so :) geniet jou aandjie verder :D
t + c = <3
:D
Heya weirdo*!! J oowk mal awesome mut ni veandr nie :p al is j lelik met my *!! :p en dankii j oowk :D en nee stoppt :p
Hou j van iemand???
Dalk*!! Haha
Het j enige enemies
Ummm... Ek weni, ek hoop nie so ni *!! Haha x_x
Jys mal mooi!
Aww baiie dankii :) ping my op bbm seblief *!!!
Hey my maiQ .. Thx vi vandag dt was mal leka .. En dt was asm om saam jou di liedjies te kry !! J is di beste mens ever ! Haha en ons memories wt ons wee vandag gemaak ht is legendary ! Bja lvj
Awwww baiie dankiie Charne'Q*!! J is oowk rerig awesome*!!! Rerig j n awe MaiQ** baiie dankii vi vdag #memories :D
Cassidy ek wl net se j is di beste persoon op aarde. Ek wil net weet kn j dawlk myw valentine wec
Aww baiie dankiie,,, maar wie is j asb se my **!!
Ken j enige ouens in affies ?
Ja ek ken n paar !! Haha hkm :)
Hey my legendary awesome maiQ ..(oops da gee ek dt alwee weg ..) thx vi alles .. J is rrg awe ! (Ek moet se die skool s*ck so bietjie sonder die Siamese drieling) kan nie wag vir ins kuierQ ni !!
Hehe* hey CharneQ !!!! En ek kan ook ni wag ni dt gan legendary wec !!! Haha a night ((or day :D)) to remember haha ek mis jou rerig mak baiie !!! En jy is rerig oowk rerig Awesome en ouwlikk ;D haha
Hoe is Garsies ?
Baie lekkr danQ* !! :)
Who do you like at the moment ????!!!!
Know one :)
How much is currently in your bank account?
Homestly I'm not sure
Favourte animated movie ??
Frozen * haha:)
Last movie you watched ???
Red Dawn * :)
Hey my mal maiQ !! Hahah ons smiley conversations =)) .. Ek mis jou hoor !! Kani wag vi ons McDonalds ni .. Dt gan mal wees !! teddybear_1007
Hey* haha ja,,,, ek mis jou ook CharneQ* :D en ja haha* lekke Mcflurry :) haha*
OMW!!!!!!!!!!!!!
Wat ?? :O
What are you wearing right now?
My pj's* haha LOL ;D
Cassidy is mal oulik!! En di heel beste vriendin ooit... Ek weet nie wat ek sonder haar sou gedun ht ni
Aaw baiie dankiie * ek is dood sekr j is net so oulik ;) PING!!! My op bbm asb ;)
Ek ken jou ni maar jy klink oulik !
Hehe* dankiie ek is seker j is ook baiie oulik ;) ping my op bbm :)
Ht j charne se qoohme goed glees ?
Ja,,,
Wi irriteer jou die meeste in graad6
Da is ni eintlik iemand wat my permanent irriteer nie hier in daar is da n tyd wa imamd my irriteer maar ni eintlik ni ;)
Hko het j so ERG 'n vakansi nodig ?? :>
Ek is moeg vir leer !!!!???? :D
Jou boetie is mooi !!!!!!!
Okay,,, ek dink ni so ni maar eks bly vijo haha* ping my op bbm asb !!!
Wanneer verjar jy
24 September * ;)
Vwhj
Niemand opi oomblik ni ;) hehe
Hey Cass, ignore di mense wat vieslike gud van jo se!* jy is Amazing!* lvj
Baiie dankiie* lvu2 ;)
Hey Cassidy.... J muni ss 'n loner voel ni ok?!?* :]
Haha* ok ek sal nie ;)... LoL hehe*
Whoo !!!!! Go Cassidy 152 qooh's!! Haha ,,,,Wel nou isit 153 ;D
Haha* jip ;)
Jy is n awe pel bly altyd so !!!!!* ;D
Hehe* dankiie *!! En ek sal ;) *
Hi there !!!!!* :D
Hey* :D
Hkm vra almal of j sad is of iets het iets gebeur?
O nee toema,,, los dt ma :) (als is fine)
Ay!! Hu was Gold Reef City??** what ht jule als gery??
Hey* dt was mal lekker !!! :p en ons het als gery behalwe die wat toe was ;)
Hey Cassidy.... Sien j al uit na di hoërskool??
Bietjiie* ;)
Jy is rerig aweaome. Danki dt jy so n awe pel is
Thanx* :] en jy is ook awesome *!!! Haha ;)
Hkm is j so sad ?? ((HUG))
Ag nee ds sommer niks nie,,, ek voel kla baiie beter ;) (so thanx vi di wat my op gchear het)
Are you ok ?
It depends what you mean by okay,,,, :(
Vi watse rugby span skree jy ????
Ek stem vi di Blou Bulle *!!!! :] haha,,, ;)
Vi wi stem j vi vdag se wedstyrd ??? Sharks of Wp ????
;] Ek stem vdag vi di Sharks !!!!!!!!!! :]
Hey ek is juw bestie ,maa juw gr5 bestie!!!
Hehe ok* :) ek isi heeltmal seke wi j isi ma ek dink ek ht n idee ;)
Jy is pragtig nes jy is binne -en buitekant moet nooit verander nie (asseblief) !!!!!*
Ah baiie dankiie * !!! En ek sal nie ;)
Ek sien wat julle bedoel maar net n bietji,,,
Haha* X_X ;) ping my op bbm asb * :] (die ander 2 ook ;p) hehe *
Ja jy doen !!!
Haha* nee ek doeni !!! ;D aii julle ;) hehe*
Hello Barbie!!!!!
Hey* ,,, maar vir die 1000ste keer ek lyk ni soos barbie nie !!!! Haha * aiii ;) hehe* :D
Hi !!!!!!!* Ek wou ma net se jy is n baie goeie vriendin en n uitstekende hokkie speler en jy moet nooit ooit verander nie !!!!!!!!!!!!* ;) hehe*
Hehe* baie dankiie *!!!!!! ;D
Ek het vandag vir die eerste keer agter gekom hoe mooi jy is.
Hehe* umm..... Dankiie ;) !! Haha
Favourite music video ?
Sara Bareilles : Brave *!!! ;) hehe :p
Hey jou pragtige mensie ek wil ma net se j is perfek nes j is moet nooit veandr nie !!!! Eks baie lief vjo neh moet dt nooit vgeet nie!!! Ag en ek mis jou soo baie !!!! ;D
Ek ms jo net so baiie* !!! :D en baie dankii j is net so perfek en awesome * lvj ;) hehe
Oulikste Niggie...*Jys pragtig Cassy xx Jess
Ag baiie dankiie Jess* jys net so Pragtig !! En rerig n wonderlike Niggiie...* xx
Jy is n veskriklike awesome persoon en vreeslik oulik so moet nooit ooit verander nie !!!!!!* ;)
Baiie dankiie * !!! ;) j is net so Awesome * :D
Well done * ;)
Haha*,,,, thanx ;) *hehe*
Wi was jo first kisss??*
Ekt nogii my first kiss ghad nie* ek wag nog vi daai een special iemand ;)*
Jy is rerig awesome. Ht j n ou
Thx* en nee ek het nie een nie ;)
Ek gaan jou volgende jaar mis:(
Ek isi heeltmal seke wi j isi ma ek dink ek het n idee ;) * en ek gan jo ook mis :( ma hkm kom j net ni ook Garsies toe nie ;) * hehe
Hey j is baja cool maa j en chrisna saam is rrg weird lol dis n goeie ding en ps eks gr5
Hey* haha en ek weet ons 2 saam is lekker mal !!!! :D haha
Hello jou awesome ding :P
Heya* :p
Hey... Ek wil net se jy is 'n amazing persoon... Slim, goed met hokkie en jy is mooi (j lyk soos barbie)!* thx vir alles ek verdien dit nie!
Ag BAIE dankiie *!!!!!!!!!! *;) hehe
Ht j jou vakansie geniet
Ja * baiie dankii ;)
What is youre favourite movie ever !!!!* ;).
Umm... I don't really know but I like letters to Juliet but there are so many movies so I'm not sure* :p
Hi !!!! Name youre best friends hehe*
Chrisna , Chandre' , Charne' en Megan * :)
A Movie that made you cry?
Letters to Juliet * its like one of the best love stories ever !! ;) (but i am sure there are more mosies that made me cry but lets just leave it at that ) *:D
Geluk met hou B-Day cassidy !!!!
Thx* :D
Happy B-day Cassidy!* Hoop j ht 'n leka dag.
En ek wil se tnx dat j soo awesome vriendin is ek kon ni vi beter gevra ht ni!*
Ag baiie dankiie !!!!!* :D
Happy B-day Cassidy hoop jy ht n awe daggiQ!!!*:)
Dankiie*:)
What are u going to do for youre party and happy B-day hope it is a wonderful day !!!!*
Thanx* and im not completly sure what im doing for my party !! ;)
We'll I'm first of all not english :p and I am to shy to tell you who I am !
Dont be shy *!!!!!!!! ;) seblief se my !! :D
I asked the previous question but what will you think of me if you found out who I was ?
Dunno* i can't actualy tell you if i dont know who u r * :) plz tell me
How do you know which boy is for you like a boy to date what do you look for in a guy ? And you great by the way !
Well... He has to be sweet, funny , smart, strong but sensitive at the same , someone who wont be shy to tell people were dating, someone who will tell me i am beautiful just the way i am and if he's is cute ( ;) its just a bonus ) and thanx !! (But who are you ping me on bbm please !!)
Hi jys awe ! !
Hehe* baiie dankiie !! ;) jy ook *:D
Ja jis jy het baie mooi gelyk en ek wou jou vra om te dans maar ek was te skaam !
Hehe baiie danki*!! Maar volgende keer vra my om te dans ek belowe ek sal ja se ;) * haha
Jy het mal mooi gelyk by die sokkie !
Hehe* baiie dankii ping my op bbm asb *;)
Van wie hou jy?*
Om eerilik te wec... Weet ek nie eintlik nie ,,, maar ping my op bbm dan sal ek jou n naam gee* :D hehe* ;)
Hi cassi jy is n gr8 vriendin en moet nooit ooit verander nie lovies you !!!!*
Baiie dankiie *!!!! :) lovies u 2 * ;p
Hkm speel Odette ni meer hokkie ni?
Vra haar self* ;) dt isi my plek om te se ni* jamme :)
Hi hi hi - cassi d*̩s ek . . . Neh & eke sê net danq vi alles j *̩s n awesome mens & n GREAT hokkie speler & mooi & slim & nog BJA :* ;) =))
Hehe* baiie dankiie !! :)
Hey Cassidy!!* danki dt j n awesome vriendin is ek en al jo pelle waardeur dit baja!! Stay awesome!!! :D ♥ xx vn DD
Hehe* Baiie Baiie dankiie* u 2 ;)
Jy wat gese het cassidy is stupid hahahahahahaha dink weer !!! Sy is rrg n awesome pel!!!! En as j dit vi haa wee se neh ,jou bozo!!!!! Cassidy jy is awesome ♡ ♥
Haha* baiie dankii ;) *!! :D hehe ♡
Hi Haha* sien jy baie uit na die Gr 7 toer !!!*
Ja **!!! Ek sien mal baiie uit !! ;) ek kanii wag ni dt gan AWE wec *:)
Hii ek ken jow ni rerrig ni maar.... J klink cool!
Haha* thx ;)
Dankie dat jy so n awesome pel is*
Hehe* mpQ :) en selle vi jo ;)
VIEW MORE