Visit this profile later to see if your question was answered.
Uhmm.. no ?
Knowing that I live for God as well as family and friends
History
Helloooo :D hoe gaan dit met jou??
Friends and family ... you can't put a price on them
Umm .. Heyy ..?? Hgd ??? Se my asb wi j is ..??
No it can't
A guy I'm in love with !*
Some people ...
As j so verlief is op my se net wie j is ... dalk hou ek van jou ook ... asb ek smeek jou .. se net wi j is
Daar is niemand in my klas wie se naam met B begin nie soo .. as dit 'n prank is dis nie snaaks nie .. en as dit nie 'n prank is nie se asb wie jy is .. □□□
Umm... ek weni ... eks jamme ... eks rrg nie goed mt die raai ding nie x_x ... sal j my asb se wie j is of as j nie wil se nie kan j my nog 'n clue gee asb..?? Xxx
Hey .. umm .. ek sou jou rrg graag wou antwoord ma ek kan jou ongelukkig ni antwoord as ek nie weet wi j isi..?? Ek is rrg bja jammer ... :) (( gee my 'n clue sodat ek weet wi j is ))
All my friends!!
Ek is jammer ek verstaan nie ... hoe maak ek jou nat ??
Umm ... ek weni .. ek is jammer** Ek belowe ek sal jou vrae antwoord**
Hey.. Baie dankie !!! Sal j my asb se wi j is ??
Nee ek weni ... gee my 'n clue
Umm ... niemand nie??
Everyone that I know ... They changed my life forever and I would like to thank them for just being who they are .. ♥
Maybe, maybe not .... you will never know ... ;)
Definitely love ... because if you have money and no love you will always be lonely
I have more than one best friend **
Haha .. wrong number .. #memories_made .. lvj my legendarily awesome bestiie
Success is when you get something right .. something that you struggled with .. even if it's the stupidest thing .. But you also have to make a success out of your life and you can do that by doing something great and having a good job and stuff like that :P ;)
Umm .. ek jamme ma eks ni heeltemal seke hoe om te reply ni ?? ;) :)
I don't know .. I think it's for my friends to decide that ..
Hey :) ek hoop ook!! J is ook rrg 'n awesome maiQ.. ek geniet Waterkloof dankie... ek sal dt ook nooit vergeet ni,, ek belowe** :)
Hey.. eks seke ek mis jou nt so bja en dat ek oki kan wag tot oz mekaar weer kan sien nie! Ek geniet baie dankie ... en ek hoop u geniet jou skool nt so baie!! ;)
Haha nee ds ok ... (ma ek dink ni dt gan gebeur ni) .. Ek sal my bes probeer ma j mut ook altyd dieselfde bly neh ;) Ek mis joww ook mal bja !! Haha ds reg se nt wanne .. :D :)
Hehe Hey! Ek mis jou net so baie! Want KLOFIES is die BESTE!! Hehe ma ja anyway,, ek hoop j geniet hoërskool net so baie, en ek hoop ook ons kan een of ander tyd weer kuier.. ;) :) ** xx
Hehe hey .. umm ek ht 'n idee ma eks bang eks verkeerd soo ek gan liewers ni se ni .. hehe ma eks bja lief vi jou ook en ek mis jou ook ongelooflik bja !! Haha as j ha wee sien se vi ha ek se ook HELLO en ek mis ha ook !!!!!** ;) :) xx
Hey Draadkar ... bja lief vi jou my maiQ :) *
Hehe plesier my super crazy, frawesomely amazing, spesiminiale clown bestiiie sonder draadjies :p
Sies Cassidy .. ma Chrissie was verkeerd oor dat ek julle gan vergeet .. ek sal julle nooit vergeet ni ,, ek praat elke dag oor julle !! Lvj ook my maiQ** ek mis jouvook mal baiie ek kani wag vi ons kuierQ ni
Waarmee Cassidy ??
Haha ja une ... j wil my mos "DT" noem ... haha darem as j flip kan mense jou skills sien ... haha as j in geografie di verkeerde werk doen .. :) xx
Haha dankie dat j se eks oulik .. ag chommie ek isi soo stout ni .. haha ma dt is goeie entertainment vi di klas** haha aii chommie ;) :) xx
Haha ja .. di awesome minion is ss pink panther .. ek belowe une .. haha thx chommie ek "care" oor jou ook .. liefies ju ook ** xxx
Haha chommie .. hoe kan ek nie weet nie ?? Haha .. eks ni soo mal ni ma thx ;) Nimand sali ek belowe chommie !! Haha liefies jou ook neh :) kani wag vi more ni hehe** Xx
A lot of people .. and I'm not even sure if some of them will do the same **
All my friends that is not in my school anymore ... ♡ :)
Haha hey ... Ek weni .. Da was tye wat ek julle wou vermoor .. Ma julle was nt so cool .. Wees kwaai ma muni te kwaai wese ;)
Hey Chappie face !! Ek mis jou ook vrek baie en als wat ons saam gedun het (soos graad7 toer toe ons geslaap het en di tannie nt geprt ht :D) en in afr as ons nooit kon ophou lag ht ni !! Dankie chappie face ek waardeur dt !! Love jou chappie face
Hey ... Bja danQ .. Ek weet somme j is nt soo flippen awesome!! Ek mis jou ook vrek baie!! Waterkloof is rrg bja leka .. Ek wens ook ek was daar om julle elke dag te kon sien!!** :) (HUG)
Hey !! Ek mis jou ook rerig baie !! :( J mut ook jou hoërskool geniet neh !! Ek kani oki wagi .. As ons nt so besig wasi :) Lief vir jou ook !! En DanQ jy ook !! :)
Hey Cassidy .. DanQ my maiQ !! J ook neh .. Haha ja .. Ons legendary memories in juf Christa se klas .. Ss daai keer. Tu ek buite die klas gan st ht tu juf gelees ht .. J is di beste !! Lvj ook my mal legendary maiQ !*
Haha danQ :)
Umm .. Ek weni wt j wil he mut ek vi jou se ni .. Ek dink meeste mense wt ek ken sal ni saam jou stem ni .. Soo ja ... Ek weet rrg ni wt wil j he mut ek se ni ..
Hey! :) ek mis jou ook rrg bja! Hehe ek dun danQ.. Ek hoop j geniet Affies!! :) lvj ook*
Ek was ni by di jakaranda interhoër vrydag ni,, maar ek gan dinsdag :) :)
Helloo .. Hoop dit gaan gud .. Ek mis jou ook flippen baie !! :( :( Ek hoop ook so .. ♡ Jou ook .. Mal baie !! :)
Umm ... I'm not sure but I think it should be "Say something" :) *
At this stage I feel like they should play The Story by Brandi Carlile at my funeral
Sup !! Hgd mt jou ?? Ek mis jou ook .. Ek is bly dat garsies soo awe is .. Wt bdoel j mt "niks bete as dt ni" en sal j my asb se wi j is ??
Aww bja danQ !!** Ek weet somme j is nt soo awe .. En ek hoop j ht ook 'n wonderlike valentyns daggi gehad ** Sal j my asb se wi j is ??**
I would like to ask him .. To help all my friend and family who is going through a hard time ... And to help the poor people an that he would heal the sick people*
Hehe hay .. Bja danQ :) :)
Umm .. Wa ht j my qoohme gekry want ek ht nimand op bbm wt in my klas isi
Honestly ... I also wanna know ?!?
Ek ht ni 'n clue ni ... Se my asb
Nee ek ht ni hkm ??
Baie lekker dankie ... Hoe is jou skool ??
Ds Baie lekker danQ !! Hoe is jou skool ??
Ons ht George tu gevlieg want ons ht in Diaz vakansie gan hou
Hey !! Dis 'n plesier ,, maar ek duni rrg its ni ... Hehe ek waardeur jou ook rrg bja !! Weni wt ek gedun ht om soo awesome maiQ te verdien ni !*
Hey ... Wi j ? En nee ek sien nog ni uit na volgende jaar ni maar ek sien wel uit na hierdie jaar =)
Hey !! Nvn ... Ek ht nounet kla gepak want ons vlieg more
Rooi en Blou Op die oomblik ht ek ni 1 ni Hahah ok :p
Ek wil net se... wat ek bdoel mt persoonlik is.... stu vi hulle op bbm of its 'n boodskap om team se j is jamme.... en as j dt vi hulle gestu ht kan j dt somme vi my ok stu sodat ek kan sien dt j jamme gese ht.... en se somme vi almal anders ook jamme mt wi j lelik was op my qooh me!! Mar onthou nt ek isi kwd vi jou ni en ek was oki.. ek voel nt dis reg teenoor almal anders dat j vi hulle jamme se
Ek was ni kwaad oor wat j vir my gese het ni ,, maar ek was wel kwaad oor wat jy van my vriendinne gese het soo ... Se liewers vir hulle jammer ... En ek stel voor j dun dit ma persoonlik !!
Bja danQ danet !! Geseende kersfees vi jou ook
Bja danQ !! Geseënde kersfees vi jou en jou familie... En j is nt soo mal kwll XXX
Hehe bja danQ oom maruis
Sy bedoel ni letterlik ni.... En ja ek is dalk oorgewig ma as j dink Cassidy is vet dan weet j ni wt vet isi !! En umm... Geseende kersfees... Ek hoop jy het n leka daggi en dat j n wonderlik tyd van feesviering het :)
Hehe bja ,, bja danQ .. Ek is seke j is nt soo kwll .. *"hug"*
Baie, baie danQ... Ek waardeur dt rrg bja !! Sal j my asb se wi j is ?!?
Haha ek dink ni ek is oulik ni ma... danQ !! Luv u 2 !! Sal j my asb ping?
Ek weet :p
....
Only when I must help my brother
Soo as j ni bang is ni hkm se j ni nt wi is j ni !! En as j its an my gan probeer dun neh... Gan ek nt di bete mens wees en weg stap... Oo en as j dink te pla ons maak j 'n groot fout.... Onthou it's mind over matter ... We don't mind and you don't matter !!
Lyk my nie soo nie....
Hey... Baie danQ sal j my asb ping op bbm ?!?
Haha so true !!! En as j my ni like ni ds fine ek is in elkgeval te besig om lief te wees vi di mense wat vi my lief is...
Ja rerigwaar.... J mut seke bja depressed wees as j ande mense mut afbreek om bete te kan voel
Nee nogi... Haha danQ danetQ ♡
Well soos j aangan sal mens rrg dink j is jaloers op ons.... En hoe maak ons jou lewe hel as ons ni eers weet wi j isi??
Ek weni
Wi dink ek is dt wat, wat gedun ht??
Haha jaa danki hoor !!!!
Ja ek stem saam.... J mut di guts he om te se wi j is... En ek dink volgende keer as j its oor my of my vriende te se ht neh kom se dt in my gesig !!
Ek stem saam (ni oor di depresie stuff ni)... Mense wat vieslike goed se vir ander, weet nie waardeur die ander persoon vi wi hulle dt se gani.... As julle (di mense wt vieslik is) nt bieQ moeite dun om ons(mt wi julle vieslik is) te leer ken sal julle verstaan waardeur ons gan en dan sal julle ni sulke gud se ni !!!! :|
Hehe Thx.... J is nt soo oulik en awesome!!!
Ek is bly j is bly... En btw dt vat 'n grootte om 'n kleintjie raak te sien
Ek is super bly vi jou!!! En ek dink ni 1 van ons gee rrg om ni sooo.....
Ek is bly vi jou!* btw wie is j?