Visit this profile later to see if your question was answered.
Jy ? Heel moontlik ja.
En wie se probleem is dit?😂
Uhmm niemand IN my oog nie nee ?🤷🏼♀️
Slegs goeie vriende 💛
Ekt baie spesiale mense in my lewe ❤️
Spesiale mense kry spesiale tags 🤩
Neee ek en hy is net goeie vriende ❤️
Ek.
Ek dink ook nie ek hoef nie 🤷🏼♀️
Lekker wag.
Maar shame ek gee nie om nie.
Daars erger dinge om oor te stress as my onderklere keuse ?
Eke is meer ene vir persoonlikhede so weet nie eintlik hoe die pellas se lywe lyk nie ??♀️
Net water.
Drank maak vet
Hoërskool Nelspruit
My bestieeeeee ❤️
Deur ander familie vriende mekaar ontmoet x
Ekstrovert
Laf
Hardkoppig ?
Baie baie ongelooflik droog?
Ruan,Marco en my sussie is seker die 3 waarmee ek die meeste gesels ❤️
Ek praat met n paar mense elke dag op die foon????♀️
Eish darem dink een mens so thank love ❤️❤️
Ons gesels maar oor die foon.
Maar soos even al chat ons nie baie nie weet ons altwee ons is goeie maats so hoef nie altyd te gesels nie ??♀️
Niks specials nie ?
Bel my eendag dan kan jy hoor ??
Ons mekaar laas by inter gesien??♀️
Die is so cute ❤️Dankie dankie dankie ?
Dan los dit net vir so rukkie laat hulle net asem kan skep en hulle dinge kan uitsort en dan try julle vriende wees ?moet hulle nie in iets in forseer nie x
Want ek hou nie baie van my krulle nie ?
En kan nie regtig mooi goed daarmee doen vir skool nie,want dis bietjie all over the place ?
Oorreageer so bietjie ??
Maar eks n easygoing mens ek maak altyd net chommies met almal??♀️
Nee gonna ekt regtig nie eers bene nie ?
Maar thanks anyway x
Oh en ek doen solid niks ??♀️?
Ek dink soos eks baie volwasse so ons hanteer van die begin af dinge dadelik reg.
Dis regtig kinderlik om kwaad te wees soos ja die persoon het jou dalk seergemaak but look at the brightside julle kan n kickass vriendskap hê ?
Letterlik hulle almal?
Daars nie een ex met wie ek nie op good terms is nie ??♀️
Want hulle is flippenn cool ouens en ons click good so hoekom n goeie vriendskap weggooi net omdat liefde nie uitgewerk het nie ???♀️
Ek kan nie vir jou sê wat die toekoms inhou nie ??♀️
Ons is vir nou net goeie maatjies ❤️
Want n groep met n naam definieer nie my vriendskap met hulle nie ???♀️
Eks nie meer deel van die GG’s nie x
Ek is nogsteeds vriendinne met hulle,en eke was genooi ekt ongelukkig klaar ander planne gehad ❤️
Ek het altyd 3 keer n week geoefen nou sukkel ek maar om tyd te kry daarvoor?
Ek gebruik @bellewestley se program ?
Hoe word mens even so oulik soos jy❤
Iemand soos ek?
Honestly wees net jouself en die regte ene sal jou aanvaar,Dit klink so cliché maar ek belowe dis waarheid ?
iphone se filters of vsco ?
Agh dankie blom??❤
Belowe enigste shape waarin ek bly is n sirkeltjie ??♀️
Maar ek love,love,loviiitt om te hardloop?
Die beste advies wat ek gekry het was:
Dit is net awkward as jy dit awkward maak ?
Dan praat met hom daaroor em vra hom hoekom vermy hy jou en sê net ir hom hoe jy voel.Wees altyd eerlik dis al?
Spandeer bietjie me time en jol saam my maatjies wat altyd my back het❤
Enn Onthou net wie jy was voor jy en daai persoon ontmoet het,jy kon sonder hulle leef voor die verhouding ek belowe jy kan na die tyd ook ?x
Genoeg.
Jy beweeg aan.
Hulle het dan duidelik net eending gesoek en toe hulle dit kry toe is hulle oor jou.
Jy verdien beter ?
Ons is goeie vriende ❤️
Okayyy ?
Nee dankie ek hou van gemaklik wees ?
Ruan Nel
Henco v.W
Franco P
Rynard M
Rasper
Marco B
Luke P
Izan E
Xander vd W
Weet nie eers waar jy dit sien nie?
Ekt soos nul?
Jeané
Claudia
Simone
Verushca
Wiltje
Marietjie ??
Eks deurmekaar?
Wie sinne ?
Nee jittee hyt n meisie ?
Ons is net vriende!
Eke is saam niemand nie ??
Solid my gunstelling mens ek joke nou nie eers nie ???
Hys goed vir my siel.
Nogal n drol,maar darem n drol met n oraait gesig ??❤️
Dis moeilik ?
Ek persoonlik vat net tyd op my eie klein wegbrekies saam vriendinne of familie,doen spa days om jouself weer "fresh" te laat voel,moenie heeltyd terug kyk na die ander persoon en wat hulle doen nie,moenie vir jou ex in iemand anders soek nie ?
Vind net weer jouself en wat jou happy maak ?
Sys nie meer by n agency nie sy doen dit nou alles net by haarself ?
Reuben C
Darius B
kian M
De wet M
Eward N
Yesss virseker.?
Verstand tanne is nie vir pissies nie?
Yup,Hys my Favourite mens ❤️
Goeie vriende ❤️X
Baie geluk vir jou en jou lelike bek.
Mark is n kief ou met goeie maniere en doen goed vir homself,so hou op dom wees!
Ek het n paar ?
Lana
Chanté
Han
Ash
Kay
Denisha
Leriese
Caylin ❤️
Uhm hulle altwee is Entrepreneurs ??
My ma is n Rekenmeester
My pa het sy eie Sekuriteits besigheid ?
Cute ❤️
Eks n natuurlike krulkop?
Nee wat daar is niks om ernstig oor te wees nie ?
?????
Uh nee.
Hang af van die foto wat ek post?
Maar dis gewoonlik tussen Dramatic en Dramatic warm op my iphone filters en dan speel ek rond met die brightness en so aan?
Ek en Bernard was te deurmekaar om te weet wat ons was ??
Yess ek doen daai ding ??
Plaaskind,goeie kind,spontane kind
Brendan
Waldo
Delmar
Garreth
Franco P
Henco v.w
Izan E
Ruan N
Aiden R
Dirco S
Xander vd.W
Luke P
Blikke
Vlakkies
Angelo B
Lourens V
Hoekom nie ?
Want daars meisies wat goeie,ordentlike ouens wat die hele wêreld verdien bitter sht hanteer en dan wonder Hy waar hy verkeerd gegaan het ❤️ En dit maak net my hart seer ?
Flip maar jys my favourite mens ❤️
Jys die beeldskoonste mens everrr ?
Ek sal ons klassifiseer as mense ??
Ons paadjies het manet bietjie gedrift maar ons is steeds vriendinne ❤️
Dankie ????
Beste vriend Cois en baie close met Luke P
Beste vriendinne
Marietjie
Wiltje
Simone
Jeane
Verushca
My GG's ❤️
Aragon stables in Muldersdrift
Baie dankie ☺️