Visit this profile later to see if your question was answered.
??
Z&H
C&D
L&W
L&B
S&D
C&A
Yeahhh maar nie vir n spesifieke rede nie😹😹
Ek
Hannah
Ashley
Lana
Leriese
Denisha
Chante
Megan
Hoërskool Monument💛💙
aww dankie🥰❤️Ongelukkig wil skool nie rus nie😹
Who dis?🤗
Elke couple is amazing op hul eie manier!💛
aww mooiste fav❤️❤️
kanni waggies vir more nie🥰
awww wifey ek miss jou meer🤩🤩🤩🤩
Ek is die geleentheid geoffer om deel te wees van woke models💛
Neeee😹😹😹
ons altwee glo daarin om sulke goedjies eers te doen as jy in n huwelik is💛
Nee ongelukkig nie x
Ekt oor gegaan Atomic Nutrition toe😻Hulle produkte is 100% natuurlik met geen Fillers of hormone nie🥰
op die oomblik is ek tussen N mediese rigting en om aktuaris te gaan swot👩🏻💻
Maar kom ons kom eers deur matriek😹❤️
YDE💃🏻🕺🏻
Ons gaan vir 10 daggies Zimbali toe?
Onlinee
nêrens nie?
nee??♀️
No?I’m in a relationship with the bestest guy ever???
nee nee nee?❤️❤️eks onmenslik lucky om so n amazing kerel in my lewe te he?
baie baie dankie❤️
No matter what type of relationship it is, there needs to be trust, honesty, communication and absolutely NO jealousy✨Another important thing is you can’t rely on someone to meet all your expectations ??♀️So just love them for who they are?
Dm me then I’ll tell you❤️But what really helps is that most Gymshark leggings have built in underwear orrrr wear seamless underwear✨
Dankie my groot boet☺️eks net so bly vir jou en jou liefde want ek weet sy maak jou bitter gelukkig?
Awww❤️❤️Baie dankie en jy is baie oulik❤️
Nee ons het maarnet gedrift?ek weet nie rerig wat gebeur het nie
Okay?Ek dink jyt duidelik die verkeerde persoon beet hier??♀️
Laaste keer wat ek gekyk het is my Kêrel die eenigste ou waarmee ek gesels?
En net so tussen ons, dis baie mooi taal vir ñ dame?
Ek kyk nie rerig vir die graad 11’s nie maar Henco en Bradley is goed gebou??
Baie dankie man❤️
ohh ja asb???
wie almal?
Maar jy het wel?
amperkies 3 maande?❤️
uhmm woahh woahh woahh??♀️
eerstens, ek is nie sokker nie
tweedens, jy gaan defnitief nie score nie??
Maak nie saak wie jy is nie , dit gani maak dat my opinie verander nie??♀️
My hartjie behoort aan Francois Mans❤️niemand anders❤️?
Ek ken hulle nie rerig nie maar Jade en Dani is baie oulik❤️
ongelukkig nee sorryyy
sys n baie baie oulike meisie met só n mooi hart❤️
nee ons het nog nooit baklei nie, en ek sou nie se ons het al vas gesit nie maar daar was al dingetjies wat gebeur het wat ons altwee onstel het, nie noodwendig wat die ander persoon doen nie maar goed wat mense buite ons verhouding gedoen het?Maar ons het nog nooit baklei nie want ons raak nie kwaad vir mekaar nie en ons praat dinge uit al voor dit n probleem is❤️Ons nommer 1 reel is ons gaan slaapies nooit kwaad nie?En eks soo dankbaar daarvoor
Nou hoekom gaan ek suffer??
Dit het niks met jou uit te waai nie perv✌?
Ek en nish vat altwee
Nas???Boil?Rek?
Maar sy oorweeg om bes as n ekstra vak te vat en ek gaan kyk of IT of RTT as ekstra vakkies gevat kan word as ek oraait cope met my ander vakke x
Okay ons bespreek dit
Aww nish ek joke ook net❤️(nee ek doeni) okay ja ek doen?❤️❤️
ek miss jou ook x sleepover?
Eks moeg vir jou en jou maagseer
ja kyk wie praat?
Liefie jys my geluk❤️??
Eks soo lief vir jou?❤️
Wel defnitief iets bietjie romanties?Soos ek sou bv glad nie by die skool uitgevra wou word nie??♀️no no
Maar dalk Onder die sterre met kersies en koffie en n bos blomme?
Wel ek hoop hy gaan?
En ek weet glad nie?Dis alles sy besluit hoe hy dit wil doen?
welll iemand wat dit altyd reg kry om my te maak lag is my beste vriendin❤️❤️Vir my is sy die snaakste?
Neee???en ek belowe ek jok nie?
Wel x as ek moet kies winter x
Want jy kan fashionable aantrek, jy sweet nie, baie koffie en cuddles❄️
maar aan die ander kant is somer amazinggg want daars adventures, die see, swem en rokkies?
my top tien beste maaitjies is x
Jaco
Bülow
Calvyn
Arno
Wessie
Marts
Ander Marts
Michael
En dan is daar nog baie maar dis my closest maatjies❤️
belowe owe hasie ore?
Uhm
Francois Mans??
Willie
Denis en Zan oefen vrek hard x
Natuurlik die yster George ??
En daars seker nog maar ek weet die manne oefen vrek hard ?
Nee ons het nognie?❤️
En baie baie dankie man x Eks rerig gebless met hom in my lewe?????❤️❤️
ek gaan omtrent so 1/2 keer n maand vir n facial, en ekt vel produkte van PHformula wat hulle spesifiek vir jou vel tipe het x soos acne of sensitiewe vel❤️as jy wil weet presies wat Dm my??
Uhm nee???Waar val jy uit die bus uit?
Ek gaan net dies kies wat ek ken en dis meer gebaseer op persoonlikheid as looks?
Riaan?
Zann??♂️
Falcon
Josh
Kristin
en dis maar eintlik al❤️
Deffies ashyyy
ek dink dit was 93?
Ek kyk nie op na iemand spesifiek nie maar na die mensies wat loyal gebly het en nie verander het agv druk wat op hulle geplaas is nie❤️
Maar ek moet se Ash is defnitief iemand wat my inspireer✨Sys rerig n rolmodel?
well my gemiddeld was 88?Ekt darem op gegaan van die voorige kwartaal❤️
Okay ek sal so maak??♀️??
agee neee hoor nou???
As ek my boeke weggooi wie gan vir jou nw opsommings gee??❤️
Eks jammer om te hoor x
Ek was bevoorreg genoeg om Coisie vandag te sien???Ons het vandag bietjie gekuier?
dit is defnitief nodig in hierdie rowwe eksamen???
ohhh jaaaa❤️❤️❤️
glad nie❤️❤️hys die rede vir my glimlag❤️❤️
My daggie was netni lekker gewees nie❤️
Nee nee dis defnitief die ander kant om?
Awww hierdie is ongelooflik oulik❤️❤️❤️❤️ek kan net dankie se vir Jesus dat hy sulke oulike mensies soos julle op my pad stuur❤️❤️❤️❤️❤️
Mooistee??
Dis absoluut net n plesier?Hys beslis n blessing in my lewe?✨
Omss dankie anon❤️❤️Dit beteken baie
Uhmmm nee dankie?
ja sy hett?
Nee❤️Want ek gaan vir Jesus nie vir seuntjies nie??♀️
Plus ekt klaar die beste lovie?
My oggend gaan goed❤️
Ek was net soos vanoggend 4 uur wakker omdat ons pretoria toe gaan vandag vir It’s time❤️??
Nee❤️
Dankie jy??
Nee wat en steer nie myself aan mensies wat uit hulle pad uit gaan om ander seer te maakies nie?