Visit this profile later to see if your question was answered.
Ek dink nie veel van sulke mense nie, jys of my vriend of net nog n persoon wat ek ken, ek gaan defnitief nie vir jou hulp gee as jy net met my praat as jy n probleem het nie ? Sorrynotsorry ?
Would you ask your mother that question ?
What do you mean? Hey-ey
When you don't want me to move
But you tell me to go
What do you mean?
Tokyo ??
Life feeds on other life, and that’s a reality we all have to accept. Animals kill animals. We’re animals. We kill other animals too, and we couldn’t have gotten to where we are today without doing a lot of killing and dismembering of animals that really didn’t want to get killed or dismembered. Yes, it’s ugly, violent, bloody. It’s nature.
But it's my choice✌?
Hulle is my bestes, dankie ??
JY ♥️⭐️
Ek eye die strips in die snoepie elke dag ??
thanks ?⚡️
Ek het WAAAYYY teveel ⚡️
Die wêreld kort meer mense soos jy!! ❤️❤️
Ek twyfel ? maar dankie vir die kompliment ??
Goed vir hom ???
Umh ek glo ek sal ??
Nah
Hy is een van my beste vriende ??
Kommunikasie ??????
Rek is glad nie dieselfde sonder jou nie!! ?? Ek mis jou vrek baie ❤❤
❤❤❤❤❤❤❤
Patat ✊?
Umm n 6jarige dogtertjie ...
Want op 6 was ek vry, ek kon doen wat ek wil en kry wat ek wil sonder om self daarvoor te betaal ??✊?
My oorlede oom ?❤
Saving money ??
By die mall ??
Persoonlikheid ?
n pizza met BAAAIIIEEEE kaas ?????
Jis ou ❤ Ek mis jou so baie!! Vakansie is nie dieselfde sonder jou nie? Kan jy net terug kom!? ?
Pfft nee ? Ek weet wie jy is ❤?
By die seuns
Duncan/Christiaan/Ignus
en by die meisies
Carli/Chante/Chamone
?????????
Ek ken hulle nie eintlik nie .. oeps ????
Ek gaan nie vir jonger ouens nie ?? Sorry ☺️?
???
Dm my ... dalk crush ek op jou ook ??
Jys die cool een ✊???
Dis n patat ?? maar dankie ❤❤
Ooh my siel ?? Baie dankie ❤ Wie ookal jy is weet net dat jy het my dag gemaak ?❤
My tone en my voete is te goed vir die wêreld om te sien ????
Gits ? Nee dankie ???
Jy hoor reg ? en ja hys nice?
Vriende van ons sin ?✖
Net so amazing soos jy ?✔
Is dit nie dalk n vraag wat jy vir jouself moet vra nie?? ??
??Brah, nee jy kan nie sulke goed sê nie, daai spinnekop gaan eendag oor jou graf loop ✔?en ek probeer rerig hard om vir Lucy uit my kamer te kry ??
So gou as moontlik ?❤?
Dis nogals n moeilike vraag? ? Ek het ñ paar en almal is ewe belangrik.
1. Ilze - Sy sal enige iets saam my doen (know what I mean)?
2. Ashley - Sy gee baie goei raad en is altyd daar wanneer ek haar nodig het?
3. My ouer sussie - Sys my skinder buddy en koop vir my kos ?
btchy with a chance of sarcasm ??
Yes mom I know all my work for tomorrows test ??