Visit this profile later to see if your question was answered.
Om wel net myself te wees en dit te geniet ? dis cheesy ek weet?
Nah
Ek is bly jy dink so☝️
God always offers a second chance in life ? onthou net dit hoor
Wel sal vir hom vra of hy dors is ,want jy sien hy het nou al daai moeite gedoen om op te kom net vir my??♀️
Wel ek was te haastig en ek dink ek het van die idee gehou van 'n verhouding.
Nah jy weet my storage is vol
Soz?
Aww danQ Anoniem? klink ook soos 'n oulike mensie?
Like: want ek is cate en is altyd oorspronklik?
Hate: soms te optimisties?
Go on with my life ?
Wel H&M , cotton on, factory, mr price, forever new en ja?
Art?
Aww baie danQ ?ons moet maar dan meer praat?
My Fisika punte?
Proud South African ja???
No thank you ?
Klink gaaf?
Ek waarsku net ek kan soms baie praat?
Ruchelle ❤
Mooiste ek waardeer jou so baie x
Stukkie goud jy?
Well I don't usually let strangers braid my hair?
I would hope so....
But yes?
Watch IT?
Miskien eers weer oor 27 jaar?
Weet nie rerig hoekom ek bly daaroor sou wees nie?hulle verhouding en wat gebeur het het niks met my te doen nie.
Verhoudings☝️
Awww net so lief vijo❤ en ek waardeer jou xx
Net genoeg vir roomys en genoeg om vir my trip te betaal Kaap toe?
Lizel mooiste baie dankie? ❤ek waardeer
jou ?
Vastels so baie liefde vijo?
Dankie vir als❤
Aggg jong jy weet ek nie rerig uitsonder nie?
Op baie maniere ek nie perfek nie en daar is aspekte wat ek graag sal wil verander.
Wel dit hang af hoe volwasse hulle is☝️maar my laagste limit is by graad 10.
Wel enige ou solank hy ordentlik is, respek het vir my en my cheesy jokes vang (hopelik ook lag ja)?
Maar meestal 'n plein(plaaserige) en nice outjie ?
Ek klink nu so picky ,maar dis min of meer my tipe ou?
Wel my vriendin verjaar vandag?en ek het sweeties vir aandete gehad ☝️
Aww baie danQ mooiste ?❤
God doesn't give his hardest battles for his toughest soldiers, he creates the toughest soldiers through life's hardest battles.☝️
Ummm danQ❤
Weet ni rerig wat om te se ni?
Jy sweet tho?
Aww baie danQ ?
Dm as jy wil maar daar is niks fout om skaam te wees nj hoor?
Dit is 10 seuns wat ek net ken en wat oulik is/lyk?
Johan
Gerni
Raymond
Hanré
Ethan
Frikkie
Rinus
Juanre
Christiaan
Morné
En Wian duh(neef)☝️
Die lewe moet net vir 'n oomblik bietjie stop✨
Nee ek gaan nie ek het aanbeweeg ?en dis haar kêrel nie myne ni ek het respek vir haar
Ek is redelik gemaklik om nuwe mense te leer ken? maar ek vat net 'n rukkie om oop te maak oor sommige goed.
Mense wat ongetrou is (unfaithful).
En wat hulle sê en doen verskil totaal en al?
Nee wat dankie??
#AV
Jy weet mos??maar my voete vat my altyd na die pizza plek toe so?dit is beter?
Dat 'n mens ook 'n sosiale lewe het
Wel hy is my vriend en ek gewoonlik (hopelik)nice met al my vriende.
En ek weet ni rerig ni ons het maar net weer goeie vriende geword.☝️
Aww??
Lief vijo Chandre
Ps. Spaarwiel
Sê skool is lekker?
Hulle almal het mooi hartjies so ek kan nie uitsonder nie?
Hy verdien die wêreld☝️,maar ek en Giela is net goeie vriende
Wel ongelukkig kan ek ni liefde geheime gee ni, maar nee ek het nj liefde geheime ni
Wel dit hang, maar af hoe die ou is...
Of hy teminste volwasse genoeg is☝️
Meetkunde ?
Aww danQ jong ?
En don't worry die laaste ding wat ek gaan doen is verander vir ander mense. ?☝️
"Ek hou van kaas bra..."?
DanQ jong jy sweet x?
Maar jy kort jou rus jong so droom maar daaroor?
Dezzi ❤lief vijo mooiste?
Taken but you can buy me pringels☝
Dm my maar☝
Vas, jy net die beste mooiste?
Lief vijo xx
Nee wat ek aanbeweeg jong☝maar soos ek gesê het die roeitoer was lekker dankie ?
Nee ni eintlik ni ek baie bly vir hulle en ja die roeitoer was lekker dankie?
MacDonald's mcflurry, musiek en die plaas?
Hey?
jy klink soos n awesome mensie tho☝en ek respekteer dit dat jy dit vir my sê al is jy anonymous.?
Stay peachy(sweet)?
Ons doen neh?hy is awesome ☝
Wel dis jou geld so gebruik dit☝
Is dit?
Iets wat ek self maar moet besluit ?
Ons moet plan maak Hano☝?
Ja ek en Dian??
Werk hard vir wat jy soek ,sukses kom ni gratis ni.
Sjoe daar is eintlik teveel awesome mensies in my lewe maar 'n paar uitsonderings is:?
Diané
Amies
Ashley
Dezzi
Patat
Ignus
Duncan?
Ummm kom ons kyk ek dink ek sou n blokkie chocolate wees met hazelnut in dit ,
want my grappe is so droog soos hazelnuts op hulle eie en die chocolate (persoonlikheid) gee dit sy smaak.??
Cake?want iemand verjaar in die wêreld en ons moet celebrate?
Rynhardt my mens☝
Jy is die beste jong en tuma ek verander ni gou ni ek bly Cates die kulkunsmeisie?
Slay or be slayed??
Thanks
Aww dis bad dat ons ni mekaar ken ni??
Dm my☝
maar danQ? my ma dink ook ek is oulik?
Nee ongelukkig ni
Cutie met n twist?maar danQ jong?
DanQ?
Baie danQ ❤vreemdeling jy is oulik?
Ek skyn heilig -fokofpolisiekar ☝
Dankie vir jou qooh?
Kan mos sien ek is desperaat vir die qoohs??
People I don't need in my life.
Wel daar is baie plekke? maar meestal by the fix ,cotton on en factory☝
Smoking ☝
Ja ek hou van bak ?veral cupcakes ?❤
I love you too ❤
Toby?if you remember this is glipsie?
Daar is baie jong?maar net van hulle:
Zanelle
Martine
Stacy
Rumandee
Amicke
Katelyn
Zanelri
Zanelle baie danQ mooiste?
Maar jy moenie praat ni jy is seker die coolste en oulikste wat daar is??
Ja ons is nog iets
Mieks jy is die beste mooiste ❤❤
Lief vijo ?
Om daar te wees vir mekaar al is tye swaar en net saam te lag oor alles.
Om myself te verander vir iemand anderste.
Cheesy maar waar☝
Patat ❤❤❤jy is die beste ander patat wat ek ken☝☝☝
Geld ?
Amicke jy is so oulik❤ junior x
Daar is te veel jong ?
En jy kry die trofee vir die oulikste mensie ?baie danQ ek waardeer ?