Chaneque du Plessis
Chaneque_03
406
Replies
If only things were different
Watse "dinge"? Die weer?die petrolpryse?
Jy moet spesifiseer💨
Wie is die ou wat julle op die wang gesoen het by wildebeest😂
A famous rapper🤠
Vir iemand wat so baie oefen kuier jy baie🤔
Balance baby😚
Hoe is jou mindset oor verhoudings op die stadium? Vra namens n vriend🤣🤣🤣
Lol dis nie op my prioriteitslysie nie🙂
Daai bene tho 😅
👓
Hierso, jyt dit nodig.
Mooier as mooi 🔥 jy terg my met n goeie tyd😉
Dankie, maar die feeling is nie mutual nie🤧
Would you go for a 24 year old, even if it’s just casual?
Depends on what you mean by "casual"
Haha jis jou Qooh raak we besig hoor 😂duidelik ken hulle nie jou pa nie 😂😂😂
They got jokes😅
Kan Ek jou cherry pop
Nee maar jy kan wel bietjie respek kry😘
Share jou gym program! Please !!🥺
Ek het net n split waarvolgens ek gaan en dan kry ek oefeninge wat vir my lekker is op ig wat ek mix & match😂 sorry dis niks spesifieks nie👀
Kan nie wag vir mx vakansie saam jou nie🍷🍷❤❤ Webb_louann
Jinneee kan ons fast forward asb🥵❤❤
Jys my heel beste maatjie🥺❤ Webb_louann
JY IS MY HEEL BESTE MAATJIE
Wat dink jy van jonger ouens?
Nah my guy, been there.
Instagram username please
chaneque_dp
Vir n ouer ou gaan
Ja eks min gespin oor ouderdom, solank dit net nie TE oud is nie😂
Ek nou die dag jou dag gemaak maar jy follow my nie eers terug nie 🤔😱
Mah bad
Somedays your pretty, other days not so much
You're*
On neither of those days I care🥰
Ek mis jou😶
Yeah ek sou probably ook. (Idk wie jy is nie😂)
Pvt cht on insta please
En jy is??
Instagram id asb
Scroll net bietjie af😘
Jyt een ansteeklike smile aan jou 😊
Dankie, jy't my dag gemaak🥺
Instagram id please
chaneque_dp
kan ons nou iemand uitslaan met die 25 kg’s🙂 Meaaa_x
ek nominate nogsteeds dieselfde kandidaat🙃
Is daar darm al iemand waarvan jy hou of op die oog het🤔
Nee ek doen nie daai nie.
Ek wil jou beter leerken
Oh dis cool. Ek wil n private jet hê.
Jy's n nar
Thankksss, dis n full time job😘
Sal jy vir jonger ou gan?👀
Nie sommer weer nie nee😂.
Gaan ons kuier die naweek?
Nee, "ons" het eind.😘
Hahaha I know you know that faf duplesis 😂😂😂 Denny_10
Nee goed dan🤌🏻😂
From where
Springs, Gauteng 🙃
🖕🏼
Is dit hoeveel vriende jy het?
One more faf duplesis 🤦🏻♂️ Denny_10
Ja ek is net so goeie batsman😘
Can we talk together instagram chat and make a strong Friendship 😊❤️🤗 beautiful Denny_10
No❤
Wanneer sien ons die mx afskeid fotos?
Patience patience🙂
Please make account public
Now why would I do that?😂
Wat soek jy in n ou en hoe kan hy jou impress?
As hy my laat lag is hy klaar 79% voor. Ek like nie as n ou heeltyd soppy is nie, soos roast my, ek like n challange😂 en hy moet steeds sy eie lewe hê, ons moet mekaar sn net aanvul, nie oorneem nie. En ons waardes moet allign, anders gaan dit nie werk nie, eks hardkoppig. Oh en doen moeite, want eventually word foon gesprekke boring, so bel my elke nou en dan. Rigting is belangrik, hy moet planne hê en ambisies, kan nie deal met lui mense nie👀.
Oudste wat jy voor Sal gaan xx
Idk, probably 3/4 jaar, hang af hoe goed ons oor die weg kom en of ons waardes dieselfde is🤷🏼♀️
Ek wil jou graag leer ken. Jy lyk na 'n baie goeie persoon. 👯
Ah dankie! Dm my, ek like maatjies maak :)
Kom kuier vir myyyyy😫🥵
Kan nie, Covid.🔫
Duanro het vinnig n nuwe girl gekry
Eks bly jy's so invested in hulle verhouding🥰
Jys n clown,ek sal jou vat in beer pong🥱
Coolste clown wat jy ken tho😏. Okay nou kom wys my.🙄
Het jy iemand op die oog?
Having no interest in anyone is honestly so peaceful 🤍
Wats jou opinie oor jou nefie
Dis my neefie*, so obv like ek die dude. He cool :)
Hoe is jy en Duanro nog op sulke goeie terms na die tyd?
Want ons is nie 🌠toxic🌠 nie.
Don't do drugs, do me instead.
Well sheeetttt, calm down🥶
Hy vat maar n ander CdP aangesien hy nie die een kon hou nie😏
💀💀💀 los die ou uit man😂
Ek scheme ek kan nogal doen met n nuwe lift 👀😊 Duanro
Ek scheme ek kan doen met petrol geld👀
Is n kopseer valid indien ek op my kop staan?
Bruh tf?😂 ek dink enige iemand se kop gaan seer wees as soos 50kg+ daarop rus👀
Jy's n btch
I respectfully agree😘
Want ek hou nogals van jou🙄😋 dis hoekom ek jou sal date😁 maar sal jou ook wil better leer ken ook
Ehh, okeh🤡
Geluk met jou verjaarsdag
Thanksss man! :)
“As een girl nou weer so vir my kyk ”😮💨😹 Duanro
We finna throw some hands😤😂
Ons is mos n wen span🍺 soos altyd😂
Jy weet mos💁🏼♀️😂
Celeste😱😱😱 ons moet weer n bietjie kuier en beer pong🙌😏
Wimpels!! Ons moet def, dan wen ons gou weer🥱
Mag ek jou maar date😂
Hoekom sal jy dit wil doen?🤡
Mag ek maar met jou gesels want my nie enige van die people weet hoe om met jou te praat nie😂. Want ek dink jy is awesome en ek sal jou geselskap hou😂
Ag dankie!😂 mag ek darem weet wie jy is, my ma het jy geleer om nie met vreemde mense te praat nie👀
Ja for reals, these people trippin'🤧😂
Sien jy jouself as soet of stout?
Gaan weg😤 as jy my ken sal jy weet😘
Wat dink jy van afrikaanse, blonde hare en blou oog meisies?
Idk, klink soos elke ou se tipe🤌🏻
Hoekom praat so baie jonger ouens met jou?
Baie🤡 hoekom is jonger ouens die wat actually met my praat?😂
Jy ken my nie maar ek wil net se van al die stories wat ek van jou gehoor het, klink jy soos een AMAZING PERSOON, n MENS MET DIE MOOISTE HART en soos een AMAZING GIRL MET N AWESOME PERSOONLIKHEID ❤️👑
Die het regtig my aand gemaak🥺 dankie!!!❤
Ek sien Duanro se tags is nog op🤨
Skies tag-police, ons is steeds vriende so dit mag mos daar bly??😂
Wie het wie gelos?
It do not matter
Ek kan jou happier maak
Pfft onmoontlik😴 eks op my gelukkigste, dankie :)
Kuier jy vannaand x
Ek wens🥲
Kan jy myne wees?🥺
Skies, my bf sê nee.
Hoe het jy en Duanro gebeur ,is jy gelukkig?💁
Mekaar raak gekuier en toe net geclick basies🙃 ek is, dankie. Hy's n blessing🥰
Jy is die mooiste meisie onder die son wie ek ken loser, dis net opinions and not facts. Tien teen een is dit 'n meisie wat jaloers op jou is want jy het alles!! ❤️😍 Smit_Z
Kyk wie praat😻 dankie vir alles! Ek is lief vir jou❤
hallo nahh ahhh jys fkn beeldskoon en jyt n amazing persoonlikheid ❤️ caitydavies1
Ugghhhh eks sooo dankbaar vir jou!!!❤
Jy en David sal n cute couple wees, just saying
Couple of frienndsssss🤪
Jy's eintlik nie so mooi nie😬
Ek weet, ek sou sê my persoonlikheid maak op daarvoor but that would be a lie🥲
Lowkey so vriendelike mens!❤
Dankie, dis soms moeilik, maar ek try😅
Ek wag vir jou om weer single te wees
Lol oke😂
Lyk my mens mag nie vriende hê deesdae nie👀❤️ Duanro
Naahhh jy weet darem eks chilled🥰❤
Jy en D is hopeloos te cute hoor!❤️🥰 kellybelly14
Dankiiee K🥰
Jou "bf" het baie opgewonde gelyk om Ante te sien
Eks ook altyd opgewonde om my vriende te sien🤌🏻
ekt n paar dinge wat ek wil se 😂
- you a gem i promise 🤞
- your body bishhhhh 😍 ek soek ook so een 🥺
- eks so bly ekt jou boetie ontmoet want nou het ek nog n maatjie ( more like a favv 🥺)
- jys beeldskoon binne en buite ❤️
Ughhh my hart kind😫 jys die beste, belowe!!❤ dankie vir alles, jy's n fav🥰 ily😘
Sal jy jouself as n soet of effense stoute meisie beskou?🙈
🍬
ek mis jou my mooiste mens 🥺❤️ caitydavies1
Ughhh kind my hart verlannggggg🥺❤
Two faced hoe 🖕
Die feit dat jy jou naam hide sê baie😘
Jyt n mooi naam
Dankie :)
I’ll take your V and marry you after that
Definitief nie.🚫
How can a stranger make you smile🤔😁
Bring vir my koffie :)
Mooiste mens ooit met die mooiste boude
Pfft thanks i guess😂
Jys oulik hoor 👀🥰❤️ Duanro
Idk, maar ek moes iets reg doen om jou te kry👀🥰❤
ugh jys soo mooi ❤️ en jy verdien net die beste :) caitydavies1
Ek legit love jou❤ jy verdien die wêreld!!
Mooiste A$$ ooit ugh ek sal jou spank
Dankie, maar nee dankie💀
Hoe oud is die kêrel wat jy in die oog het??
Oud genoeg😏
Love you niqi ❤dankie vir alles 😁❤ Webb_louann
I love you too Lou-Annie🥰🥰 ek het jou, altyd!
Jis daai meisie wat sê jy is los ken sy jou ma nee hell ek wat ook n kans net om n Qooh me te stuur jou pa Sal my afslag want hy vir my ook skool gegee jy is met waarde groot gemaak as ek jou ouers do ken x
Dankiee!! Dit beteken baie :)
Iemand op die oog?
Yessir🥰
Watte hell jy mag mos gaan vir wie jy wil jitte 😂
Ek sekondeer🙋🏼♀️😂
Jy is n fkn los kindermolsteerder. Was jy al so vinnig deur al die matriek seuns dat jy vir ons sin gaan?
Bruh😂💀 kry jou feite reg😘 ek was nog nooit met ENIGE matriek outjie iets nie, daai is julle pretpark x. Hou op jaloers wees, as hy vir jou wou gaan sou hy🥰.
Wanneer gaan jy vir my kom kuier?👀
Nie binnekort nie😘
Ek is verlief op jou smile, jou hart, jou mens wees, jou sin vir humor, en eintlik net alles van jou😍 wil jou so graag ontmoet maar wat ek die meeste wil doen is jou met n drukkie groet🤗
🥺
VIEW MORE