profile img

Chante.Mariano.

Chante.Mariano.

Vra my, ek weet jy wil?

50 Replies

Jy chizele en bianca moeni vriende wec nie. ❌

Eerste, dis Chizelle, en nie Chizele nie.
Tweedens, hoekom kan ons nie vriende wees nie?
Derdens, hoekom bly jy anoniem?
Vierdens, leer spel.
Vyfdens, gaan pla jou tannie, sy sal tyd hê vir jou.

Chante.Mariano. replied 3038 days ago

Hi. Hoe gaan dit? Hoe is di lewe dai kant?

Hi, dit gaan goed dankie, en met jou?
My lewe gaan lekker, ek hoop joune doen ook. Doen dit?

Chante.Mariano. replied 3039 days ago

10 beste friendinne?

1. Bianca Marais.?
2. Chizelle du Toit.?
3. Chanell Tope. ?
4. Sune Erasmus. ?
5. Lizelle Botes.?
6. Jenna van Deventer❤
7. Megan Fourie?
8. Chanelle M. ?
9. Lo-Nette Burger.?
10. Zandri en Anastasia ?

Chante.Mariano. replied 3039 days ago

What's the most overrated thing ever?

As jy demerits kry, en totaal en al uitfreak daaroor. Ek bedoel, wtf?

Chante.Mariano. replied 3039 days ago

Baba,jys beeldskoon❤️? queeeen_B

Kyk wiiee praatt babess❤?

Chante.Mariano. replied 3042 days ago

What makes you instantly like a person?

As jy respek het vir ander mense.?
Hou van smile?
Lekker drukkies gee.❤

Chante.Mariano. replied 3042 days ago

Send me I whatsapp

Hoe moet ek vir jou WhatsApp as ek nie weet wie dit is nie.

Chante.Mariano. replied 3044 days ago

Jy oulik, ek qooh jou☝??

Jy ook?? gaan jou nou qooh.

Chante.Mariano. replied 3048 days ago

What makes absolutely 0% sense to you?

Mense wat glo God bestaan nie.❌

Chante.Mariano. replied 3051 days ago

Jy is n baie oulike meisie. Mense mt hulle kak qooh.me is vokken vetraag. Moeni jou steur aan hull nie?❤

Oh my word, jy het my dag gemaak.❤
DM my asseblief??

Chante.Mariano. replied 3052 days ago

Jou bene is soos MCD. Open 24/7

En jou gesig is soos die asblik buite my huis.
Jou lewe moet rerig verveelig, want jy qooh darm die grootste klomp crap.?

Chante.Mariano. replied 3052 days ago

What were you doing seven years ago?

Dis sewe jaar terug broer.
Ek kan skaars onthou wat ek gister gedoen het.

Chante.Mariano. replied 3055 days ago

What is a waste of money to you?

Baiiee goedd.
Klere koop.
Kos vir myself koop.
Kos vir my vriende koop.
En data koop.

Chante.Mariano. replied 3059 days ago

Ongelooflik baie liefde vir jou ❤❤ - S

Liieefiiiee❤
Jys onbeskryflik?

Chante.Mariano. replied 3062 days ago

Wie is dit

Wat?
Waarvan praat jy?

Chante.Mariano. replied 3063 days ago
VIEW MORE