Visit this profile later to see if your question was answered.
ek weet rerig nie❤️.
Die lewe?
Ohh is dit nou só?
Ek dink jy is die dom kind wat moet groot word,want om agter jou foon se skerm weg te kruip gaan jou nie vêr bring nie.
Kom sê dit in my gesig toe,ek dare jouu,want dit vat ń groot btch om ń kleintjie raak te sien neh.
Aangesien jy so baie van my lewe weet,lyk dit vir my asof jy meer weet as ek,asseblief toe,kom vertel my nog.
Ohh en ek hak met elke 2de ou af?
Isiiitt,poplap dan moet jy dalk na jouself en die mense om jou kyk.
Mense wat ander beskuldig en vals aantuigings maak nou dis vir jou SIEK.
Só gaan doen my en almal anderste ń guns,klim van jou ou foontjie af en kom sê dit in my gesig asseblief,ohh en kry ń lewe toe.
Omdat jou lewe so boring is beteken nie jy moet in my kom rondkrap nie,okay.
En met jou spelling gaan jy self nie vêr in die lewe kom nie,jou neus is veronderstel om in jou boeke te wees en nie in my sake.
Sooo fck off asseblieef,dankiee??
Baie baie dankie?
Weet jy hoe lank is 7 jaar terug.
Ek kan skaars onthou wat ek nounet gedoen het,só hoe moet ek so iets onthou?
Jy is oulikk?
DM myy??
Dm my dann?
Baie dankiee?X
Waardeer ditt?.
Dm my?
Baie dankieee?
DM my asseblief?
100%?
Vogue.✨
Gaan kry respek vir meisies dan praat jy weer met my.
Ek het nie tyd vir jou en jou dom vrae nie,só gaan pla iemand anders op hulle Qooh.
Ek dink jy moet dalk bietjie op die internet gaan search hoe om ń meisie te kry want deur ń vuil bek te hê gaan jou nie vêr bring nie.
Dankie,bye.
Vriend of vriendin?
Ey,baie baie dankiee.✨
Ek waardeer dit onmenslik baiee?.
DM my asseblief?
Babbaaaa❤️.
Baie baie dankiee vir allees,ek waardeeer jou onmenslik baiee?.
Jys ń lekkerr kuieer mennss??.
Baie dankiee dat jy in my lewe iss ek weet nie wat ek sonder jou sou doen niee.?
Baie liefde vir jou babbaa❤️❤️
Tweegesig mense.
Ey jyy.
Jammer ek gee nie my nommer hierop uit niee.
Uhmm jaa,Bellville is heel oraaitt.
Ek wil na ń ander skool toe tho'.
Maar dis heel okay dankie.
Baie mense?
Kan jy weggaan?
Want jou vrae is nie my moeite werd nie.
Suid-Afrika.
Amerika(Miami).
No idea?
Beeeldskoon babbaaa?❤️
Squuaaaadddddd❤️
Cape Town.?
Waardeeer?
Ah dankie baie?.
DM my asseblief?
Ek mis jouu ookk ongeflooflik baieee???
Ons moett definitieff kuieerr??
Whatsapp myy dan maak ons plannee♥️♥️
Mense het inappropriate goed op my ander account gesê en gevra en ek was moeg daarvoor.