Visit this profile later to see if your question was answered.
Horie ek weet nie wie jy is nie. ?
1)dit is deel van mens wees om foute temaak, leer daaruit en beweeg aan dit sal oky wees.
2) niemand gee Eintlik om nie.
Doen jou ding en stel God tevrede.
3) nie afhanklik tewees van ander mense nie. Waardeer jouself plaas jouself eerste vir n slag.
4) oor 5 jaar van nou sien jy nooit weer mense wat nou n invloed op jou het nie.
Moet nie jouself verander vir hulle nie.
5) doen nou wat saak maak om jou future te create
6) jyt jou hele lewe lank na skool om te kan experience en so ,moet nie nou op n haas wees en special goed mors nie.
7)nie elke jaar is lekker nie,maar ek gebruik die slegte jaar om myself te vind en om te groei as mens
Net die dag wat ek lus het om te flirt ??
Ek sien jy steel my afrikaans periode flirts ??
Nogals. ? maar eks die laatlammetjie ?
God soek net die beste vir my, so ek vertrou vir net die beste. ?
Ek gaan nie sukkel nie. Ekt klaar vir hom gebid. ❤
As hy die meise emosioneel respekteer m.a.w. na haar luister, en as hulle oor diep goed met mekaar kan praat,
Hy net homself is en nie die need het om hard te probeer om n meise te "impress" nie.
Your Friends arent your friends if they don't pray for you.
As ek nie met n ou praat nie,
Het hy either nie respek vir my nie, ek stel nie belang nie.
Ek is skaam so ek sal nooit eerste n convo begin nie.
Ouens met style ??
Liefde vir Jesus
Respek
Confidence
Gentelman
Bubbly
Grapperig
As hy na sy naels, eyebrows, tande en hare kyk is dit altyd goed. ?
Veins wat uitstaan, hande en arms ?
Jawline
Vol lippe (as jy weet wat ek bedoel) ?
Mooi van binne en buite ??
Yes ?
As verskillende tipes kosse in my bord aan mekaar raak. ? vuil naels, onversorgde eyebrows ??
Sies nee ? maar dankie x
Ek kry my dae. ??? maar ekt n roetine . X
Almal is mooi op hulle eie manier x
Dankie ??
Wag om op die nippertjie iets te doen. Eks way te akward
Almal het kante. Ons verkies net om sekere kante vir verskillende mense te wys.
Ek is. My tande maar ek gaan dit laat doen. ? en dan my lelike bene maar ek probeer baie hard ek sweer. X
Dankie xx
Nie al die graad 9 meisies is los nie. Maar ek het my redes. ?
Meer van, ek WAG vir die regte persoon wat die Here vir my sal STUUR. ?
Ons gaan x
Eits eits dankie x
Ons is. X
Dankie ?
Aww baie dankie, ek waardeer ?❤
Nee, almal lei hulle eie lewe en maak hulle eie besluite, almal se waardes en opinies verskil , net omdat van hulle sekere goed doen beteken nie ek doen ooo nie dit beteken ek respekteer hulle besluuite en het hul nogsteeds lief. Mense moet regrig ophou mense klassifiseer of n label gee want ons is almal mense gemaak uit dieselfde goed gemaak deur dieselfde God
Geen nuus is goeie nuus
Sy was , ons is nogsteeds baie goeie vriendinne maar Laetitia is my heel beste
Sys friekin snaaks op haat eie manier en ek love dit ?
Ek dink nie sys fake nie ek weet net nie wat sy van my dink nie ?
Maar sys nie fake nie sy se straight wat sy voel ?
Nie eers nie. ??? maar Dankie
Meh
Ay ay ??
Stil as ek nie gemaklik is nie.
Ek praat nogals min
Love om te luister raad te gee en help waar ek kan.
Eks baie sensitief , en huil maklik vir enigeiets ook as ander mense hartseer is.?
Ek raak vinnig attached en wanneer ek is gee ek baie om.
Vertroubaar en liefdevol
Ek brobeer glad nie brood eet nie, sal dit dalk 1keer in 2 maande eet.
En ek drink gladnie gaskoeldrank of sap nie. Ook nie prossesed meats soos baloni nie ook nie enige wors nie
Haaaat peppers en wortels ??
Yes, as ek my dag verkeerd begin sonder om te weet wat om tedoen sal ek mal gaan altans het ek dan n slegte dag.
Nie rerig nie ,ek kyk supergirl en the flash , eks meer op my foon
Hierdie jaar is ek noglas besig ,maar wanneer ek kans kry x
Rianique kersop ??
Loveeee drukkies
Komberse en kissings,pizza,roomys en n movie = movie picknick ?
Swart wit rooi en blou
Want ek kan nie. W
My opinie ja.
Op die oomblik nee ?
En alles wat lekker is ??
Johandrie Coetzer
Laetitia van Eck
Michaela vd merwe
Um Dankie ??
Dankie ❤
Dis meer van, ek het eienskappe waarvoor ek soek. ??
Ek weet nie of ek leerbaar is in vasdans nie. ?
Nie vir n stoot nie ???
Dankie ek probeer ?
Beteken baie ❤
Geselskap? ?
Dankie ??
Wats fout met my ?
Ek was nog nooit in n verhouding nie ??
Ek het gewig om te verloor
Sys n personal trainer en n miss bikini athlete
Meh
Nee eina ?? dankie ?
Nee sies man ? maar dankie ❤
Ons gaan ja.
2 sussies
Oudste in Australia
Ander een in New-Zealand
Ek het ???
Nee maar Dankie ❤
Eienskappe:
Arrogant.
selfish.
hoogmoedig.
Mense met geen respek.
Bullies.
Not achieving my goals