profile img

Charissa

Charissa_jeffs

Lovers gonna hate. ❤

105 Replies

Hoe oud is jy rrg?

14 word maart 15

Charissa_jeffs replied 2467 days ago

Watse gr is jy?

Nou 9

Charissa_jeffs replied 2467 days ago

Fav kleur?

Swart, wit en rooi

Charissa_jeffs replied 2468 days ago

Jys hotter asdie son ??

Cooler than ice ?

Charissa_jeffs replied 2472 days ago

Sal jy ooit met my uitgaan??

Ek weet nie wie jy is nie? ??
Gee my hints wie jy is as jy nie gaan dm nie ?

Charissa_jeffs replied 2473 days ago

Is jy nog n virgin

Ja ek is, en ek beplan om een te bly vir n baie lang tyd.

Charissa_jeffs replied 2473 days ago

Lovelife?

❤ = ?

Charissa_jeffs replied 2473 days ago

Ekt al gesien jyt n crush op n ou in graad 10 ????

Miskien, miskien nie. Eks nog onseker. ?

Charissa_jeffs replied 2473 days ago

Is daar n ou in gr 11 vir wie jy sal gaaaan???

Nee wat , nie rerig nie.

Charissa_jeffs replied 2473 days ago

So jyt nog nooit al n bf of n val gehad ni??

Nope. ?

Charissa_jeffs replied 2473 days ago

Plaas ny net ja gese het vir daai ou om jou valentinetewees ek twyfel dat die ou wst jy wil he jou mot vra gan vrs julles mos nt vriende?

Ek wil iemand special hê vir my valentine nie net nog n ou nie,
Die persoon hoef my nie te vra nie dis mos oky. Dis mos marnet valentine day ekt al 14 jaar sonder een oorleef ??

Charissa_jeffs replied 2473 days ago

Bby?❤️Ek wil net vir jou se jys so so pragtig en eks so lief vir jou jys dis moooooiste mense met die mooiste hart eks so dankbaar die Here het jou in my lewe ingebring , dankie vir jouvriendskap liefde en omgee ek waardeer jou deur en deur

Aaw ?
jy beteken die wêreld vir my.
You are literally the answer to my prayers. ❤
Ek sal altyd hier wees vir jou maak nie saak wat nie lief,
Jys die beste persoon wat kan bestaan en ja wat bestaan ?
Liefde in oorvloed vir jou beeldskone mens. ?❤❤
Love you forever and ever and ever. Xo

Charissa_jeffs replied 2473 days ago

Gedagtes oor Nicole L

Ek en sy is nie so close nie maar ons is vriende, sy is baie oulik.

Charissa_jeffs replied 2474 days ago

Jy kan baie mooi sing ?

Aww dankie ?❤

Charissa_jeffs replied 2475 days ago

Mooiste gr10 meisies

Almal is vir my baie mooi op hulle eie manier ,maar
Johandrie Coetzer
Laetitia van Eck
Michaela vd Merwe

Charissa_jeffs replied 2475 days ago
VIEW MORE