NicoleMaciel
Against Society Follow me on Instagram -> @nicolemaciel__ Ask away ???
South-Africa
https://www.facebook.com/app_scoped_user_id/1591456911167929/
Visit this profile later to see if your question was answered.
😂😅 Dankie
😂😂😂 Yeah well , lesson learned 😅
Moet nooit 'joke' dat jy n House party gaan hou nie 🤕🙃
Ek is vriende met almal wat in my voogklas is , ek het niemand spesifieks daar nie
Ek het dit self gedoen ? Gewoonlik sal my ma my help maar sy was oppad terug van die Kaap af so ek was op my eie ??♀️
1. I know America’s National Anthem
2.I feel lost without my daily planner
3. My favourite colour is Pink
4. I’m counting down the days till I’m done with school.
5. I’ve never been able to completely watch a whole series on television (but finished reading many book series)
Jy is oulik ☺️ Ek love dit om nuwe mense te ontmoet , so ek wens ook so ?
Not very often
I think the one I’m currently in is the only one I see as a serious relationship ??♀️ The others were too short
? dankie dis oulik van jou ?
❤️❤️ Jy is die mooiste
I just buy a vegetable mix with a variety of vegetables in (marrows , baby corn , carrots , potatoes, mushrooms, baby cabbages ect.) and throw it all together in a “pot pan” ? after I grilled some onions first ( Since I’m a vegetarian it’s important to get the proteins I need so I add beans aswell wich might add on to your cooking time) . I add my curry (or other) spices and let the vegetables steam intill they are soft ... ( I kindof like to mash my vegetables a bit together but that’s optional )
In the meantime I’ll start cooking the rice since that’s pretty easy to just leave on its own .
Basically I just go with it from there on... when my rice is ready I’ll remove it from the stove and just make sure my vegetables are soft , but my main concern usually is the beans , since they completely take the longest . When they are soft my vegetables are usually just the way I like them.
Just make sure to check your pot regularly and add water when it’s necessary to prevent your vegetables from burning ... ?
? Baie dankie , ek vat dit as n groot kompliment ☺️☺️
Cause I didn’t get that question? ? Sorry...
Spending time with Zirk while he’s at home ?
Hopenlik LLB as my punte dit toelaat ??♀️?
Anderste Wingerd en Wynkunde ???
?? Shhhuuussshhh
Meeste mense noem my maar net Nicole ??♀️?
? Uhm ... this super amazing Vegetarian Curry ?
Ek kan nie sê nie ... hopenlik nog lank , maar ‘n verhouding vereis spanwerk ?
Instagram en Shopping ????
Idk ? ? Ek teken en skryf gedigte of so in my vrye tyd ?
Ek is nog nie doodseker , dit hang af van waar ek keuring kry vir wat , maar voorlopig Tukkies ???
IGO
Rek
Fisies
Toerisme (Ekstra)
Dankie dis baie oulik van jou ?☺️
Ofcourse we could ☺️?
Ek waardeer dit . Nee , Venter is n amazing leier en hy werk regtig hard , en hy het baie goeie mensevaardighede ? hy het dit beslis verdien en ek is trots op hom ?
Engels
Afrikaans
En so helfte van Portuguese ?
Ja ons is nog saam ?
‘n Volvo ?
Altwee
Like really ugly pjs ?
Swart ??
Ek is regtig sleg daarmee as dit kom by karre ken ?
Seker my kar ???♀️
Thanks so much ???
Net eintlik die mees eenvoudigste ??
Ek leer nogsteeds ?
Both of you have to really want this relationship and be committed...?
Times will get tough , and you have to work together as a team to make it through ?
Jip
Baie dankie ... maar nee ek glo nie in dieet nie, ek is net regtig meer tevrede met myself en aanvaar myself soos ek is ...
Ek gee my ligaam net wat hy nodig het en het dalk bietjie junkfood opgegee, opgehou snack en ek drink net water ... maar nie omdat ek wil dieet , dit laat my self net meer gesond en energized voel ☺️
Gay gay ? ??
No I’m not ?
Gay as in Happy ?
Then yes ?
Want ek weet nie meer hoe om te reply nie ?
Ek dinnnnkkk .... ek sou hou van n meisie wat sag geaard is en n goeie hart het maar nogsteeds vir haarself kan staan ??♀️??
My gunstelling kleur is pink ??
En ek hou van mooi aantrek en hakskoene en prinsesse en sht ?
En ek is n Barbie fan as jy moes weet ??
Definitief ‘n girly girl ??
? Dankie ...?
Okay ??♀️?
Dankie??
Ek probeer ?? Maar ugh lewe laat my soms net nie toe nie ? Maar ek dink ek kan sê dat ek meer lees as die avarage persoon my ouderdom ☝?
Ja , meeste van haar liedjies ??♀️ ek luister regtig soos enige tipe musiek tbh
Not on the bus no ... but when we got at our destination ?
Probably my Liquid eyeliner and Mascara ?☝? Lashes are everything to me ??♀️?
But if I really have to , I’ll probably live without it ?
? My friends , but I didn’t know about it till after ?
Genoeg ?
Not really active but it’s nicoleberry0ff ????
Ons gaan Kaap toe vir n ruk en dan Nelspruit toe vir my sussie se tennis ?
Hayyy ?? and thanks x☺️?
Ja nogals ???♀️
Ek was mos nou nie mean nie ?
??? Die lewe raak boring as jy nie so bietjie weird is nie ??♀️
En dis eintlik maar net myself wees , maar dankie ek waardeer die baie ?☺️☺️
Nee nie meer nie ?
Daar is so baie wat mooi is ! Elkeen op hulle eie unieke manier x?
Whatever should happen wil happen , maar ek het regtig nie jou komentaar gevra nie ??♀️
Venter ? ?
Hy is n goeie vriend van my en ook n baie goeie persoon (meestal)??
Ahhh oulik ???
Vegetarian ??
??? Not really ...
I’m sorry if I take long to reply ? But this is not all I’m doing ?
Hoekom maak dit saak ? Of n persoon bi is of nie , maak hom/haar nie wie hulle is nie ???
?? ek is bly iemand kan relate
Nee
Dunno ??♀️ Sal haar maar self moet vra ?
Hierdie maak my hartseer , bly ... en kwaad maar stel my ook gerus ? Maar meestal hartseer ! Want as jy weg gaan volgende jaar...Ek is in daai geval dan seker ek voel dieselfde ??♀️☹️❤️
Love is Love ?
En ek judge niemand nie ??
Life is life and sht happens ??♀️
Niks teen haar nie tho
Dankieee baie ☺️
Ek weet eerlikwaar nie hoe dinge gaan afloop nie , maar ons het gesê ons sal eers besluit as hy daar is en ons kyk hoe dinge gaan , inplaas van om net op te gee op iets wat dalk kon uitwerk ? Al wat ek kan sê is dat ek dankbaar is vir elke sekonde saam met hom, maar alles gebeur met ‘n rede so ons glo en vertrou maar net alles sal vir die beste uitwerk ☺️
Môre ?? (stuDYING)
Aww dankie so baie ☺️??
Ek is eintlik die lucky een ? En die hele wêreld weet dit ❤️❤️?
South-Africa ??
Ek is nog te jonk vir dit ?
Maar ek het al my learners ✋??
Nee ?
Interior design + Architecture
OF
Regte
Jy is oulik ! Waardeer dit so baie ?❤️
Nee sorry ?
Hy is cute ???
Jip x
Dankie ??
Skrik wakker tjom ek het uitdruklik gesê n BURGER ... ek het chips gekoop vir my ??
Vrek ? ek kan probeer :
1. Ek het n huge teddy met die naam Fluffy?
2. My gunstelling kleur is Pink ?
3. Ek is n huge fan van Selena Gomez ?
4. Ek eet pap en drink melk apart ?
5. Ek het meer as n jaar laas ‘n McDonalds burger geeet ?
6. Kaas en wyn is altyd die regte antwoord !??
7. Ek ken Amerika se volkslied ??
8. As ek ‘n tattoo moes kry sou dit n pynappel wees
9. Ek sukkel om te leer ??
10. Okay ek gaan nou leer...
Awww dankie baie ☺️??
You’re really sweet ✨
Oulik ??
Nie regtig veel nie ?