profile img

Charlize

Charlize_100

Ask me anything you like anonymously

36 Replies

Sterkte met rekord eksamen❤

baie dankie!

Charlize_100 replied 2264 days ago

Jys pragtig ??❤

dankie

Charlize_100 replied 2264 days ago

Ek hou nie baie van jou attitude nie? maar jy is nogal okay hoor?❤️ Lief vir jou!? Armandsteyn12

Ag ek weet jy love my houding dit maak jou dag❤??eks lief vir jou!❤❤❤

Charlize_100 replied 2309 days ago 1

Have you ever been on a school trip and arrived somewhere after a long bus trip and there were no bathrooms?

Yes actually many times?

Charlize_100 replied 2310 days ago

Beste Vriend?

Reinardt

Charlize_100 replied 2312 days ago

Eks so bly jy het vir armand ontmoet julle 2 is perfek saam hy sal jou gelukkig maak!❤

Baie dankie ?❤

Charlize_100 replied 2315 days ago

Daars n jaloerse ex op qooh Armand sal jou nie stop om ander se posts te like en jou forseer om mense weg te stoot nie. Eks seker ek weet wie qooh gestuur het. Sy was glad nie onskuldig nie. Het lekker geflirt met almal dis hoekom hy haar bietjie moes vasvat.

Nee ek het dit agtergekom?
En ek weet hy sal nie ??
Maar dankie?

Charlize_100 replied 2316 days ago

Ek het jou gisteraand by wildebeest gesien jy is by ver die mooiste meisie wat bestaan!❤

Ohh baie dankie?

Charlize_100 replied 2316 days ago

Hoe is een mens moontlik so mooi????

Baie dankie☺

Charlize_100 replied 2318 days ago

Jy is n mooi meisie jy is regtig maar jy sal agterkom hy gaan jou verbied om met ouens te praat hulle foto’s te like en nog meer jy gaan almal moet wegstoot en dan moet jy uitvind hy cheat op jou. Ek belowe jy wil nie deur dit gaan nie❤️

Dis dalk jou opinie maar nie myne nie ek ken hom goed genoeg om te weet hy is nie so nie duidlik ken jy hom net nie so goed nie?

Charlize_100 replied 2318 days ago

Jy is die mooiste meisie binne en buite wat my boeta armand al gedate het ??

Baie dankie! Ek waardeer dit?

Charlize_100 replied 2319 days ago

Jy verdien liefde na alles! ek is bly dis armand julle 2 is baie oulik saam❤❤

Baie dankie dit beteken baie!?

Charlize_100 replied 2321 days ago

Jy is mooi?❤

Dankie?

Charlize_100 replied 2321 days ago

Is jy en armand saam?*

Ja ons is

Charlize_100 replied 2324 days ago

Watse gr is jy

Matriek

Charlize_100 replied 2324 days ago
VIEW MORE