47
Replies
Hey handsome??❤eks baie lief vir jou!❤❤? Charlize_100
Hey beautiful ?? ek is net so lief vir jou!❤️❤️
Pas charlize op sy is goud werd ou!?
Ek sal so maak??
Is jy en charlize nou saam?
Ons is ja.
Jy en c is goals ?
Baie danki ?
Jy verdien liede A!
Al verstaan niemand anders dit nie maar jy en Charlize is goeie mense moet nie luister vir die jaloers meisies nie ! ?
Baie dankie dit beteken regtig baie!?
Jy en Charlize is pragtig saam ignoreer die wat jaloers is en die haters
Baie dankie ek waardeer die nice woorde !
Dnk j ni charlize gn nt vi ju oor ju image ni?*
Ek het nie ‘n “image” nie. Sy het ‘n baie mooi persoonlikheid, ek weet sy doen goed met die regte intensies. ?
Omw Lara is so jealous oor Charlize het jy gesien sy het haar geqooh ?
Dit is nie my besigheid nie. ??
Stel jy belang in iemand op die oomblik?
Ek doen ja.
Speel j nog rugby en vir wie,kry j baie geld?
Ja ek speel nog.
Daar moet seker een belangrike besluit wees
Daar is baie in baie opsigte.
Watter besluite
Die vraag is nie regtig spesifiek nie so ek kan nie regtig antwoord nie.
As jy een ding in jou lewe kon verander. Wat sou dit wees
Besluite!
Sal jy vir Genique date ?
Nee, great mens, maar net ‘n vriendin?
Nou dink hulle dis sy my fok ek is een van jou vriende ?
As jy ‘n vriend is hoekom message jy my nie??
Why does Lara send you qoohs about herself ?
I really don’t know who sends them?
En steeds is jy blind ou. Kry haar voor sy weg is vir ewig ??
Wie?
Wat dink jy van di Dinamika meisies wat mt ju chat ?
Ek gehoor daar een spesiale een ????????????
ooh okay wies dit nogal?
Hey ek wil net vir jou se jy is rrg baie oulik en bly sooo??
baie dankie ek sal probeer. ?
Het jy jou oog op iemand ? ?
nee. ?
Armand, ek ken jou hart. Jy verdien die liefde wat jy gee.
Never settle for less! x
Baie dankie! Dit beteken ongelooflik baie ?
Wat vang j aan daaso
??sappie❤️
Ons Namies gaan jou mis ?
Ah dankie man waardeer dit.
Hey... onthou om te glimlag en positief te dink ?
Definitely. Dankie ?
Almal sê jyt n fout gemaak en als ..Maar hulle weet nie die main rede hoekom jy en Lara uit mekaar is nie ..So mense hou op judge - om op te breek is nie iets nuuts nie ...die lewe gaan aan ..Maar sterkte Armand x
Die eerste positiewe boodskap wat ek kry! Dankie dat jy bietjie van n goeie kant af raak sien!?
What are you currently worried about?
Too much.
Gaan jy more aand action toe.?
Baie random vraag?
Is jy oky...?
Hoekom vra jy?
Jy is een AWESOME rugby speler en mens x
Sal daarvan hou om jou beter te leer ken ?
Baie dankie ek waardeer dit!
Jy een amazing mens en speler ...
Dink daar is baie mense wat soos jy wil wees hou so aan x
Baie dankie!
Yes arrie.. Mooi gespeel.. Jys n yster ? Quinton09
Dankie boytjie! Jy inspireer my??
Watse soort jockeys dra jy ?
Bleh.
Kan ek ju skipants kry dalk
Uhm...
Kan ons vriende wees dalk
Wie is jy?
Jy is n goeie rugby speler
Baie danki man!
What is a waste of money to you?
Spending it on anything that doesn't bring your joy.
Is jy nou in matriek of eerste jaar?
Wie wil weet?
Armand j is d coolste seun oit k wet j en laara is sam mar k wl nt he j mut wet dt k oneindig lief is vr j en dt ek dnk j is d beste men's ondr di sun
Dankie champ!
Jy is moer mooi
Uhm.. Dankie.?
Jy is mos deesdae te goed om saam my te kuier❤? Chrissa_08
Sê die een wat al 'n maand vakansie het?❤️
As jy rugby vir die res van jou lewe kon speel vir watse span sou jy speel en hoekom?
Lions. Speel vir niks anders as trots.?
Gaan jy my besigheids doen aangesien jy my boek het ? ??? No jokes ! QueenCara9
Uhmm eks op krikke so ek kan nie skryf nie???
Wi is j closeste mysie matjie in di skwl?
Lojaalste vriendin Cara de Necker??
Wie is jou beste pel boeta??❤?
Tristan Oosthuizen sonder twyfel❤️ Tot die dag wat ons holhare hang?❤️
VIEW MORE