profile img

c h r i n a

Chrinaduraan

Moenie skaam wees nie ?

54 Replies

Jo jy is vrek mooi😍😍
en ek missjou❤️

aww dankie ek mis vir jou ook ❤️

Chrinaduraan replied 1845 days ago

hoekom het jy nie 'n kêrel nie? dis nie asof jy nie mooi is nie

hoekom is jy so seker ek het nie een nie 😉

Chrinaduraan replied 1860 days ago

heyy cutie

heyy dm my asb 🥂

Chrinaduraan replied 1862 days ago

Vwhj want my mems jys mos n engel uit die hemel en as jy nou nog ni iemand het ni weet ek ni wats fout met die suens ni

aww dis cute 🤗ek hou nie nou van iemand nie 🙈🤷🏼‍♀️

Chrinaduraan replied 1875 days ago

Jy's baie oulik en vriendelik en ek hooo ons kan nog kuier as Corona verby is. Jy's amzing hoor! albert03

hahe dankie ons kan dalk 'n plan maak 🙈

Chrinaduraan replied 1875 days ago

Jy my mens is een van die mooiste mense wat ek ken binne en buite en ek is bly om jou as my vriendin te he en ek is bly ons ken mekaar al so lank en ek is dankbaar vi al jou liefde

aww dis bitter sweet baie dankie ek waardeer al jou liefde en vriendskap ❤️❤️

Chrinaduraan replied 1875 days ago

Is daar 'n seun in jou klas wat vir jou uitstaan en waarmee begin sy naam?

haha ek was te lank terug by die skool om dit te kan antwoord 🙈

Chrinaduraan replied 1880 days ago

Wel ek mis jou bitter baie veral jou mooi oë en uitspattige persoonlikheid ek sien uit da na om saam jou weer te kuier

aww dankie 🤗
ek mis jou ook en ek kan ook nie wag om saam jou te kuier nie 🙈😏

Chrinaduraan replied 1880 days ago

Eke misss jouuuuuuuu

Ek missss jouuuu oookkkkk

Chrinaduraan replied 1880 days ago

Is daar imand wat jy gedagte het of van wi hou jy

daar was iemand maar ja...

Chrinaduraan replied 1880 days ago

Jy en louie drake lyk goed saam ek dink julle moet date 😍

heheh 🙈cute

Chrinaduraan replied 1883 days ago

Have you ever been in a situation where you and a friend peed behind a building?

Miskien miskien nie😅😂

Chrinaduraan replied 1884 days ago

Heyyy $exy 🤤🍆

haha jy is snaaks

Chrinaduraan replied 1884 days ago

Dankie vir die bikini tags op Insta😅😂

haha dis 'n plesier hoor 😂😂

Chrinaduraan replied 1885 days ago

mooii x louie_drake_

dankie maar jy x

Chrinaduraan replied 1885 days ago
VIEW MORE