profile img

Christine Richter

Christin3

❤️

42 Replies

jyt n vrek an lyf ?

sjoe. dankie?

Christin3 replied 2427 days ago

ek hoop al jou drome word waar?

dis baie oulik ! dankie ??

Christin3 replied 2427 days ago

gan uit met my asb

ohh jinne ?

Christin3 replied 2427 days ago

gaan jy vir pukke speel volgende jaar ?

ek wil baie graag vir hulle hokkie speel jah ??

Christin3 replied 2427 days ago

jys pan an ?

dankie ?

Christin3 replied 2479 days ago

Jy en jovan nog saam??

ek dink dit is dieselfde persoon wat my al soos 5 keer gevra het? dm my gou asb

Christin3 replied 2507 days ago

Ek kan leterlik nie my lewe sonder jou indink ni?

lief lief lief vir jou❤️ . jys is my alles

Christin3 replied 2526 days ago

Een van die coolste mense??

dankie ?

Christin3 replied 2572 days ago

Jys cool??? johanbrits99

dankiee johann ??

Christin3 replied 2573 days ago 1

Eks nog altyd mal oor jou

dankie ??

Christin3 replied 2598 days ago

Top 5 mooiste seuns

in watter kategorie

Christin3 replied 2654 days ago

Who is the most famous person you have met?

eben etzebeth ?

Christin3 replied 2684 days ago

jy is n meelsak

dankie?

Christin3 replied 2688 days ago

As you grow older, What are you starting to hate more and more?

fake people ?

Christin3 replied 2696 days ago

jy is soos 1 vn die mooiste, niceste, vriendelikste en beste meisies wat ek ken ? ek wens daar was meer soos jy op die aarde

baie dankie ?ek waardeer dit regtig !

Christin3 replied 2699 days ago
VIEW MORE