24
Replies
What do you need to get off your chest right now?
Alot of stuff?
Fav Song?? Bino_
Niggas-Kehlani??
Weier jou ma nog? Oor jou neus ring, As jy maak, sal ek ook maak??
Ons kan gaan maak anon?❤. DM?
Ek ken nie nêh...
Maar ek het al n droom van jou gehad...
Maar ek sal jou eendag vertel as ons groot is?
Ha???
Ken ons mekaar?
I could write a poem on how beautiful you are... ??
But my poetry level is soo weak, I'm scared that I'll offend you?
Sjooe?? anon.. You just do whatever you wanna do.?
B
A
L
A
S
?
❤
Kom maak net bietji sopnat?? Bino_
Binotjie❤❤❤. Dankie vriend??
Lynette..?
As jy weet wie ek is, weet net ek het aan jou gedink.
Bly die mens wie jy is, moenie change nie.. As die anders nie op jou level kan kom nie is dit hulle skuld..
Hulle moet ini game kom
Okay bye❤?
Sjooe?. Vroe môre vir my so happy maak☺?. Dankie anon❤. Ek waardeur dit en vir jou?. Maar jy weet mos almal sê deesdae Lynette so DM my tog laat ek ordentlik dankie sê☺?
The secret to a good friendship is... ?
5 tips:
Be honest.
Be authentic.
Never tell on her/him.
Make memories that'll last a lifetime.
❤R.W
Jy moet ini game kom?
Looll?. Eks lankal in die game. Jy is seker maarnet in die verkeerde ene ou pal?.
Lekker balas?
Kyk nou vir jou??. Julle en dai naam?
Was jy al by n Club in whk behalwe Chill Out?
Hoekom??
What do you never plan on doing?
Changing my self-image for someone elses pleasure?
Would you date a black guy?
Well, if his really hot and my type. Why not? I mean look at Morris Chestnut his a dzzaaddyyyy
You give such powerful prayers ?❤?
Blessed you are.
Thank you❤.
Kan ek jou nommer kry; Wil graag met jou chat?
Ek kan mos nie vir strangers my nommer gee nie? DM eerste?
Ons het een aand ontmoet, en ek het net baie gedink j is baie oulik. J was baie stil, ek weeti of j altyd so is, maar ek het gedink dis baie nice dat j nie so over the top is.
DM??
Ballietjie? ek is lief vejo❤
Hou tog op man???. Hoekom steek jy jou naam weg man?????. My shanie is ook lief vir jou???????
What do people brag about that you don't find impressive at all?
Money?
N ou wat Gym?
What about him?
Sal jy met n ou uit gan wat n jaar jonger is?
Depends. As hy matured is ja maar as hy nog soos n klein kind aangaan nope.
Hu oud is jy??
Amper 17??
Kan ek jou maar DM??
Ja jy mag maar?
VIEW MORE