Visit this profile later to see if your question was answered.
As pelle, hopelik. As girlfriend twyfel ek.
Ja jys reg.π
Nou shoot jou shot.π
I donβt have snapchatπ
Sorry, don't trust phone relationships.πYeah call me a btch I'm not at the least offended.ππ
Okay so gr9: James, MJ en Ruan. Ek ken nie rerig te veel van hulle nie. En Andre..
In gr 10 almal ek love ons seuns.!
Gr 11 Mitcheal no doubt. Daai ou's funny!ππ
Well eks moontlik liewer vir jou.!πβ€
Nee die geld maak nie saak nie ek sal my eies verdien eendag.en die looks okie.
Jys vol van jouself ook. Is jy intelligent.?? Gaan ek langer as 5 min met jou kan praat sonder dat dit n droΓ« gesprek is. Dis moontlik jou ouers wat ryk is, nie jy nie.. ek hoop nie jy dink looks maak saak nie.π€£
Kyk ek dink dis lekker en alles. Maar nee eks nie nou lus vir sulke tiep van goed nie.π
Natuurlik.
Maar ek moan nie, dis lekker..π
Agg ek gee nie te veel om oor dit nie...π
Dalk is jy n seuntjie??πππ€
Nee ek joke sommer maar net, moenie selfbeeld issues kry nie.ππ
Nou wanneer gaan jy weer hier kom kuier.!?!?π€·ββοΈπ€·ββοΈπ₯Ίβ€
πππ©Geniune. Lyk ek nie vir jou so bietjie krippel nie?.ππ
π¦ΆNope 8 toes.π¦Ά
8...Ekt 4 aan elke kant.ππEkt my duimtone verloor. +ek stuur nie fotos nie.
Ayo.π€©
No. DON'T YOU FORGET..! ππ±
Thanks. You tooo!π
Nee, koeldrank maak nie dronk nie.π
Agg weet jy eks rerig nie slim nie ek werk net kliphard. Dis al geheim.. Staan vroeg op en gaan slaap laat in examens. Dis al wat ek doen.
Jy't guts hoor.πWell done.!
Jaa so?.π
Nou hoekom vra jy as jy dit klaar gelees het.ππ€¦ββοΈDan is daar mos nou seker iemand.
Dalk. Dalk nie..ππ€·ββοΈπ€·ββοΈSΓͺ jy my..
Ek hou van Eminem, en Dinosaurs, en is eintlik n emosionele mens.ππ
Box is my favourite sport alhoewel ek nie iemand anders sal boks nie, ek voel te slegππ
Ek hou van Philosophy, en Kunste en collectables. En horrers maak my geniune bang.Dis baie meer as 3.
Dalk ken jy my nie...π
Ja weet jy meskien like die mense my nie.ππ
Nee ag ek post nie te veel nie so dit maak nie eintlik saak nie.
No thanks.ππ
Ek weet wie jy is..ππ€«π
Jy moet my vriendinne beleef.!!π₯΅π
ππOh yeah..ππ
Actually a little funny.π
Ayo, thanks. I hope yours are great as well.!π»ππ
Die foto was dalk net teen die regte angle geneem man.πππ₯Dankie.!Dalk kan ek dieselle sΓͺ oor jou? Maar ek sallie weet nie.
Ja ek het, maar ek sal dit nie n crush noem nie though..ππ₯°
Thanks. Same for you.!ππ
Ek neem aan dis n siekte? Eks nie seker nie.. maar sΓͺ nou ekt Covid en ek staan op my kop, dan gan ek nogsteeds Covid hΓͺ..ππ€·ββοΈHelp dit??
SΓͺ vir jou vriend ek weet nie maar ek glo hy is nog siek.
Compared to me?? π€πNo. Im fantastic.π
Jk you are cool. (Over the phone)π₯
Ek ken nie almal van hulle baie goed nie. Maar dies wat ek wel ken is nice.!!ππ₯Sterk groepie.
Do i know you?.π€·ββοΈ
You're so far behind you think you're infront.!π€πβ
Thanks!!πYou too!π»
πππSorry neh.π
πβMakes sense. Good one.
I have no idea??.π€·ββοΈπ
Good thanks.!βπActually very long, but it could've been worse. So i guess good.π»
ππ»Hope so too!
Yeah,sorry about that. I took a while.π
Dont do itπΊπ
Nee joke ek joke. Ek is nie die beste ou om te vra nie.Ek het advies maar ek gebruik dit self nie. So ek sal nie dit aanraai nie.
Dunnoππ€·ββοΈSure hope so!π
Jy sal moet spesifiseer.?
Gevoelens vir wie?π€·ββοΈ
Ek kan wees as ek moet, maar ek dink nie eks wreed nie nee.. π Hoekom?π€·π»ββοΈπ€¨
ππMeskien ken ek jou nie goed genoeg nie.π₯Ίπ
Derik en Human.!πMaar baie van hulle is vrek cool. π
Jhaa..ππHang af watter tipes obviously.
Yes yes yes yes yesssss!!!!..π₯°π₯°β€β€
I can play hockey yes.. But i'm more of a Netball player...πππ
Nice. Nice.. π
Great thank you..ππHope you're well too.!
Near Johannesburg..ππ
South Africa. Gauteng. πΏπ¦
Okayy go for it...π
Is jy een van my nuwe followers?. Want dan is jy hawt.!! π±π±π€©π₯
ππEks ook nuuskierig wie jy is... Mag ek dalk n clue kry?. Of nie rerig nie ..ππ€·ββοΈ
Hoekom vra jy?? Wat het jy gedink...π€·ββοΈπ€·ββοΈππ
ππOhh okay ek verstaan. Nee dan is ek nie stout nie.
Nee eder average. Daar is baie mooi meisies daar buite.! π
Partykeer voel ek mooier as ander kere.π€©ππAs dit ooit tel.ππ
Hang af met wat dit is... Van watse tiepe stout praat jy?? πππ€·ββοΈπ€·ββοΈ
In my graad isit Anru, Juan, Dean, Aj, Zandre, Anrich.ππ€©So nou en dan Sakkie ook daai man is funny!.π
ππThank you.π€π€¨
π€¨πDis wat ek gesΓͺ het jaa.β€
Not really no. We only feed them so they can feed us.π
Well thank you.ππ₯°π₯
Whattttt???π₯΄π€¨π€
Hoe sal jy weet???π₯Ίπ₯Ί
Ily!!βΊοΈ
π€£No thanks !!!π
Ek dink nie so nie ek weet nie wat aangaan nie...π€π€«π
Dis dalk nie mutual nie..π€·ββοΈ
Agg Jaydeannnn i love you 2.! Eks bly vir jou en Anrich...ππβ€
Na-ha....I love you more.!!!πππβ€
ππͺπ
Ja maar jy gaan moet speel op koeldrank want ek voel ons gaan lank hou volgende keer.!!!π€©π€©πn Kind gaan ons nie weer wen nie.!!ππ
Jaa jaa eks jammer man...ππ€¦ββοΈEk sukkel met voicenotes.!π€¦ββοΈ
Ek het nie n tiepe nie. Ek het BAIE..π
Maar n aktiewe spelerige een, met respek en hy moet ordentlik wees..
Paar dae jonger meskien maar baie jonger twyfel ek..Mens kort iemand op dieselle emotionele level as jy..En intelektuele een ook of dalk n hoΓ«r een. Verstaan?π
Ja ons is gym buddies.ππββοΈ
What happens there stays there jy weet hoe dit is..πππ
Bruhh ken jy my even!? Eks vrek voorbeeldig.πππMaar hang af van watse soet jy praat?
Ek drink en rook nie, as dit is wat jy wil weet?.
Maar op toere is ek nie soet nie. ? Beantwoord ek jou vraag?
jager.clarissaπ
Ek het nie een nie, wel ek voel as jy nie soek nie daag almal op as jy verstaan.. Waar as jy iemand soek, eindig jy net altyd op..ππ
Jaa, ek en Helen het vir mekaar iets gegee.ππ
Die woord is eintlik geheimsinnig .ππ€Almal het mos maar n geheimpieπWat wil jy weet?
BTW me het dalk soos 1 fan...πβπ»
Jy bedoel seker gesien? Ekt nog nie iemand gesoen nie, maar aan die begin vannir jaar. Iewers Januarie.
Wanneer?
Waar?
Nee wag met wie?.ππ
Ek sien so. Dalk oordryf jy net n bietjie..
Ek kyk nie baie wat hier aangaan nie.
ππNee uhm dis nogals cringe...