546
Replies
fck the people we are the people 😉
engelsman 😗
Ek is lief vir jou my tjommie♥️
love you my ou ♥️
*england aksent*
"don't say too it sounds like you're agreeing"
After! Schoültz jou legend!
Jys verlief op jouself en dis crap irriterend
self love, try it some time ❤️
fck the sun , all my homies hate the sun 🤮
lol 😂
sunburned
ha, half red half white 😂
Jy lyk na so n bjja nice mensie :)
dankie baie!!
Jis maar jys in die mense se koppe hoor🤭 hou aan met wat jy doen I support you😂🔥
dankie dankie , ek doen duidelik iets reg 😌
yoh i thought u sleeping sleg😑🧸
mmm i thought your phone is on charge and on the other side of the room sleg 🙄🧸
Jou lewe lyk so perfek wens my lewe was so perfek soos joune :-(
my lewe is ver van perfek af , en instagram gee glad nie die regte prentjie van n mens se lewe nie.
“Be as happy as jou SEEM on instagram”
Ek hoop hy sien die maar jou best vriend is vrek oulik👀
nou sê dit vir hom 😏
Hoe deal jy met hate comments? Vir my is dit baie moeilik en ek kort advies😿
dm my !🥺
Uhm die mense is hectic😳
Alles wat hulle sê is sooooo nie waar nie tho
mense soek aandag , dis al.
Jy speel met anrich se gevoelings
kindly, vlieg in jou ma in. Seblief en dankie.
auu you guys are soul mates ! love youu❤️😩 Itzzabs
dankie my mens , iloveyou ❤️
Jou hol
is mooier as joune
oh come on now , she can’t like you more than me…we’re equal okay?😂
🧸❤️
we not equal , se gat 😂❤️🧸
even tho she said it you still not my mom’s favorite😑
🧸❤️
ons almal weet ek is , so dont try me ! Aunty Franci loves me , more than she loves you 🧸❤️
if you bring the ingredients then he’ll make u some salmon boat😩😩
ill bring a whole salmon ! Tell your mom I say hi , and also tell her I say thanks for the fact that she’ll make a salmon boat 🍣 🛶
yasie your guy best friend is so hot how is he single🐒🥵🥵🥵🥵🥵🥵🥵
joh neh he is very hot ! 🙄 and he is probably single cause he eats Salmon boats without his best friend 😩
don’t you think your guy best friend has feelings for you?
we have had this convo with each other before , and we wont let anything come between us (even if it is feelings) 🥰
baie spesiale plekkie in my hart❤️ zuleika.krige
jy beteken alklaar so baie ! 🥺
Jy en A is alles !❤ baie geluk.
dankie so baie ! 🥺
maybe suicide is an option 🖖
wtf besef jy wat dit aan iemand kan doen wat actually omgee? Jy kan iemand dryf tot dit , so tel jou woorde liefling , jy sal nie met daai skuld gevoel kan lewe nie , dit belowe ek jou ❤️
Soos gee my net tips hoe jy leer vir eksamens?
ek som alles op speech kaartjies op omdat ek redelik goed is in redenaars en ek leer vinnig so ;)
kan ek net vir jou se hoe ongelooflik mooi jou vel lyk ! no offense maar op n tyd het jou vel regtig baie soos … seer gelyk
lol dankie ! Acnetane doen wonders !!!
Wat dink jy van juandre en sy nuwe chick😂🥲
watse een?
Ek is so sorry dat almal jou sagte hard gebruik en op jou verneek want ek weet jy gee hulle die vryheid om hulle lewe te geniet en jy is daar om hulle te ondersteun en altyd daar te wees vir hulle en hulle misbruik dit net.
Dankie !!!
dankie dat jy vir ons gecover het dinsdag :) jys rrg shiz cool ou, no cap <3
no problem bruv <33
Wie is jou celebritie cruch?
Ross Lynch 🥵
Funniest people you know?
nathan , dilano , dione
Ek hoop jy besef dat Leane vir juandre gelos het sodat sy julle kon terug kry en dit was vir haar baie moeilik om al die dinge wat sy saam juandre gehad het af te sny want hulle is eintlik baie close en sy probeer rrg baie hard om dinge reg te maak
ek hoop ook jy besef dat hy haar nie reg hanteer het nie , en dat hy saam Zoë is ! So dit wat sy afgesny het , was vir die beter ! Ons is almal baie lief vir Leane en wil net die beste vir haar ! Duidelik is hy en DUIDELIK jy nie die beste vir haar nie 🥰
Sy het jou bf gevry
sy het my eintlik net my ‘ou’ se ware kleure gewys !
Is leané nou weer goed genoeg vir jou 🙄
chill uit boo ! Ons dinge het niks met jou te doen nie ! 😘
Wie is jou beste vriendin
Die beste ! Dilano Potgieter ! En dan Anika Weyers ! 🥰
Hey dus J ek mis jou rrg ek so sorry Dat ek jou seer gemaak het
lol nice try 😂
Wattser vakke het jy
Afrikaans , Engels , Wiskunde
CAT , Rekeningkunde , Besigheids
Alpha Wiskunde :)
weet jy vwh anru
vwh - van wat hou
Anru hou van die feit dat ek al sy CAT doen en hy net daar sit en chill 😏😂
Go study jou sleg!
Voetsek !
so when am i seeing your boerseun?😂🐒
brah as soon as the tests calm down 😂😉
Dankie dat jy vir my brownies koop jy sal vir seker n stem by my kry vir hoofmeisie !😹
Ohh en jou beste maatjie is cool 😌
hou op my maatjies steel ! En jy skuld my al soos R30 😂
Jy is nie so bad nie. Ek kan sien jy het Baie liefde vir die mense wat jy omgee en hulle vat soms dalk advantage van dit. Jy is n goeie mens mense sien dalk net nie dit altyd raak nie omdat jy baie confident is dan dink hulle jy is arrogant
mmm dankie i guess !
What's your insta?
@_jaydean
Het jy gehoor dat juandre vir leane gevinger het ! 😟
hou asb op om goed te versprei as jy nie die feite agter mekaar het nie ! ❤️
Tbh ek het jou way te vinnig gejudge, en jys eintlik regtig cool en glad nie judgemental nie ! Ek is onsettend jammer vir die onnodige judgement ! Stay cool , bru <3
lol thanks I guess 🤙🏻
Harry Styles s*cks and is overrated and Juice Wrld and Kanye is bette
i dare you fight me if you disagree🤡
challenge accepted ! We shall fight at your house - as soon as I pass my tests lol - but its on 😏
how do you support the LGBTQ community when you’re a Christian?
yes I am a Christian
- i don’t necessarily think LGBTQ is right , but I am giving people the freedom to do what they feel is right. At the end of the day , people from the LGBTQ community , they are still human beings. Which means they should also be treated with respect and not be judged and be given the right to do what they believe is right.
Matthew 7:1 - “do not judge , or you too will be judged”
1 Peter 2:17 - “show proper respect to everyone”
pretorius my brein is vrot ek scheme ek gaan vakke verander !😵 schoultz_
asb , ek verander saam jou 🤌🏻
Ek weet ons is nie eintlik tjommies nie maar jys n great persoon van wat ek kan sien!!!
thanks man ! Dm my !
pff imagine watching riverdale💀
pff imagine being you 💀
Jy het groot ore dude 💀
darm nie so groot soos jou ego nie 😏
Ag jy is net altyd so energiek! Ons chat altyd so lekker by toneel! Love jou compony jay!
argh man , dis so fun saam jou ! Love jou company !!!!!
wow can’t believe u lied to me(your bestest friend in the world)…it doesn’t make u cool fam…disappointed🙃and yes i’m never gonna get over it🤝
XXL Freshman Cyphers 2016 😏
die amount of hate hierop is belaglik , jy omring jouself darem met goeie mense so jy kort nie hul comments nie , jy ken my nie maar jy is so ń prag siel! 💕
dankie so baie. 🤍
joh these people rlly be so bored to annoy you that much 😳 maak gou dudes, jou mamma gaan die wifi afsit 🥲
💀💀💀💀
Jy het n tight v***** gehad toe ek jou V vat hybis seker nou lekker los
seker in jou drome perv 🙄
Eyyy jys n cutie hoor😘
dankie :)
Jy en Chantelle is bietjie les 🤨
n mens noem dit ‘CLOSE VRIENDINNE’ - ever heard of it , clearly not? 🙄
those peeps u pulled were clearly blind
and really using the same joke again are u that bland😬💀💀
lol sheesh ek het jou mos heelwat lief 🥲💀
Jyt lekker boudjies
erm dankie 💀
fam u a bully u know saying my nose is big well at least my forehead ain’t bigger than my A$$😏😂😂💀
said it once before , gonna say it again ! Atleast Im not 16 and never been kissed before ! I pulled peeps with the ‘big forehead’ 😏💀
Lief , ek mis hom so baie. 🥺
brah , daars n rede hoekom jy nie meer saam hom is nie ! Sterkte tho wie ever jy is ! ❤️
u a pig u know🐖
jokes u a cow🐄😩
lol love you too 🙄
jys soos hella iconic ek love jou 😂
lol thanks 😂
So jy se jy eet jou piesang sonder skil om cool te klink
wtf word groot !
So die vraag was eet jy piesang met of sonder skil, toe se jy met, maar jys n virgin, duidelik verstaan jy nie😂😂
brah n mens noem dit sarkasme ! Ek eet n piesang sonder n skil soos enige normal mens n vrug sal eet ! Hou op met jou kinderlike afleidings dis sht irriterend ! Jys hopeloos the groot vir jou skoene , kom oor jouself asseblief tog 🙄😘
As jy n virgin is? Hoekom eet jy piesang met skil, haha duidelik weet die dogtertjie nie wat dit beteken nie
Fruit : Banana 🍌
Fruit peel : is the outer protective layer of a fruit or vegetable which can be peeled off.
Male genitalia : Peni$
Contraceptive : Condom
Ek dink jy moet terug gaan na graad 7 Natuur Wetenskappe , dis net n voorstel ! 😘
Km ons kyk of jy brave genoeg is om te admit jys nie meer n virgin nie
lol ‘Vriginity Rocks’ ! Nie dat enige iets met jou te doen het nie , maar ek is nog n virgin. Get facts , before making assumptions 😘
Ek wonder altyd of jy hotpants dra as ons gesels
wth is jy soos 3?
Jy en Anrich is so cute🥺
Bly om te Sien jys happy. Jy verdien dit en soveel meer❤️
dankie ! Hy maak my so gelukkig 🥺❤️
Jy en my broer is baie cute 💙💙 Hanru78
dankieeee 🥺
part 2😩🐒
rather 🥜 in the sink than to sink in the 🥜
😳😂🥲
rather piss in the sink than to sink in the piss😩😩😩😩🐒
you weird bsf 😂😫
Eet jy piesang met n skil of nie
Obviously met 🙄
Jy en anrich is cute
dankie 🥺
Hoekom het jy sulke bak ore
ek weet nie , al wat ek weet is dat dit darem nie so groot is soos jou ego nie
liefde Jaydean ❤️
Antwoord jy alles?
meeste van die tyd ja , maar van die goed is onnodig en kinderagtig !
Hoe weet jy wanneer die regte tyd isom vir iemand te se jys lief vir hom?
wanneer jy nie oor dit twyfel nie , en nie daaroor hoef te dink nie ! so basically ’when you are not hesitant about saying the words “i love you” to someone’
Jy & Chantelle lyk n bietjie baie close 😂 slumber party 👀
ons is vrek close ja ! Maar nie soos wat jy dink nie !
Get facts before making assumptions 😘
Jy en anrich is deffies ment to be,ek dink julle altwee weet wat om te doen🙃
dankie !
Jy maak my gelukkig❤️🥰
jy maak my gelukkig <3
why call it Leo when there is names like Jacuava or Jamal
i’m curious💁🏼♀️
CALL THE DOG LEO NATHAN ! 😂
Is jy en Anrich saam?
nog nie :)
why do you have a guy best friend?
Picking your friends according to their $ex shouldn’t be the norm.
My guy bestfriend supports me in everything and protects me from anything ! And i do the same to him ! Everybody has their own opinion on this topic ! But take it from having a guy bestfriend makes life so much easier and fun ! ❤️
Ek love hokkie saam jou , letterlik die beste persoon om saam te draf !❤
Die 2km vandag was letterlik so lekker 🥺❤️
Djyyyyydien💪🏻💪🏻💪🏻💪🏻💪🏻💪🏻💪🏻💪🏻Howzit boet
Howzit bruh !
Nie lelik nie maar is jy bi?
nope , straight !
Wat gaan aan tussen jou en Juandre?🥱
absoluut niks ❤️
The self control you have is out of this world :)
dankiee !!!!!
Wat gaan an tussen jou en Anrich?
beste vriend alert ‘ 🥰
Soveel respek vir jou😩❤️
beteken lettttterlik so baie !! 😫❤️
i luv you more than anything 😫
Honestly, nog nooit soveel respek vir jou gehad soos wat ek nou het nie. Jy hanteer jou shiz damn goed, much love vir jou xx💕
die beteken sht baie ! Dankie ! 🥺
sheeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeesh🐒
sheeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee 🐘
Mag ek vra asseblief? Waar koop jy jou presets dis so frickin mooi😍
ek maak my presets self ! Ek gebruik Lightroom en VSCO om te edit ! 🥰
VIEW MORE