28
Replies
What are you bad at ?
Forgive people.!
Dadel replied
2778 days ago
jy's my fave
en jy het die beste rooi hare ooit
jy maak almal jaloers
dankie baai? neyyyy
Ek voel eks die enigste ou met die rooi hare en jy is deffies my fav sommer nou kla gese
Dankie baai ???
Die feit dat jy 3 kg verloor het verander nie dat jy rooi hare het ????
Haha maak daai 3kg 20 kg asb
En ek kan nie help liewe Jesus het my so gemaak nie soo as j n probleem het met my hare moet jy maar gou n oor dit kom want jys besig om my te iriteer
Dadel replied
2802 days ago
Saam watter 2 blonds het jy gisteraand verby spur geloop ??? ?
Wees meer spesifiek asb watse spur
Dadel replied
2803 days ago
Gaan jy oooit vir Natasha se hoe jy voel ??
Hahaha haai ek nie geweet ekt gevoeings vir natasha nie jos nou weet ek ok dat ek gevoelings het maar jy moet net jou mond hou en ophou n klomp crap prt
Dadel replied
2804 days ago
?ek dink nie jys 'n doos
Of 'n iets sleg wat mense jou noem
Ek dink net almal is jaloers ? x .
En dai ou wat gesê het wieokal jou sal soen is blind ... Of dom , my IKA vlak is hoog en my oë nog beter . en ek sal ???
-R
(Nogals,)
??????????
Dadel replied
2807 days ago
Noem net een van jou vriende?
Ek voel nie dis nodig nie want ek hoed nie my vriende groep my joh te bespreek nie
Huko is jy so drol he
Dadel replied
2807 days ago
Ou het jy al oooit iemand gesoen... daai meisie moet foken dom en blind wees
Haha ek weti vra n bietjie jou susie.?
Dadel replied
2807 days ago
Weet jy dat niemand jou like nie ...
Haha gelukkig kan ek nie minder omgee nie gelukkig draai my lewe nie om mense wat van my hou nie maar as dit is waarna jy streef goed vir jou BP
Dadel replied
2807 days ago
Gaan jy nou nooit die ding antwoord oor chanel?
Fokken poes neus
Laaste keer wat jy my soo vloek kom ek se jou gou sommer vinnig
En wie is chanel Dp
Dadel replied
2807 days ago
Lekker vir chanel by publicity?
Wies chanel.?
Dadel replied
2807 days ago
Jy is regtig n doos
O rrg haha amper lag ek klip hard dit vat n doos om n ander raak te sien
Dadel replied
2807 days ago
Jy is n groot twee gesig ... kan jou fokol vertrou
O rrg hahah jis jy maak my lag #kont
Dadel replied
2807 days ago
Vok ou kry net n lewe ...
Vok jou jy moet n lewe kry ffs
As j nie its goed kan sê nie hou jou mond !!
Dadel replied
2807 days ago
Hoekom n aandselfie waar ek sht lyk???aiii jy kan bly wees jy is in my goeie boekie?? DeonNe_16
Eks nie gewoond om in iemand se goeie boekies te wees nie dis alles so nuut vimy
Dadel replied
2808 days ago
Dadel jy is nog altyd bitter mooi vir my maar eks te skaam om met jou te praat??wat jy het sooo baie anne mense wat jy mee praat
Dm my dan prt ek met jou eks eindelik baie nice !
Hoekom skinder jy letterlik van almal?
Ek weet nie waarvan jy prt nie
Ek voel jy moet net jou feite reg kry .!
Dadel replied
2808 days ago
Kont
Nee man zan
Dadel replied
2808 days ago
Coooooolllll ouuuu ?
sal aan jou vasklou dat jy nie wegwaai nie ??
dankiie vir jouuu ?????
Dit was die laaste keer wat jy my n geel hardjie stuur hoor☝️
Dadel replied
2809 days ago
ek het 'n voëltjie hoor fluit, en hyt gesê dat Shannon 'n ogie op jou het?❤️
Dalk het daai voël voëlgriep, so hy kan nie lekker fluit nie?
Dadel replied
2809 days ago
Who are you currently ignoring and why?
Verseker niemand nie want ek nie een chat nie eindelik vir zan ek like hom nie
Dadel replied
2809 days ago
Mooiste ginga wat ek ken
Haha dan ken jy maar min haha dankie anyway
Dadel replied
2810 days ago
Ek dink jy is hot met jou rooi hare
Dankie baie jys great
Dadel replied
2810 days ago
Pakkie dadels ????????
Basson
Dadel hoeveel meisies het jou al gebat die weeek
Die week is nog net n dag oud maar sover nog nie een nie
Dadel replied
2810 days ago
Jisis Dadel
Dye bietjie jou hare
For fck sakes
Sal jy dye koop!!!
VIEW MORE