449
Replies
How much is your glass stuff
Please drop me n dm on instagram
Jy en ruan is soos goals
Ehh dankiee
!
Amper amper tyd vir puppies
Ek wil baba sage steel
Miss jou
Mis jou seker ook
mooistr gr10 meisies ? (enige volgorde)
Umhhh
Anri
Mia G
Melandri
Bianca
Annemarie
Este
Sweeney
Courtney
wie is al jou vriendinne nou?
Ek is nie baie social nie so meestal Bianca en Annemarie is die main enes maar nog baie mense
Al daai goed wat Dylan vir jou gese het is n leun my skat moenie laat hy met jou hart rond speel nje
Ag weet jy wat as jy so se maar ekt al baie van Dylan af geleer en hys nie so nie en hy weet eks sterk en oficially oor hom so hy sal nie
Het d al n nuwe girl
ek dink nie so nie ook nie my plek om te weet nie
Oki ek like jou soos glad nie maar jy en Dylan is gemaak vir mekaar just saying
Ongelukkig is dit nie hoe Dylan dit sien nie en ek ondersteun sy besluite
Mis jy vir dylan
Ongelukkig sal ek altyd maar nie soos ek het nie
Dylan het altyd so kak oor jou gepraat nou mis jy hom
Want hys n goeie mens en die eenigste persoon wie my ordentlik happy kon maak
Mis jy rrg vir Dylan ek dog jy is oor hom
Was sterk opad soentoe maar stuffies het gebeur wat dit moeilik maak
Wat dink jy oor Jayden en M?
Cuteness overload 🤍
sou jy dylan terug vat as jy kon?
Jip
Is jy en Ruann nog iets en as julle is hoe voel jy oor hom
Absuluut niks met jou te doen nie
Jys baie mooi
Dankie baie
Jy en ruann maak n aaklige couple🤮 Yolenee
Ek kan dieselfde se van jou en A
Jy is cool jou hokkie ou type😹😹
Ag jys oulik rugby man ❤️
Jy sal cute saam Jacques wees 🥵
Neeee
Jy is werd soveel meer as wat daai poephol jou krediet voor gee
Dankie x
Jy en jacques sal baie oulik wees
Oo jinne
Aye snakeee, jy is regtig een van die beste mense op hierdie aarde. Jy gee altyd om en jy weet altyd wat om te se om ander rondom jou op te cheer. Hou aan om so goeie persoon te wees pleaseee 😊
Sneaky snake hoe hanteer groot mens lewe jouuu😂
Yeeettt mah snakeeee
Ahhh mah snakkee ons moet rrg rrggg plans maak ❤️❤️
Top 3 mooiste graad 11 seuns?
Jacques
Ruann
Jeanre
Jy lyk rrg cute ☺️
Moet meer praat
Dm my dan prt ons x
Jy eb ruann😏
Nope !! ons is nie op die beste van plekke op die oomblik x
Hoekom is jy en Dylan nie meer vriende nie
Dis hoe hy dit verkies en ek kan niks daaraan doen nie 💔
Dylan is n poephol
Moenie so oor hom praat nie asseblief
Jy is soo oulike meisie sal wat gee om jou te he
Dankie
Maar nee dankie x
Jy en Ruben Wilken ?
Ooo genade nee 😂😂😂
Jys eintlik nogal baie oulik, hou nou net op omgee en vang net die goeie en regte vis ok x🤣😚
Ah daar maak jy my dag maar onthou ek moet nou eers leer ordentlik visvang voor ek daai laaste hoek gebruik 😂🥰
J is baie mooi en baie oulik. J het nogsteeds en sal vir altyd n plekkie in my hart het. Bly altyd sterk. Ek is altyd hier vir jou JaydenSmith234
Dankie
Is jy en Ruann iets?
Nope
Dylan het n groot fout gemaak
Hy is baie gelukkiger sonder my
Jy verdien die wereld❤️
💔💔
Wat is jy en ruann?
Vriende vir die honderdste keer
Stay strong baby girl 💔🥺
Ek probeer ❤️
Ek het dit gedoen Dalas
Neeeeee jyt gesien wat dit aan my gedoen het
Jy is soo sterk mens ek kyk op na jou ❤️
Ek probeer 🔪
Moet dit nie doen nie bebi nie oor suke dom rede nue
Ek wil dit doenn 🖤
Jy en Dylan was sooo cute
Ja was
Hoekom het jy so groot probleem met Jayden en daai ander meisie ek dink haar naam is Alissa of iets soos dit.
Ekt glad nie n probleem met hulle nie daars mos nje vir my n rede om een te he nie ekt nie geweet hulle is iets tot saterdag nie soo whoop geluk vir hulle ek gee nie om oor ander mense se verhoudings nie dis hulle verhoudings
Wens ek kon so mooi soos jy wees
Almal is mooi almal is mooi op hulle eie manier pappa god het jou Gemaak om soos niemand anders te lyk nie so almal is mooi in hulle eie manier
Mis ons chts. Jy is oulik.
Dm my dan prt ons
Baie dankie ek glo jys ook oulik
Gooi my jou digits😏
Naah eks okay
Tweegesig btch
Wel as jy dit nie in my gesig kom se nie neem ek aan jy is ook een
Helllooo suster 🦒
Lirissa jy moet slaap😂
Jy n ou? Ons het so lank terug gepraat 😹
Ja ek het
Dm my
Jy en dylan is kak cute saam😍😍😍
Baie dankie ❤️
You all myne baby😩❤️❤️
Love you babe❤️
Pas groot asseblief vir dylan op hy is een van die loyaalste mense wat ek ken en hy gaan jou altyd eerste sit pas hom net op want ek weet jy het al n paar ouens gehaad en is nie rrg goed genoeg vir ho m nie
Oraaiittt x
Ek hoor iets van D wat dit official maak😏
Wel ek sal nie weet nie
Beste mens wat ek ken❤
Stay you x ❤
Dankie ❤️
Stay you to ❤️
Eks so bly jys myne apie🥰🥵❤️❤️
En eks bly om joune te wees❤️❤️
Dylan moet nou gat roer
Yeee
Maar sulke dinge vat tyd ❤️
Wanneer maak D dit nou officieel? Dis nou tyd dat julle heeltamal saam is
Sulke dinge vat mos maar tyd ❤️
Ek is jammer oor als ek vra onversoning . Sal j my vergewe JaydenSmith234
Nope 👍🏻
Jy is awesome
Baie dankie
Ek kry eintlik daai voorige ou met wie j iets was baie jammer want dis nie reg wat j gedoen het nie . En nou het j sommer weer n nuwe ou . JaydenSmith234
So jy kry jouself jammer
En ek was mos net eerlik wat n normale mens doen
Jys kinda pateties want jy soek net aandag so kom oor jouself eks baie baie happy met Dylan soo byeeeee
jy en D is soo cute my dallas eks bly vir jou en ek hoop julle hou en hy maak
jou gelukkig en ek hoop hy pas jou mooi op ❤️❤️🦋🤪
Dankie super baie en hy maak my baie happy en ek sien hom amperr❤
Kan sien dat j duidelik met seuns se harte rondspeel
Jy weet nie helfte van die goed wat aangaan nie so asb,as jy nie iets nice te se het nie,moenie dit se nie
-Dylan
insta account?
dalane_beeslaar_
Flvj❤️❤️❤️
Mwahhhh❤️❤️❤️❤️❤️
Heyy jou fidget lank laas geprt❤️😊
Ayee
Awe awe jy is amazing moenie ophou $exy wees nie jou $exy persoonq
Danki
Wat het tussen j en daai ander ou gebeur
Watse ou
Dylan is myne los hom uit
Nopeee all mine
Jys net my apie💕❤️❤️❤️
Eks net joune 💕❤️❤️
Dis jy en dylan nehh😱
Yess
Ek like vir Dylan maar ons is vriende en ek weet nie hoe om dit vir hom te se nie kan ek jou dalk dm om raad te kry aangesien julle close is
Hy is gevat :) maar go ahead
Jys beeldskoon d x💕
Dankie baie x
Have you ever been on a bus trip where a group of girls kept complaining about needing to pee?
Yeppp
Fkn slett
Kom se dit sommer in persoon eerder as wat jy agter n ding wegkruip wat jou naam wegsteek.
-Dallas se ou😉
Wies jouneee?😱
Vir hom om te weet en vir jou om uit te vind okay
Jys myne💕❤️❤️🥰😘
En jys myne ❤️❤️😘😘
jy kêk mooooiiiiiii😻🤤 Dedrei010
"Ek soek n fruss one hy moet wees van pfff pfff" 😂😂
Eks liefe jou❤️
Het jy jou oog op eimand
Yep
Nie fair nie🙄
Ugh (nie agg)
Jy weet jys nie fair nie ❤️Nie nodig om my te remind nie
Dylan is myne los hom uit
Dylan is eers joune as hy jou wil he
Wat as Dylan vir jou se hy like jou?
Die dag wat hy dit doen sal hy uitvind
Dankie dat jy daar vi my dyllie was toe ek nie was nie ekt nie geweet nie wat gebeur heti🥺❤
Eenige dag ❤️❤️❤️
J en dylan is so oulikkkk
As beste vriende
VIEW MORE