Visit this profile later to see if your question was answered.
Ek mis julle meer!!??❤️
Dm my dan reël ons iets!?✨
Dis persoonlik so dm my x ?
It is 2 of my favourite persons birthdays!??✨
Hoe bedoel jy hoekom Rohan??
Ek dink nie so nie maar dankie ?❤️
Jy maak my dag x
Amper 15 ??✨
Okay ?
As jy so se ?
Wat probeer jy se??
Australia of New Zealand ?
Dankie xx eks seker jys ook!?
Baie dankie x ?
Eks seker jy is net so oulik!?
Daars regtig baie, maar seker Maretha, Arlene, Cari en my suster ✨?
Exchanging stickers at school ??
Lig my net gou in waneer presies het ons gevry??
My bio-maatjie!?
Oulikste mens ooit!
Sy het die grootste hart en oulikste persoonlikheid!! En flippen goed in atletiek!!?? Super baie tyd en liefde vir haar!?✨
Dankie ❤️ Baie liefde vir jou x
❤️
Baie baie dankie ❤️
Ek waardeur dit regtig baie x ?
Bio maaitjie ?
En die weird pop-ding wat elke keer ons uitcreep!???
So baie liefde vir jou! X ❤
Range Rover sport ?? Or Mercedes G-wagon
Weet wie jy is! Ek dink dat jy dink jys die sht deur mense te kan gaan sleg se! Mooi vir jou??
Wie is jy??
Dm my x
Baie dankie!? Seker jy is ook! X
Om die beste ek te wees wat ek kan wees!!!
People being fake
Joh ? Baie baie dankie! Hierdie het sopas my dag gemaak en beteken baie!❤ Eks doodseker ek kan presies dieselfde van jou sê! Xx
Dm my ?
Joh hierdie is baie oulik van jou. X Baie baie dankie ❤
Baie dankie ? x
Beteken baie!?
??????
Dis okay ek doen nie. Maar dankie ? Xx
Rede hoekom ek nie van jou hou nie:
- jy BRAND van jaloesie
- jy het nie n lewe nie
- jy se ander sleg
- jy is kak baie vol van jouself
- jy het NIKS guts
- jy is fake
- jy voel duidelik nie goed oor jouself nie want jy moet my sleg se om n selfesteem booster te kry!
Doen my n guns en gaan lees Leandie du Randt se boek, Gemaklik in jou eie lyf. Dit sal jou help om beter oor jouself te voel en jy sal n reality check kry!!!
Lekker daggie verder en dankie vir die qooh.me. Dit maak my net sterker!
❤️
Okay?? ??
Gou, asb! ????
Jy word gemis ❤️❤️
? baie dankie! Hierdie is rerig sweet van jou! x
It was a gift from my aunt from London. Not quite sure where she bought it!??
? baie baie dankie! Xx
Sal nou gaan kyk!
Ahw baie baie dankie xx eks seker jys net so beeldskoon mt n killer persoonlikheid ❤️ Dm my x
Langebaan fees more!
Pak my kamer op! Kry n nuwe een ?
15de of 16de ?
Ahww hierdie beteken baie ?
Mis jou net so baie! Xx
Dm my ?
JYS oulik verby!?
Ag baie dankie!! ? xx Eks seker jys net so oulik!?
I'll be sure to make one this week!???
Gaan jou net so baie mis!❤️❤️ Baie dankie! Ek sal altyd ? Ily more! ?
Sal graag wil weet wie hierdie is ?
VSCO en Photo Editor ???
Sien self baie uit!!! ❤️?
Dm my.?
Wat tussen ons 2 gebeur het is persoonlik.? En nee dit gaan nie want ons is steeds vriende.✌?️
Jys letterlik my alles!!!??
So baie liefde vir jou!! ??
Ons het maar net vriende geraak met verskillende mense en uit mekaar beweeg.??
Ons het maar net vriende geraak met verskillende mense en uit mekaar beweeg.??
Nee al lankal nie meer nie ✋?
It is at Spar in Yzerfontein. ???
Yzerfontein en Langebaan saam Kristie. ????
Eksamen, leer en skool!??
Ahw Lizzy ?❤️
Baie baie dankie skat! Hierdie het my dag gemaak! Xx Ek mis jou meer, amper vakansie en dan reel ons iets!?
Bly altyd so amazing soos wat jy is. ?
My ma wil nie hê ons mag koshuis toe gaan nie. Sy sê sy wil nie hê my boetie moet sonder sy susters in die huis grootword nie en sy wil nie nou al haar kinders uit die huis uit hê nie.
Seker gr6 of gr7.? Ek het die meeste in daardie jare bereik, met my akedemie en redenaars en so. In gr6 het ek die voorreg gehad om Seychelles toe te gaan en dit was nou n belewenis!? Daar het ook baie fun stuff gebeur in daai jare, veral die einde van gr7 en ekt toe van my beste memories gemaak! ✨
Full of suprises and excitement!????
Ek glo jou!? Baie dankie! X Ek sien self baie uit!??❤️
Ankies ???
Jys n favourite ?? xx
Ek stem saam!✋? Sulke mense moet net eenvoudig groot word!
Baie baie dankie ? Waardeer dit baie xx
Paula ❤️ Hierdie beteken so baie vir my! Baie baie dankie ???? Ek steur my allankal nie meer aan sulke mense nie!✋?? Jy is 'n amazing vriendin en ek kan regtig nie wag om volgende jaar saam jou in die skool te wees nie! Baie liefde ??
Dit het absoluut NIKS met jou te doen nie!✋??? Daai was iets van die verlede! Weet nie waar jy nou uit die bus val nie!
Ek gee regtig nie om nie ✋?
Laat ons mekaar net gou baie mooi verstaan, dit was my ouers se besluit dat ek HHS toe gaan volgende jaar, NIE myne nie! As dit my keuse was sou ek in LAR bly want ek is doodgelukkig daar en ek het die mees amazingste vriendinne!
Hou op sê ek is ryk! My ouers het fokken hard gewerk om te kom waar hulle nou is en hard work pays off! Ons het genoeg geld, ons is nie ryk aan geld nie, maar ryk aan liefde! Ek gee nie om wat ander mense van my dink of sê nie en as jy my ken behoort jy dit te weet!!! Hou op vir my kom sleg sê! Jy bereik ongelukkig nou nie juis veel deur dit te doen nie, behalwe vir die feit dat jy bietjie plesier hieruit kry om my sleg te sê en sleg te laat voel! En ek sal jou nie glo dat Nelise my bad mouth tot jy vir my bewyse gee nie!
DM my as jy hierdie gesprek verder wil vat!
?? Sjoe baie dankie! Xx Jys is net so n amazing persoon!❤️ Ek kan nie wag om weer by jou te wees nie! Love you more ??
Btw ek weet wie jy is ?X
Dit is 'n amazing skool wat soveel geleenthede bied en ek het gedink dinge met vervoer en als gaan uitwerk maar toe het dit nou nie. Ek sal nooit my tydjie by LAR vir enige iets verruil nie. Dit was regtig 'n ongelooflike ervaring. ???
Not quite sure tho ??
Factorie x ?
Roco Mama's in Durbanville ?
Roco Mamas ?
Can't remember!?
Dis baie nader en dan verloor ek nie so baie ure in my dag met die ryery Paarl toe nie. En die vervoer soontoe werk nie uit nie.
Hugenote Hoërskool ??
Nog nie gehad nie ??
Iets in die fashion bedryf asook n public/motivational speaker. Ekt n groot passie vir altwee hierdie goed en wil graag my passie uitleef!?
Ken haar nog nie lank nie, maar is sonder twyfel een van die oulikste mensies ooit!? Sy het die mees amazingste persoonlikheid en die grootste hart!❤️ Wil graag beter vriendinne met haar word en defnitief kuier!?? Mis haar! Xx
Joh hierdie het sopas my dag gemaak!❤️❤️ Baie baie dankie! Hierdie beteken so baie xxx
Sal graag wil weet wie jy is ???
Iemand so so na aan my hart!❤️ Altyd daar vir my en kan hom met letterlik enige iets vertrou. Hy is soos 'n broer vir my en ekt super baie tyd en liefde vir hom!? Lanklaas gesien en mis hom baie ?
confident, sterk, caring
Hussar grill, Roco Mamas, Under oaks
Mauritius en Seychelles ?☀️
Nee ek soek roomys!? Jokes, eendag ja, maar vir nou is ek reg op my eie.??
Sjoe, sys letterlik die oulikste mens ooit!!? Sy het die grootste hart en gee so baie om vir die mense rondom haar. Rerig blessed om so 'n amazing persoon te ken!❤️❤️
Lyk my iemand het nie beter goed om te doen nie.?
Nee ongelukkig nie. ?
Sy stem
Hoe lank hy is
As hy 'n meisie soos n prinses treat
As hy 'n gentleman is
- As hulle maak of hulle omgee maar
eintlik nie n veer voel nie
- Jou in die rug steek
- Aandag soek
- Dink hulle is die sht
- Ander mense verkleineer en sleg sê
- Ander gebruik
Meisie : Miah, Olivia, Karlien
Seun : Aiden, James, Matthew
Wat glo nie????
Hoe bedoel jy?
Ek mis jou meer!?❤️
Het dit al beantwoord so gaan kyk!
Iemand baie na aan my hart!❤️ Super baie liefde vir haar!!? Een van die oulikste mense wat ek ken en n super goeie tennis speler. ? Sy sal altyd n baie spesiale plek in my hart he.xxx
Heyy ? very very good!???