322
Replies
Do you like someone?
Yes a nd I'm dating him.
Ngl who ever it was that you were with, he was hella ugly😂
Not that it's any of your fcking business, he is a good guy, and that is who I am. If I fall for someone it's not about looks, it's about who the person is. Maybe you should try it.
Like jy iemand op die oomblik
Yess ek doen
You look cute
Thankkk you
Are u a good girl or naughty girl
That's non of your business
Jysss wayy te beautiful
Awhhh dankieee
What other sports do you play?
I can't play sports anymore
Friends with benefits? chaudhvf
I don't do fwb
Do you like Friends cause I'll be there for you😉
Damnn thiss is soo cringe 😂 but I like it
Why don't you play hockey anymore?
I tore my hamstring and played on never giving it time to heal properly and the physio told me that I can't play anymore
Eyy slet?
Noem iemand anders name toe
Eyy hoe gaan dit, lanklaas gepraat😉
Eyy gan goeeddd, whatsapp myy dann praat onss meerr 😌
Mis jou nogals hoor en gaan jou volgende jaar baie mis🙈
Whatsapp myy???
Ek like jou jy intreseer my maar ek weet nie hoe om dit te sê nie
Se ditt nett vir myy
Mis jy die kleintjies wat saam met ons op die Potch toer was
Ek doen noggals
What happened to Christopher?
We broke up. It's a really long story which I'm not going to post publicly DM me and I'll tell you there
You have any favourites in the grades younger than grade 12 in your school?
I guess so
Boemelaar🙈
Ekk dink ek kan onthou wie my soo genoem het 😂 sonblok kind??
Kan ek jou koekie vryf🤗🍑💦
Ha, ha, ha. Nee dankie
Eyy wie mis jy van jou Potch toer span?
Jiss wie mis ek nie 😱 daai girls het almal n spesiale plekkie in my hart en ek kan se dis die lekkerste span saam wie ek gespeel het in my 11 jaar van hokkie speel ❤️
Is jy en salize nog vriende
Idk? Vra haar sy praat nie meer met my nie sy tag my ook nie meer op insta posts nie en ja so ekk weenie
btch plzz😍ek mis jou kom ons kuier nou x lee😘
Yasssssssss please kom ins maak planne 😍😍❤️
Kan nie glo dat ons so close was op n tyd nie en nou voel dit ni eers ashof ek met jou n gesprek Jan voel ni
Whatsapp my asseblief ek sal dit will veranderr
Is dit dalk rikus😏
Wat as dit is?? 😂 Dis my besigheid
Does he know you like him
I've told him yes
Like jy iemand op did oomlik
Ek het my oog op iemand ja
Hey danielle
You look very beautiful❤️ Its.me07
Thankk you so muchh
Voice call whenever you free?
Whatsapp me?
Girl you're 100% correct! Your business is your business and absolutely no one else's
Thankk youu
hey x jys soo mooi , het jy en rikus iets aan?
Heyy, baiie dankie ekk waardeer enn uhmm dis actually my besigheid soo ek sal verkies om dit privaat te hou soos of ons het of nie dis niemamd anders se besigheid niee, ek probeer regtig nie lelik wees nie dis net ekt die harde manier geleer dat mens moet sulke dinge vir jou self houu
Rikus Jordaan??
Watt van homm??
You're beautiful
Thank youu
You're really beautiful Ray1204
Thank you so much
Hoekom is j nie by die skool ni💗
Ek is siek gewees maar ek is weer gesond en ek gaan maandag skool toe 💗
Virgin?
Not your business to know......
heyy mooiste 😌
Heyy cuttiiee 😌
Mis jy hom
Soos kyk ek mis die mense wat ek deur hom geken het maar daar het baie drama gebeur wat veroorsaak dat ek hom nie mis nie
Sal jy hom terugvat
Nee ek sal nie
Who do you like
That's my business not yours 🙈
Hoekom is julle uit though
Dis regtig n baie lang storie en ek wil nie publicly daaroor praat nie
Do you like someone
Yes I do
Jy is n baie nice meisie
Baiee dankiie 🙂
Hoe lank was jy en jou ex saam
1 jaar 4 maande
Ek sien jy en SP praat deesdae, wats jou opinie oor hom xx 🙈
Hy is een van my beste beste vriende wat my help deur so baie ek meen ek ken hom al vandat ek soos 6 of 7 is hys 'n AMAZING mens
Jy is n baie goeie persoon en n baie goeie vriendin fok die mense wat jou sleg Se Hille is net kak
Baiiee dankiie 🤗
Dink jy meisies hou van kort ouens wat bv 2 cm langer as hulle is of wat?
Ek weet nie, as jy rrg van die persoon hou moet sulke goed glad nie saak maak nie ??
Whats your number? ?
You're not getting it
Wat is jou Instagram?
danielle_rheeder_02
If you could turn someone into a toilet would you?
Idk, probably
Jy lyk vir my soos n beeldskoon meisie
Dankie
Hkm gee almal jou so stront
Vra dit
What you up to? I heard you are in Pretoria
Hanging with my famm, you heard right
Daamnn
Ag flip man gan net weg jy mors my tyd
Julle almal se doose wt vi Danielle sleg sê?????? ! Danielle jys n amazing persoon wuh ? X liefe jou❤️❤️❤️❤️
Vriendin ❤️ duisende dankies ?? ek waardeurr jouu met my hele hart ?? liefe jou x
Kry n tandeborsel asseblief liewe poes
Is jy seker dis nie jou eie vrot vis asem wat jy ruik nie ?
Jy is n regte 2gesig
Oo isit dankie ???
Is jy en Salize vriende?
Ek weet nie eintlik nie
Dankie vir alles die jaar?jy my baie gehelp. Jy is baie nice?vanaf ek jou ontmoet het tot nou toe?☺️?
Awhhh Dankiiieee ☺️☺️?? ek wens eintlik ekt nou geweet wie jy iss, ??☺️
Girl jys amazing so screw die ander mense en leef jou lewe soos jy wil hulle opinies gaan jou nie maak of breek nie so los hulle onthou haters is mense wat secretly jy wil wees?? Dxnielle_Botha
Duisende dankiiess vir jou Dame ????☺️
Wees weer daai oulike en vriendelike meisie wat jy begin van die jaar was toe
Ek is ??
Ek bedoel kyk gou letterlik ALL jou replys
Wat??
Mense mense. Hou op so baie vloek. Geees
??
Hoorie dis mens se keuse of jy vloek of nie vloek nie hou op ander mense se keuse oordeel dit maak jou net so verkeerd!
Kyk eers na jouself voordat jy judge LOVEFOOL hoor
Eyyy jah dankie
Absolute bítch
Bruh just fck off like seriously
Het salize jou toe in die rug gesteek? Liessie202
....
Guys, los vir Danielle uit asse-fokken-blief tog, sys nie n hoer nie! Sys ook nie los nie! As sy iemand anders het dan is dit omdat die vorige ou haar rond gefok het en omdat die vorige ou fcked up was! Leave her alone
Waardeuring op sy beste ❤️
Wait and see who is the new bf
On
Hoelife
Our new show?????
Pissoff A$$hole
New trend I see
Every 3 to 4 weeks you have a new boyfriend
#moveon #mabytooquickly
Nah nah nah you see once I get a bf I am the most loyal person you'll ever meet. It's guys who fck around with my feelings. Not the other way around
Ek is bly vir ruhan dat hy jou gelos het want jy is toxic AF
Dankie ??
Dit beteken nie omdat hy dit nie gedoen het moet jy ook nie
Kay
Jy wys dat jy baie meer van christopher hou as wat jy van ruhan gehou het ,soos jy het nooit op jou sts gesit dat jy vir ruhan mis en sulke goed ,dis nogals fcktup in my oe
Well hyt dit ookie gedoen nie ??♀️
Jaa jy is nice?met al jou mood swings en alles. Bly jy nice?
Dankiiieee ???
Omw die mense op jou qooh is so fokken mean. En daai btch wat die hele tyd vir jou se om nie vir Alex te tag nie is sy meisie of haar bff btw want sy is jaloers
Eyyyyy dankiess ??? waardeuring op level max vir diee
Het jy nou n ding vir n ander ou?
Ek dog dis jy en Cules. Soos dit was vir n heeelllee rukkie Cules. Wie is Alex?
Wel dis nie mee ek en Cules nie, en Alex is n pel
Het jy iets vir abel ??
Nope
Ja so gedink hoer, dis reg as jy eendag n ou kry dan kyk ons hoe jy dit like as chicks vir hom op hulle tag.
Okay neh noem my n hoer nog net een keer ek daag jou uit. As dit jou so baie fokken pla sal ek sy tags remove. Okay
En dan doen jy dit net weer, net soos n vokken hoer. Los vir Alex uit, respekteer bietjie sy meisie!
Hys net n VRIEND ? as dit jou so baie pla so be it then ?
En dan nog op jou lyf ook, nee hoor dis nou net aandag soek. Dink jy nie dis verkeerd nie? As jy dink dis normaal is daar definitief iets vout want niemand behalwe jy en Salize doen dit nie, en julle altwee soek aandag.
Ek tag al my vriende en mense wat belangrik is vir my op my ? hy is nie eers in al my fotos getag nie ek dink dis net iets soos 3 ??♀️ en Salize het hom in soos 1 foto op haar getag so uhm ja.
VIEW MORE