Visit this profile later to see if your question was answered.
Nope dis nie n geheim vir die publiek nie😂🤞
Dankie ek waardeer dit😂jy hoef nie daaroor te twyfel nie ek sal🙂🤞
Want ek verstaan nie hkm jy soo nuskuurig is oor my lewe nie😂🙈jy sal heelmoontlik met tyd uitvind wie sy is🤩ek kan solank vir jou sê dat sy my hart gelukkig hou ek glo dis genoeg informasie vir jou😇
Jy is die rede vir my smile waaroor soo baie wonder🫶🏼😊
En jy vir myne ook🥰
Dis n lelike manier om van jou ma te praat🫣
I hope thats a good thing🥺
En jy vir my ook😓🥺
Jy sal nie wys my😂
Oraait😘
Eyyyy😇👀
🤷♂️🤷♂️
Dm my maybe kan ek jou help🤞
Nee😂maar steeds just tell me who you are🤷♂️
Ek weeni as jy rerig wil he ek moet weet dm my of iets 🤷♂️
Ek het maar eks nou onseker🤷♂️
Nee😂
Waar was ek mean ek het net gesê nope😂🤷♂️
Eks glad nie seker nie🤞Ek moet dalk eers oor my verlede kom voor ek op my toekoms kan fokus😉
I dont know maybe maybe not 💁♂️
Personality
Looks fade💁♂️
Unfortunately not
As sy meer as ek in stasie is😂
As sy nie commit nie
As sy lank vat om te reply
As sy dink omgee is overprotective
As sy met baie ouens praat
….
Jy hoef my rerig nie te stalk nie 😂dm my net dan praat ons 🤷♂️😂
Okay😅
I really appreciate it 😅
Loyalty and effection I guess 😅
Jy sal nie weet nie 🤭
Hangaf wie vra😂
Yess i will hang seker af wie die persoon is 🤷♂️
Ek glo jy sal like om te weet😚
Ons sal maar moet uitvind😊
Kom ons sê maar soo😂😅
Yess i do😊
Wie is jy😂💁♂️Ons kan hieroor praat
Dm my dan praat jy sommer met jou droom man😇😅🤷♀️
It al depends 😂💁♂️
Dis deel van die lewe ja😂😅
Okay😂🤷♀️Wie is jy even
I miss you too😣🥺
Love you too❤️Ek kan defnitief dieselfde sê🥺
Absolutely a pleasure 🤗
You are special to me i miss you 🤗🥺
Thank you I geuss 😂😇
You know it🍻😉
Thank you ek waardeur dit🍻ill be back soon🥳🍻
Hy was hele mal te kort🥺😣ons kan maar terug gan yess🥳🍻
Thank you i really appreciate it🤗kan seker maar dieselfde vir jou gesê het as ek geweet het wie jy is🙃
As ek dalk geweet het wie jy is kon ek seker 😂🤷♀️
I miss you to😩🥺
Missing you to❤️🥺
??
dannyboii0015😂
As ek geweet het wie jy was kon ek jou gesê het of ek dieselfde voel😂🤞ek byt rerig nie 🤞🌱
Dm my dalk voel ek dieselfde😇
Whyy dont you dm me 🤞
Kan defnitief dieselfde sê sonder twyfel 😕
Ummm Dm my 🤞
Eks glad nie seker nie dis nie waaroor dit vir my gani 🤞maar defnitief nie iemand in Laerskool nie😅😂
Eks nie seker nie dalk🤷♀️50/50
Ummm okay🙆😅
How can i?😶
Eyyy dankie ek waardeur dit rerig baie🥺
Dankie pella ek waardeur 😅👀
Net n plesiertjie ❤️
I miss you too❤️😔ons moet iets reël
What would’ve have happend then😕
Hang seker af wie die persoon is en wat hulle intensies is 🤷♀️
Mis jou net soo baie my maat sal biekie plan moet maak❤️
Baie goed 🤷♀️
Soos wat ek hoor is ek single😴
Jy praat duidelik nie van my nie😐😴😂
Eyy dankie ek waardeur dit rerig baie ☺️🍃
Sal biekie plan moet maak 😴
Good I geuss what can i say😐🤷♀️
Definitely not me you talking about🍃✌️
Een wat my kan aanvaar vir wie en wat ek is.
Wat by my sal staan as ek haar die meeste nodig het.
Een wat my foute wil hoor en my help om dit te verbeter .
Saam my tyd wil spandeer .
Wat sal vierkies om goed uit te praat en nie te baklei nie .
Een wat lojaal is en weet dat ek haar lief het .Een wat sal bly wees om my te sien al is ek nie solank weg nie🍃
Een wat als met my sal deel al is dit hoe erg🙌wat my sal waardeur vir wie en wat ek is en my sal aanvaar met al my foute wat ek al in die verlede gemaak het🤞🍃Een wat sal verstaan ek aanvaar haar nie vir hoe sy lyk nie maar vir wie sy is 👐Een wat weet waaroor liefde gan 🙋🍃
Ja defnitief 2 concussions in 3 weke gekry😂🙋
Eks nie seker daarvan nie maar baie dankie🙌
As ek nie lief was vir haar nie sou ek nie soo baie tyd saam haar spandeer het nie🙃dm my asb?
Goeie vraag
Die meisie wat my hart het
My vriende en vriendinne
My familie
😉🙌
My favo ❤️🥰love you
Lief vir jou ook❤️🥰
Jy hoef hom nie te leen nie jy kan hom maar kry❤️🤗😂